Uncle Spike - Zaan Kultuur [Official Audio]
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- Zaan Kultuur
Skelm sigarette, mense wat brand
Geel vingers, as in die sand
Steel my geld, steel my tyd
Dis ‘n skande, ek is spyt
Gaan haal vir Fanie uit
Zaan Kultuur!
Kom ek vat jou op ‘n avontuur
Skelm ry, skelm vry, skelm bly
Net soos jy is ons ook, ook bevry
Marlboro Gold, Pall Mall
Dis net die nikotien wat deur my brein rol
Ons rol die ander kant van die flint
Ons vingers stink
Zaan Kultuur!
Kom ek vat jou op ‘n avontuur
Skelm ry, skelm vry, skelm bly
Net soos jy is ons ook, ook bevry
(Sigarette, sigarette, sigarette)
Zaan Kultuur!
Kom ek vat jou op ‘n avontuur
Skelm ry, skelm vry, skelm bly
Net soos jy is ons ook, ook bevry
Willows ou manne🔥
Hoe depoes is daar nogsteeds net 3k views? Waar defok is die mense se smaak in musiek heen?
Beste liedjie op my playlist
Fokken stem saam my maat