Chereé - Hierdie Hart Van My ft. Wynand Strydom
HTML-код
- Опубликовано: 3 окт 2024
- Luister hier na my nuwe album - umgafrica.lnk....
Volg My:
Facebook: / chereeza
Instagram: / chereestrydom
Twitter: / chereestrydom
Lirieke:
Hierdie hart van my bly vir ewig joune
Dis ons eie storie
Ons liefdesverhaal
Die eerste keer toe ek jou sien
En hopeloos geval
Daai somersaand op Waenhuiskrans
Die kyk in jou oë toe ek jou vra om te dans
Niks kon ons twee skei nie
Daar is geen kans
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in hierdie hart van my
Dis ons eie Feeverhaal
Ons eie fantasie
Romeo en Juliet
Napoleon en Josephine
Daai soet aand langs die wit strandwal
Ons eerste soen toe die bloumaan val
Dis ‘n storie wat kan oor en oor
En oor vertel
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in hierdie hart van my
In hierdie hart van my
Al ken ek jou naam nie
In my drome is jy daar
Elke aand droom ek net van jou
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in hierdie hart van my
Hierdie hart van my
Bly vir ewig joune
Hierdie hart van my
Is joune vir ‘n leeftyd
Al sou die berge verdwyn
En die sterre ophou skyn
Vir altyd bly jy in hierdie hart van my
In hierdie hart van my
In hierdie hart van my
In hierdie hart van my
Music video by Chereé performing Hierdie Hart Van My. © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
vevo.ly/A3X84Z
Julle twee is die mooiste couple vir my en rolmodelle van ware liefde. So lief vir julle en ek is mal oor die song!!
Hou van julle liedjies en van julle
Het soveel memories wat ek onthou.
Mooiste mense, mooiste liefde 😍
Julle sing baie mooi!
Pragtige song!!🌹 Love julle twee!!❤
Pragtig julle twee. Groete uit Nieu-Seeland.
Cool baritone Wynand ,julle is n great kombinasie😎
Wow wow dit is pragtig dankie julle twee
baoe dki
Jip my wife and me love them and looking forward to see them again. From the Genisse
Awesome musiek
Baie.mooi.dit.is.pragtig.Cheree.en.wynand.love.it.❤
Julle sing so mooi! Love jul musiek
Mensig maar dit is mooi❤️❤️❤️
baie dki
Cheree ek verloor myself gereeld in jou stem. Baie mooi.
wow. dki vir die mooi woorde
@@wynandencheree61 plesier. Unieke stem. Goed gaan en wees veilig
Very nice
thanks.
Ek en tannie M bly op Andrews Field duskant Struisbaai. As julle ooit hierdie kant toe kom ssl ons julle opsoek.
Baie mooi
dki.
Pragtige musiek❤
Love dit 😍😍😍😍
Awesome!!
Beautiful!
Mooi love dit
dki 💛
Wynand lyk soos Grug op "the croods" :)
sal gaan loer
♥️