Wow dis so positive ek gaan deur moeilike verhouding en besef ek soek meer dankie karlien want jou songs beteken so bja ek luister elke dag heeldag om eerlik te wees net ja jou misek jou stem gryp mens se gedagtes om Direk na elke woord te luister en met elke song word ek gebou al maak dit seer my kruis van jou het my letterlik 4 maande gedra um dit was wa aan ek geklou het ek sing self ma kom nerens om in te kom ma jy is wow
Baie Mooi Karlien een van jou Grootste Fans!!!
Love this song it's the best song ever it gives me hope for the live
Karlien jy is awesome
Wow dis so positive ek gaan deur moeilike verhouding en besef ek soek meer dankie karlien want jou songs beteken so bja ek luister elke dag heeldag om eerlik te wees net ja jou misek jou stem gryp mens se gedagtes om Direk na elke woord te luister en met elke song word ek gebou al maak dit seer my kruis van jou het my letterlik 4 maande gedra um dit was wa aan ek geklou het ek sing self ma kom nerens om in te kom ma jy is wow
ek love haar songs
Sy sing Amazing
💕 Pragtig....
Mooi Karlien jy het n pragtige stem
ja sy het !!!
Ek Ken jou my pa het in lockdown jou Kar op getel
Jammer Lien - nie vir my nie!
Eh.
ja n mens is beter sonder daai een verkeerde persoon in jpu lewe