En al die mooiste meisies in Stellenbosch Kon hom nie red nie, sy't hom alles gekos Hart gebroke toe sy skielik verdwyn Happy hour specials het gehelp vir die pyn Ja, hy's 'n goeie ou, hy't net 'n slegte verlede Hy dra nog swaar aan alles op sy gewete As hy val, moet jy vang, as hy le, moet jy dra Hy's 'n goeie ou, maar sy kort 'n man soos haar pa 'n Kalahari-kind het in daai dorpie beland Ontmoet 'n man en hy dra haar op sy hand Oom Freddie was 'n boer aan die Noordekant Hy't gesê hy gaan haar liefhê soos wat niemand kan Ja, hy's 'n goeie ou, hy lewe uit sy gebede Sy vrou en kinders gee hom rede om te lewe As hy val, staan hy op, as hy bid, sak hy af Ja, hy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar was Ja, hy's 'n goeie ou Ja, hy's 'n goeie ou Ja, hy's 'n goeie ou Ja, hy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar was Vrystaat Breker, Groot vleisvreter, Mond kort Peper Hoop die bokke bring die beker Hy's 'n man van sy woord, maar sy woorde is skaars Jy sien hom net by die kroeg en die kerk se basaar Ja, hy's 'n goeie ou, hy sukkel net met die tye Hy kort 'n girl om op die plaas te kom kuier As jy val, sal hy vang, want hy gee waar daar kort Ja, hy's 'n goeie ou, maar hy bly te ver van die dorp Ek ken 'n ou dra sy hart op sy mou Hopeless romantic vanaf ek kan onthou Eerstespan uit gedraf as kaptein En na skool het dit alles verdwyn Ja, hy's 'n goeie ou, sy ma se gunsteling kind Hy sukkel om die regte woorde te vind Hy's snaaks, uiteraard, altyd reg met 'n grappie Ja, hy's 'n goeie ou, maar sy eerste liefde is rugby Daar's 'n goeie ou in elke liewe dorp in die land Gaan wees 'n goeie ou as jy weet jy kan Ek weet dis moeilik, maar ek stel jou gerus Ja, jy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar is Ja, jy's 'n goeie ou Ja, jy's 'n goeie ou Ja, jy's 'n goeie ou Ja, jy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar is. Vir almal wat lekker wil saam sing! Julle is welkom.
mensies julle musiek laat my hart actually stop en dan soos n bliksim storm vinnig klop. Ek sal hierdie lied trou as ek kon. Hou aan babes. Julle doen goed💃🏻💃🏻💃🏻🙌🏻
Lekker Boys. Ek hoop die video is oor n ruk een vam daai videos wat ek weer sien en sê:"Ek het daai video gesien voor hulle groot was". Sterkte en kap hom.
@ConspiracyArchives-u4g Die lirieke lyn by lyn met die Engelse betekenis: The lyrics line by line with the English meaning: En al die mooiste meisies in Stellenbosch And all the prettiest girls in Stellenbosch Kon hom nie red nie sy’t hom al gekos Couldn’t save him she cost him everything Hart gebroke toe sy skielik verdwyn Heart broken when she suddenly left Happy hour specials het gehelp vir die pyn Happy hour specials helped with the pain Ja, hy’s ‘n goeie ou hy’t net ‘n slegte verlede Yeah, he’s a good guy he’s had a bad past Hy dra nog swaar aan alles op sy gewete He still heavily carries everything on his conscience As hy val moet jy vang as hy lê moet jy dra If he falls you must catch if he lies down you must support [him] Hy’s ‘n goeie ou maar sy kort ‘n man soos haar pa He’s a good guy but she needs a man like her dad ‘n Kalahari kind het in daai dorpie beland A Kalahari child ended up in that town Ontmoet ‘n man en hy dra haar op sy hand Meets a man and he takes her in his hand Oom Freddie was ‘n boer aan die noorde kant Uncle Freddie was a farmer on the north side Hy’t gesê hy gaan haar liefhê He said he will love her Soos wat niemand kan Like no one else can Hy’s ‘n goeie ou hy lewe uit sy gebede He’s a good guy he lives out his prayers Sy vrou en kinders gee hom rede om te lewe His wife and children give him reason to live As hy val staan hy op as hy bid sak hy af If he falls he stands up if he prays he kneels Hy’s ‘n goeie ou dalk die beste een wat daar was He’s a good guy maybe the best one that there was Ja hy’s ‘n goeie ou (x 4) Yeah he’s a good guy (x 4) Dalk die beste een wat daar was Maybe the best one that there was Vrystaat breker Free State breaker Groot vleis vreter Big meat eater Mond kort peper Mouth needs pepper Hoop die Bokke bring die beker Hopes the Boks win the cup Hy’s ‘n man van sy woord maar sy woorde is skaars He’s a man of his word but his words are scarce Jy sien hom net by die kroeg en by die kerk se basaar You just see him at the tavern and at the church bazaar Hy’s ‘n goeie ou hy sukkel net net eie tye He’s a good guy he just struggles sometimes Hy kort ‘n girl om op die plaas te kom kuier He needs a girl to come visit the farm As jy val sal hy vang want hy gee waar daar kort If you fall he will catch [you] because he gives where there's need Hy’s ‘n goeie ou maar hy bly te ver van die dorp He’s a good guy but he lives too far from the town Ek ken ‘n ou dra sy hart op sy mou I know a guy wears his heart on his sleeve Hopeless romantic vanaf ek kan onthou Hopeless romantic from the start I can remember Eerste span uit gedraf as kaptein First team out drafted as captain Na skool het dit alles verdwyn After school it all disappeared Hy’s ‘n goeie ou sy ma se gunsteling kind He’s a good guy his mom’s favorite kid Hy sukkel om die regte woorde te vind He struggles to find the right words Hy’s snaaks uiteraard altyd reg met ‘n grappie He’s funny naturally always ready with a joke Hy’s ‘n goeie ou maar sy eerste liefde is rugby He’s a good guy but his first love is rugby Daar’s ‘n goeie ou in elke liewe dorp in die land There is a good guy in each darling town in the land Gaan wees ‘n goeie ou as jy weet jy kan Go be a good guy if you know you can Ek weet dis moeilik maar ek stel jou gerus I know it’s hard but I reassure you Jy’s ‘n goeie ou dalk die beste een wat daar is You’re a good guy maybe the best one that there is Ja, jy’s ‘n goeie ou (x 4) Yeah, you’re a good guy Dalk die beste een wat daar is Maybe the best one that there is
Derrick Human van Swakopmund het my die song gestuur,hy gaan nou deur n break up en voel bietjie down. Derrick is n legend. Stuur vir hom goeie wense julle,op die song! Hys darem n goeie outjie😂😂
Daarsy, eks amptelik 'n fan!
My naam is saam 👌 like die vibe lekker boys lekker
❤❤❤❤
Awesome 🎉
Brilliant boois!
treffer well done boys!!!
Die is n nommer !!!
Goeie ouens 💪🏻
PUIK❤🔥
Jissie dis n lekker song 🎉
love die tune
Ek love dit!! ❤
Hit song. Well done gents 🔥
Dankie Nick!
Lekker boys awesome song 🎵 🎶
Siesa !!!! Julle is fokken awesome !!!!!
Smaak dit kwaai🔥
Jirder boysssssss😍😍😍 love dittttt.....
my gunsteling afr song op die oomblik
Zaan jys n poes goeie ou
Wat n great song! Luister hier vanuit Schwaben gebied in Duitsland. Laat n mens rerig huistoe verlang! Great tunes julle!
Een vir die kamp vuur!!
Daarsy!
En al die mooiste meisies in Stellenbosch
Kon hom nie red nie, sy't hom alles gekos
Hart gebroke toe sy skielik verdwyn
Happy hour specials het gehelp vir die pyn
Ja, hy's 'n goeie ou, hy't net 'n slegte verlede
Hy dra nog swaar aan alles op sy gewete
As hy val, moet jy vang, as hy le, moet jy dra
Hy's 'n goeie ou, maar sy kort 'n man soos haar pa
'n Kalahari-kind het in daai dorpie beland
Ontmoet 'n man en hy dra haar op sy hand
Oom Freddie was 'n boer aan die Noordekant
Hy't gesê hy gaan haar liefhê soos wat niemand kan
Ja, hy's 'n goeie ou, hy lewe uit sy gebede
Sy vrou en kinders gee hom rede om te lewe
As hy val, staan hy op, as hy bid, sak hy af
Ja, hy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar was
Ja, hy's 'n goeie ou
Ja, hy's 'n goeie ou
Ja, hy's 'n goeie ou
Ja, hy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar was
Vrystaat Breker, Groot vleisvreter, Mond kort Peper
Hoop die bokke bring die beker
Hy's 'n man van sy woord, maar sy woorde is skaars
Jy sien hom net by die kroeg en die kerk se basaar
Ja, hy's 'n goeie ou, hy sukkel net met die tye
Hy kort 'n girl om op die plaas te kom kuier
As jy val, sal hy vang, want hy gee waar daar kort
Ja, hy's 'n goeie ou, maar hy bly te ver van die dorp
Ek ken 'n ou dra sy hart op sy mou
Hopeless romantic vanaf ek kan onthou
Eerstespan uit gedraf as kaptein
En na skool het dit alles verdwyn
Ja, hy's 'n goeie ou, sy ma se gunsteling kind
Hy sukkel om die regte woorde te vind
Hy's snaaks, uiteraard, altyd reg met 'n grappie
Ja, hy's 'n goeie ou, maar sy eerste liefde is rugby
Daar's 'n goeie ou in elke liewe dorp in die land
Gaan wees 'n goeie ou as jy weet jy kan
Ek weet dis moeilik, maar ek stel jou gerus
Ja, jy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar is
Ja, jy's 'n goeie ou
Ja, jy's 'n goeie ou
Ja, jy's 'n goeie ou
Ja, jy's 'n goeie ou, dalk die beste een wat daar is.
Vir almal wat lekker wil saam sing! Julle is welkom.
Baie dankie vir die lyrieke!!
Sou graag die akkoorde wou kry iewers, lekker kampvuur liedjie tussen vriende.
Lekker treffer. Dankie ouens Nou groot in New Zealand!
Dankie!
daai snor 😍
Fantasties, dalk die beste song wat ek nog gehoor het
Banger
Ek love dit!
Toemaar, ekt hom gekry ❤❤❤
Great song, een van daai wat jy oor en oor wil luister en elke keer geniet!🙌
Baie nice song manne 💪🏻
mensies julle musiek laat my hart actually stop en dan soos n bliksim storm vinnig klop. Ek sal hierdie lied trou as ek kon. Hou aan babes. Julle doen goed💃🏻💃🏻💃🏻🙌🏻
Foken awesome manne
Ons namibiers love die song
Manne, julle het hier 'n bevarkte lekker song
Al die mooiste meises is in Stellenbosch. To true
great love dit hys n goeie ou🎉
Lank Laas Quality Geluister🤟 Leke om Afrikaans te wees, Goeie Werk Manne 👌
Julle love julle song dis fkn nice
Ja hys n goeie ou!🥳🫡
Julle getag op tiktok maar kan nie wolk nege comments is af op page :)
Flip ouens die is lekker 🔥
befokkk
Fokit top 5 fav songs 💪🏼
Great liedjie, ek deel dit graag met my pelle hier in Brisbane, Aus
Dankie Joe!
Goede song! Liefde vanuit Nederland! 🇳🇱
Liefde uit Boston VSA, maak mooi manne🙏🙏
wow!!!
Hierdie viseo is amazing!! ❤🎉
beste afrikaans song my gunsteling
Ek sit hier in George en kyk hierdie lekker liedjie..en daar is ons berge!goeie een manne
Awesome! Groete vanaf Thailand ouens ✌🏻
Lekker ouens!love die song
Cracking song don’t understand a word but love singing it 😂
I'm glad you enjoy it 😂
What language is it your singing just so I can translate it 😂
@@seanlaw8701Afrikaans
@@seanlaw8701afrikaans
Something about a good guy 😅
...sy ma se gunstelingkind....love it
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤ i Love you
Goed bezig mannen!!
Ou wi ookal jul dj is die beat en wa jul sing is on point.
Welll done manne julle vat hom
Kom wees eerlik, almal fkn love julle song. Me included. Julle ysters. Much love❤️❤️❤️
Bliksem dis nou Nice!! Ons hoor hulle al in Australia! 🔥🍻🦘
Ek is bly! 😁
Mane like julle kwaai ,die song is lanie
Very good
Lekker Boys. Ek hoop die video is oor n ruk een vam daai videos wat ek weer sien en sê:"Ek het daai video gesien voor hulle groot was". Sterkte en kap hom.
Dankie vir die mooi woorde!
Hopelik bring dit jou terug om hom weer te sien!
👌puik
Die is soooo catchy
I don't have a clue what you are singing but this song makes me very happy.
Its not really a happy song 😂😂
@@stephankuhn9500 Well LOL. I wish I knew the lyrics in English cuz I really like it
@@ConspiracyArchives-u4g
Go google the lyrics in English
@@ConspiracyArchives-u4g just google the lyrics
@ConspiracyArchives-u4g
Die lirieke lyn by lyn met die Engelse betekenis:
The lyrics line by line with the English meaning:
En al die mooiste meisies in Stellenbosch
And all the prettiest girls in Stellenbosch
Kon hom nie red nie sy’t hom al gekos
Couldn’t save him she cost him everything
Hart gebroke toe sy skielik verdwyn
Heart broken when she suddenly left
Happy hour specials het gehelp vir die pyn
Happy hour specials helped with the pain
Ja, hy’s ‘n goeie ou hy’t net ‘n slegte verlede
Yeah, he’s a good guy he’s had a bad past
Hy dra nog swaar aan alles op sy gewete
He still heavily carries everything on his conscience
As hy val moet jy vang as hy lê moet jy dra
If he falls you must catch if he lies down you must support [him]
Hy’s ‘n goeie ou maar sy kort ‘n man soos haar pa
He’s a good guy but she needs a man like her dad
‘n Kalahari kind het in daai dorpie beland
A Kalahari child ended up in that town
Ontmoet ‘n man en hy dra haar op sy hand
Meets a man and he takes her in his hand
Oom Freddie was ‘n boer aan die noorde kant
Uncle Freddie was a farmer on the north side
Hy’t gesê hy gaan haar liefhê
He said he will love her
Soos wat niemand kan
Like no one else can
Hy’s ‘n goeie ou hy lewe uit sy gebede
He’s a good guy he lives out his prayers
Sy vrou en kinders gee hom rede om te lewe
His wife and children give him reason to live
As hy val staan hy op as hy bid sak hy af
If he falls he stands up if he prays he kneels
Hy’s ‘n goeie ou dalk die beste een wat daar was
He’s a good guy maybe the best one that there was
Ja hy’s ‘n goeie ou (x 4)
Yeah he’s a good guy (x 4)
Dalk die beste een wat daar was
Maybe the best one that there was
Vrystaat breker
Free State breaker
Groot vleis vreter
Big meat eater
Mond kort peper
Mouth needs pepper
Hoop die Bokke bring die beker
Hopes the Boks win the cup
Hy’s ‘n man van sy woord maar sy woorde is skaars
He’s a man of his word but his words are scarce
Jy sien hom net by die kroeg en by die kerk se basaar
You just see him at the tavern and at the church bazaar
Hy’s ‘n goeie ou hy sukkel net net eie tye
He’s a good guy he just struggles sometimes
Hy kort ‘n girl om op die plaas te kom kuier
He needs a girl to come visit the farm
As jy val sal hy vang want hy gee waar daar kort
If you fall he will catch [you] because he gives where there's need
Hy’s ‘n goeie ou maar hy bly te ver van die dorp
He’s a good guy but he lives too far from the town
Ek ken ‘n ou dra sy hart op sy mou
I know a guy wears his heart on his sleeve
Hopeless romantic vanaf ek kan onthou
Hopeless romantic from the start I can remember
Eerste span uit gedraf as kaptein
First team out drafted as captain
Na skool het dit alles verdwyn
After school it all disappeared
Hy’s ‘n goeie ou sy ma se gunsteling kind
He’s a good guy his mom’s favorite kid
Hy sukkel om die regte woorde te vind
He struggles to find the right words
Hy’s snaaks uiteraard altyd reg met ‘n grappie
He’s funny naturally always ready with a joke
Hy’s ‘n goeie ou maar sy eerste liefde is rugby
He’s a good guy but his first love is rugby
Daar’s ‘n goeie ou in elke liewe dorp in die land
There is a good guy in each darling town in the land
Gaan wees ‘n goeie ou as jy weet jy kan
Go be a good guy if you know you can
Ek weet dis moeilik maar ek stel jou gerus
I know it’s hard but I reassure you
Jy’s ‘n goeie ou dalk die beste een wat daar is
You’re a good guy maybe the best one that there is
Ja, jy’s ‘n goeie ou (x 4)
Yeah, you’re a good guy
Dalk die beste een wat daar is
Maybe the best one that there is
lekka tune boys !!
Daagliks cheers ❤
Boys, gee my 5× tequilas en 3× rowwe bliksems en ek karaoke vir jou nou!!! Lekke song
Beste song 2024
Love die song
Ouens…die gaan vir jare geluister word🥲
Dit maak ons baie bly!
Top kwaliteit !
Hoekom is die song nog so laag aan die views and likes!!!!! Well done ouens!! Lovit!!!
Dankie man. Mooi song. Hierdie een gaan onmiddelik op my Playlist :)
Die woorde klink baie soos ek... behalwe dat ek 'n vrou en kinders het 😅
Uitstekend ❤
Reminds me of Silbo - feloche
Derrick Human van Swakopmund het my die song gestuur,hy gaan nou deur n break up en voel bietjie down. Derrick is n legend. Stuur vir hom goeie wense julle,op die song! Hys darem n goeie outjie😂😂
Sterkte Derrick!
Awe wat is die chords Vir die song asb🙏🙏
Lekker manne. Dit is nou die afrikaans wat vir n slag my aandag getrek het! Sterkte hoop julle raak besig. Hou dit so eenvoudig!
Boyz jul mag maar 💪
Ek wil n goeie ou wees
dis in George
Flossie Inlet
lekker bois. maak nog. raak groot :)
Ek wil n cover doen
Hosh julle Al opdie radio
Van die Boere in die VSA klop ons harte groot met ń bree bors
"dis henru ek belowe"
Schwabie kan ons die chords kry vir die ene ek love dit🫶🏻
jirrrrrr ek like die ek wil julle book
Waarso?
Het iemand chords vir hierdie banger?
Swellendam?
Is jy single?
Vra vir n vriend
Ja, 😂
Kan nie ophou luister nie 😅
b@fokte liedjie boys
Well done ouens. Maak nog songs toe
Luister hier eks nou al so gesuip en gerook kom nou net van loftus af bulle het leinst3r gestamp en ekt al sekr die song 9 keer geluist3r
Great liedjie. Maar dit kort iewers n bekfluitjie
Nie geweet daar is gay pubs in Stellies nie?
julle is goeie ouens.
Hi boys kom ons sing rympie songs
Ok my sussie van 5 kan die song skryf
Schwabie is jou regte van Schwab?
is julle george manne.ek sien julle staan daar by george dam .my valley daai.goeie plek daai
🫡🫡🫡
@Ronsard Moolman