Pasella gaan kuier in Langebaan | FULL EPISODE
HTML-код
- Опубликовано: 8 фев 2025
- In die eerste episode van die nuwe seisoen, gaan kuier ons by die juweel van die weskus, Langebaan.
HemelBesem maak lyn nat saam Kurt Darren. Ons nuwe aanbieder, Mishka Patel, gaan loer in by aktrise Lindie Stander en sy ontmoet die plaaslike skilder Sandy Esau. Die bobaaskok Leroux van Vuuren gooi 'n vis op die kole en nutsman Willie Schmidt bou 'n mobiele koffietafel van palette.