'n Mantel, Jesus en ek [26 Junie 2022]

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 окт 2024
  • Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag oggend om 9:00. Ons tema vir hierdie regstreekse uitsending is "'n Mantel, Jesus en ek". Ons sien jou aanlyn.

Комментарии • 3

  • @margaretbrummer2600
    @margaretbrummer2600 2 года назад

    Dit is 'n wonderlike boodskap en dit het weer die Moses, Elia verhaal tot by Jesus vir ons nuut gemaak.

  • @jennywalters9080
    @jennywalters9080 2 года назад

    Goeie middag uit Gordonsbaai. Baie dankie dankie Pierre v die boodskap wat ons gaan ontvang uit God se woord dit word opreg waardeer

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 2 года назад

    Pragtige boodskap. Seen uit NZ vir julle.