Virtual Concert 2021

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 окт 2024

Комментарии • 19

  • @michaelsataiwan
    @michaelsataiwan 3 месяца назад

    Niks is so mooi soos die pragtige musiek uitgevoer deur ‘n universiteits koor. Ek kan vir ure en ure luister en weggevoer word na ‘n plek wat baie naby aan die hemel is. Wat ‘n voorreg vir elke student wat kan deel wees van hierdie engele skouspel. My oë het sommer nat geword met die seënwense gesange aan die einde. Wat n trots vir hierdie wonderlike universiteit! Mag die Here julle almal ryklik seën!

  • @lankastols7817
    @lankastols7817 3 года назад +6

    Ag dis AWESOME guys! Love dit, well done 🔥🔥💕

  • @carienhoffman2991
    @carienhoffman2991 3 года назад +3

    Ongelooflik kosbaar! Baie dankie!

  • @rorisangreginaldmolokwane3310
    @rorisangreginaldmolokwane3310 2 года назад +2

    Proud to be NWU alumni

  • @riethawinterbach7530
    @riethawinterbach7530 2 года назад +1

    PRAGTIG

  • @dyllandebeer5599
    @dyllandebeer5599 3 года назад +2

    'n Lekker luister. Wel gedaan.

  • @samueldelange3390
    @samueldelange3390 3 года назад +3

    Miss this choir so much!

  • @rhynokriek
    @rhynokriek 3 года назад +2

    Baie mooi! Die Puk-koor was nog altyd 'n lekker koor - van Awie van Wyk se dae af.

  • @celiapretorius5742
    @celiapretorius5742 3 года назад +2

    Mooi julle! Baie trots.

  • @hennanel7021
    @hennanel7021 2 года назад

    Pragtig,,!!! H. Nel

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 2 года назад +1

    Ek het Elke oomblik van hierdie Video geniet Baie dankie ❤️

  • @zoemanis3356
    @zoemanis3356 3 года назад +4

    I love this, I love the sound !!

  • @jeffreymelusi2370
    @jeffreymelusi2370 2 года назад +1

    It has a lot of performing art massage that brings back all that lost academic culture

  • @ivyngobeni5922
    @ivyngobeni5922 2 года назад

    😇I FEEL IT

  • @lismabotha1954
    @lismabotha1954 3 года назад +2

    Sjoe...dit was pragtig!!!

  • @louise19808
    @louise19808 3 года назад +2

    Pragtig :)

  • @deborahkiese9585
    @deborahkiese9585 3 года назад +1

    Love this!!!!

  • @Zazajc702
    @Zazajc702 Год назад

    Baie dankie. As ouer wie se hart brand om jul optredes by te kan woon, maar hopeloos te vêr is, waardeer ek jul videos verskruklik baie. Hoop om eendag 'n lewendige optrede by te kan woon. Weereens baie dankie vir hierdie RUclips kanaal. Nou kan ek ook deel wees van my seun se koor lewe. ❤❤❤❤