Glad you came out of that on the right side.We all have tales to tell and still have scars.We have to always be grateful for a happy ending.Get better.
There are two types of riders - those who have come off, and those that will... From someone that spent a weekend in high care after coming off my bike about 20 years ago, I can say that with confidence! Super glad you are back at it! Stay on two wheels!
Bly jy het weer genees en sterkte met self-vertroue in die saal. Waneer in donker tye tydens rehab is dit 'n goeie tyd vir bikers om Joey Evans se boek te lees om te help met perspektief en die rondgooi van krukke te heroorweeg. Hoop jy kry binnekort ou mojo weer terug. 💪😎
Fanie, ek's bly jou recovery vorder mooi en wens jou alle voorspoed toe. Ja, dit moes baie seer gewees het, jammer maat. ....but yaah, just my observation over the 42 years of riding bike is that these accidents seldom happen when you ride alone. One tends to become very complacent when you ride in a group and one tends to push the limits let alone being distracted at times, knowing that someone always has your back. Most of my riding these days are solo on my Africa Twin, so I always have to focus 110% on "that line", "that small rock" that can throw the back of my bike into an epic dakar style spin out crash to name a few. Also being mindful that I could be laying there for 3 days or more before someone comes pass makes a person be a little more cautious. But being cautious should never be done at the expense of confidence. For instance, thick sand can only be ridden aggressively ...no two ways about that. So, it all comes down to calculated risks. Anyhoo, take care bud.
tib, fib en enkel 2 jaar gelede - loop nou eers sonder 'n kruk na 4 operasies volgens die ortopeet, as dit nie vir die boot was nie, het ek die been verloor want dit was onder die swingarm in teen 'n kak stadige spoed (was besig om te stop in die modder om 'n buddy te probeer help) en toe casavac hy my nie 'n scratch op die bike nie 🙂
Baie bly jy is weer op die been Fanie. Some useful info, use it or loose it, stel jou een spieël sodat jy agter kan sien wanneer jy staan en hou een gestel wanneer jy sit. Het die belangrike ding geleer op 'n Country Trax kurses in Aberdeen en dit werk, glo my. Lekker ry en hou die rubber op die grond/teer, onder. 😅
Ek is bly dit was nie meer skade op jou nie. Wys mens net hoe maklik dit kan gebeer. Miskien as jy nie jou knee guard po gehaat het nie was dit dalk erger.
Glad you came out of that on the right side.We all have tales to tell and still have scars.We have to always be grateful for a happy ending.Get better.
There are two types of riders - those who have come off, and those that will... From someone that spent a weekend in high care after coming off my bike about 20 years ago, I can say that with confidence!
Super glad you are back at it! Stay on two wheels!
The unfortunate truth about riding!! Thanks for watching...
Dankie dat jy dit met ons gedeel het Fanie. Mag jy nou net flawless trips hê voorentoe!!!
Well recovered Fanie. I’m glad you’re back in the saddle. We have all had the wake up call to just be a little more wary. Take care, best wishes.
Bly jy het weer genees en sterkte met self-vertroue in die saal. Waneer in donker tye tydens rehab is dit 'n goeie tyd vir bikers om Joey Evans se boek te lees om te help met perspektief en die rondgooi van krukke te heroorweeg. Hoop jy kry binnekort ou mojo weer terug. 💪😎
Joey se boek is amazing! Dankie dat jy saam kyk!!
Fanie, ek's bly jou recovery vorder mooi en wens jou alle voorspoed toe. Ja, dit moes baie seer gewees het, jammer maat.
....but yaah, just my observation over the 42 years of riding bike is that these accidents seldom happen when you ride alone.
One tends to become very complacent when you ride in a group and one tends to push the limits let alone being distracted at times, knowing that someone always has your back.
Most of my riding these days are solo on my Africa Twin, so I always have to focus 110% on "that line", "that small rock" that can throw the back of my bike into an epic dakar style spin out crash to name a few. Also being mindful that I could be laying there for 3 days or more before someone comes pass makes a person be a little more cautious. But being cautious should never be done at the expense of confidence. For instance, thick sand can only be ridden aggressively ...no two ways about that. So, it all comes down to calculated risks.
Anyhoo, take care bud.
Amazing comments and insights here!! Thank you very much for watching
tib, fib en enkel 2 jaar gelede - loop nou eers sonder 'n kruk na 4 operasies
volgens die ortopeet, as dit nie vir die boot was nie, het ek die been verloor want dit was onder die swingarm in teen 'n kak stadige spoed (was besig om te stop in die modder om 'n buddy te probeer help) en toe casavac hy my
nie 'n scratch op die bike nie 🙂
Crazy story!! Ons verstaan waardeur jy gaan... Baie sterkte met die res van die recovery. Dankie dat jy saam kyk.
Baie bly jy is weer op die been Fanie. Some useful info, use it or loose it, stel jou een spieël sodat jy agter kan sien wanneer jy staan en hou een gestel wanneer jy sit. Het die belangrike ding geleer op 'n Country Trax kurses in Aberdeen en dit werk, glo my. Lekker ry en hou die rubber op die grond/teer, onder. 😅
Goeie raad!! Dankie vir die ondersteuning.
Hi. Bly jys ok Fanie. Ek hou julle dop
Dankie vir die saam kyk en ondersteuning!
Ek is bly dit was nie meer skade op jou nie. Wys mens net hoe maklik dit kan gebeer. Miskien as jy nie jou knee guard po gehaat het nie was dit dalk erger.
Stem saam!! Dankie vir die ondersteuning.