Oorwinningslied Kosie Beukes

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 окт 2024

Комментарии • 25

  • @Famcke
    @Famcke 10 месяцев назад

    Precious! 🥰
    We need an update 😂🙏🇺🇲

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 Год назад

    Wow...Amazing🥇🏆

  • @avrildavids7336
    @avrildavids7336 4 года назад +2

    Pragtig! Amen! Bid asseblief vir my hele familie. Vir diegene wat siek, werkloos, finansiele probleme of enige ander probleme waarvan ek nie weet nie. Bid dat ons hele familie weer geheg sal wees soos voorheen. Bid vir man se werk dat alles voorspoedig sal verloop met die nuwe manier van besigheid doen. Tegnologie geletterdheid. Dankie! Amen. Geseende da aan almal.😊

  • @assievanderwesthuizen6314
    @assievanderwesthuizen6314 9 лет назад +3

    Groot hond! (In 'n sekere deel van die land waar ek in my kinderdae gewoon het, was dit die beste kompliment wat iemand wat uitstekend presteer gekry het).

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 7 лет назад +2

    Dis 'n kind wie se talent en vordering ek in die jare vorentoe gaan dophou. Ek voorsien 'n blink toekoms in boeremusiek vir hom. Pragtig Kosie, hou so aan.

  • @karelgericke3858
    @karelgericke3858 3 года назад

    Jys n wonderkind, absoluut ongelooflik. Jys so nederig en self vertroue is wat jou die seun maak wat jy is. Mooi pad vorentoe KOSIE, jyt alreeds meer vermag aswat baie kunstenaars net van kan droom.

  • @valvalvalish
    @valvalvalish 3 года назад

    Прикольный ковбой! ))) Из России аплодисменты!

  • @reunoventer4077
    @reunoventer4077 7 лет назад +1

    Wow kry hoendervles oor my liggaam so mooi is dit hou so aan

  • @ekkekan2938
    @ekkekan2938 8 лет назад +3

    Wonderlik om te sien Kosie - hou so aan. As 'n mens kan dan kan jy. Oudedom maak geen saak nie.

  • @mariettevisser7297
    @mariettevisser7297 Год назад

    So pragtig Mariette

  • @rinasmit7797
    @rinasmit7797 10 лет назад +1

    Dit is bitter mooi

  • @GodJesusBeliever
    @GodJesusBeliever 8 лет назад +2

    Blikemmmer mannetjie!!! Gooi mielies, Jy mag maar :)

  • @catotoru1963
    @catotoru1963 9 лет назад +1

    Sugoi! Kawaii! (Japanese language) Groot! Oulike! (Afrikaans language)

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 2 года назад

    Mooi!

  • @ridewithusadventures6960
    @ridewithusadventures6960 2 года назад

    Wie is die oom wat ghitaar speel asb?

  • @marievandermerwe3160
    @marievandermerwe3160 5 лет назад +1

    Kosie is nog n baba! Ek dink n konsertina is n moeilike ding om te speel.

  • @inkriver656
    @inkriver656 6 лет назад +1

    Mooi

  • @willem7399
    @willem7399 3 года назад

    Kyk. Kosie doen baie goed vir sy ouderdom maar wie is op 45sekondes?

  • @backylemon542
    @backylemon542 Год назад

    Hy kan maar❤

  • @AlettaVanStaden-d1r
    @AlettaVanStaden-d1r 3 месяца назад

    Here seen hhom ryklik

  • @mrosenau3373
    @mrosenau3373 4 года назад

    Soooooo "sweet".

  • @HermanLabuschagne
    @HermanLabuschagne 9 лет назад +4

    Kookwater!

  • @leonorahuman9032
    @leonorahuman9032 6 лет назад +1

    Dis uitdtekend hy mag maar

  • @rinasmit7797
    @rinasmit7797 10 лет назад +2

    Dit is bitter mooi