BOORMAN

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 окт 2021
  • Koos van Zyl, is 'n boorman. Hy boor vir water in die dorre Noordweste van die land. Ek hou baie van Koos. Het hom 'n paar jaar gelede buite Brandvlei raakgeloop. Hy was met sy boormasjien - eintlik sy hele boortrek: woonwa, lorrie, ens. op op pad om by 'n boer in daardie dor ooptes 'n boorgat te gaan sink... Toe ek klein was, wou ek nie 'n polisieman of 'n brandweerman of 'n dokter of veearts word nie. Ek wou 'n boorman word.

Комментарии •