Zaan Sonnekus - Ten Minste Vir My
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- @ZaanSonnekus se nuwe musiekvideo van "Ten Minste Van My"
Regisseur:
Michael Van Zyl
Konsep:
Michael Van Zyl
Kameras :
Michael Van Zyl
Tshepang Modisane
Vervaardigers:
Marno Koen
Michael Van Zyl
George Van Rooyen
Redigeerder:
Ruan Bouwer
Platemaatskappy:
Coolerbox Records
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human/ Zaan Sonnekus - Coolerbox Studios
Liedjieskrywer / Publikasie:
Zaan Sonnekus / Vonk Musiek
© Coolerbox Records 2021
Spesiaale Dankie Aan:
The Bar With No Name
www.thebarwith...
Ten Minste Vir My (Lirieke):
Askies meneer sit asseblief aan die musiek
Want oor n uur sit ek al alweer met dronk verdriet
Want haar stem is in my kop
en in my kop praat ek n ander taal
Soms vergeet ek nog
jy kom hier uit my sy
Soms vergeet ek nog
maar dit weet jy van my
Ek het getrap in wyn en liefde
en my voete het nogsteeds verdwaal
As ek ooit my koers verloor
sal jy my weer kom haal?
Want hierdie plek het my kop getoor
Die mense maak my mal
maar daar’s n
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my
Askies meneer sit asseblief aan die musiek
Want sy sit vas in elke noot van hierdie lied
daar is stemme in my kop
maar ek sweer dis in n ander taal
As ek ooit my koers verloor
sal jy my weer kom haal?
Want hierdie plek het my kop getoor
Die mense maak my mal
En daar’s n..
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my
En daar’s n..
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my
Ek speel kitaar as ek aan jou dink
om jou uit my kop te kry
Ek wens jou als van die beste
maar dis genoeg vir my
So asseblief meneer sit harder die musiek
Tenminste vir my
Ten minste vir my
Ten minste vir my
Zaan Sonnekus (Sosiale media):
Instagram: @zaan_sonnekus
Facebook: web.facebook.c...
Vonk Musiek:
Instagram: @vonkmusiek
Facebook: web.facebook.c...
www.vonk.co.za/
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
Die moet my ringtone wees... lovit?
Nou dis die afrikaanse rock wat ek soek. LOVE IT!🔥👌
Lekker man, Lekker
hY weet presies waardeur n mens gaan ❤ biggest fan
🔥🤟``Ten Minste Vir My`` sal vir ALMAL daai r🎸ck vibez gee wat hulle na gesoek het in 'n #AfrikaanseTune
Wat 'n song en wat 'n album💿
Zaan Sonnekus se musiek is `BLISS`💯
Rock and roll op sy beste🤘
Suid Afrika se Nuwe. Rocker. Hou. So. Aan. Zaan
haha what a tuuune!! Welkom terug Afrikaans!
Awesome tune!!
seker die coolste afrikaanse song wat ek al gehoor het🙌🏻🙌🏻
Lekker man. Cool song. Dit die eerste keer gehoor op die reeks Die Faketeid.
Ongeloooooooflik!!!!!!
Awesome song
stunning klank
Shiiiit 🤘
Nice vibe ...
Yes boyyy! 🔥
Akuraat raak
Amazing!
STUNNING!!!
Fokkkin cool tune🎉
🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Insane visuals 🤘🏻🔥
Awesome!
Amazing 👏
Wat ‘n video! Geluk almal!
🔥🔥👏
NICE
Mooi so! Maak bietjie vuur daar onder all die ander half gebakte Afrikaanse musiek pere. Neem notas maatjies. So skryf jy musiek in Afrikaans.
Net so!
Asseblief maak i kareoke van die song ek is in matriek en ek wil graag vir eisteddfod met i BANG surprise en wil my laaste keer afsluit met die awesome liedjie🤩
Ek het probeer soek maar ek kry niks ni😭
Kan iemand ASSEBLIEF i kareoke maak van die song asseblief ten minste vir my😭😭
Ek wil graag vir eisteddfod dit sing die is die perfekte song🤩
Voete onder my uitgeslaan ! My kar se speakers gaan bars ek LOVVVIT
Fokkit nou di is musiek
Presies
Amazing!