Uncle Spike - Hou net Vas [Official Audio]
HTML-код
- Опубликовано: 8 фев 2025
- Hou Net Vas
Ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie
En of ons die oorlog gaan kan wen nie
Hou net vas
Hou net vas
In eenvoud kry ons koud
Met oop wonde vol bloed en benoud
Jou jare van strale in gedagtes vasgebrand
Die grootste prys betaal vir goud en sand
Ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie
En of ons die oorlog gaan kan wen nie
Hou net vas
Hou net vas
Die wolke wen my hart se wense
Sonsak-drome sonder grense
Hier wil ek tot in ewigheid bly
Hier voel ek uiteindelik bevry
Ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie
En of ons die oorlog gaan kan wen nie
Hou net vas
Hou net vas
Ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie
Hou net vas
Hou net vas
Want vir altyd, vir altyd is vandag.
This is some legitimately good stuff, it's a shame you dudes don't get more recognition.
Been jamming to this song for fucking years now
This song has been on repeat since I heard it. LOOOOOOOVEEEE!!! Congrats on the album launch :)
Die liedjie is so mooi. Dankie Curry Gee.
Cool
Good stuff, much love from Potch, would love to get you guys over here for a gig!
Amazing song!!
Here from Wilgenhof sêr. Beautiful :)
Nogsteeds my favorite song
Fresh dudes! Love al julle tracks
Fuck yes. Great track!!
My friend is at wild spirit, she literally *just* listened to you and texted me about how great you are.
You made her cry. lol. And she's not even drunk!
Also, you deserve her tears:)
Hope to catch you live sometime!
Please make a video
First comment💪🏼💪🏼💪🏼 #PBisalegend
Great stuff !! Hoop om julle gou raak te kuier iewers by 'n #Festy :) @winterglasband