Dans Alleen - Droomsindroom (Official Musicvideo)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 сен 2024
  • "Dans Alleen" is gemaak vir jou om te geniet en op te dans (selfs al is jy die enigste een op die dansvloer).
    Om hierna te luister, moet jy instem op een voorwaarde: JY MOET LEKKER VOEL! :)
    Baie dankie aan almal wat gehelp het om hierdie musiekvideo tot bestaan te bring:
    Leon van 'Slowburn media' met al die ure se editing, out-the-box thinking en kuns maak.
    Wikus Kriel en Dick Smith vir extra content en lekker vibes!
    Geniet hom en DANS ALLEEN!

Комментарии • 129