'N nuwe skepsel | Nevil Norden

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 окт 2024
  • Twitter: https// Patmos_Studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstud...

Комментарии • 9

  • @nelliemey5361
    @nelliemey5361 7 дней назад +1

    Wonderlik baie dankie Pastoor Nevil.😊

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 7 дней назад +2

    Ek het 12 babetjies so in die lewe ingebid wat menslik onmoontlik was. God is good. Prys Sy Naam.

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 7 дней назад +2

    Baie dankie. Kosbaar

  • @anjofourie7813
    @anjofourie7813 6 дней назад

    Baie dankie Neville, So Kosbaar🙏✝️🙌🔥

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 5 дней назад

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 7 дней назад +2

    Sy Woord het alles geskep.

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 6 дней назад

    Pastoor ons moet n vroue en manne kamp aanbied in Namibia

  • @willemienjansen874
    @willemienjansen874 7 дней назад +2

    Bou materiaal is Goud, silwer, edelgesteentes. Goud is waarheid. Silwer is reinheid ens. Werke word met vuur getoets

  • @colleengardiner77
    @colleengardiner77 3 дня назад

    Neville spreek asb net 'n woord, ek is gediagnoseer met 'n bloedklont agter my regterkantste knie, my enkels en voete swel op. Omdat ek sassa kry het ek na Baragwanath hospitaal gegaan. Asseblief, die pille kos R800 pm dis te veel geld, ek kan daardie geld baie beter aanwend. Ek betaal ook nou dadelik 'n tiende van my Sassa geld! 💐