DIE BAR OP DE AAR

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 май 2024
  • In die 1970's en 80's is duisende dienspligtes per trein Grens toe gestuur om teen Swapo en ander magte te gaan veg. Op De Aar in die Karoo het die trein dikwels vir lang rukke stilgehou... wagtend op ander troepe van treine te verwissel. Sommige het hul dors in die sogenaamde Bar op De Aar geles....

Комментарии •