Leef vry in Jesus Christus | Uit die Woord - Digitaal

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 фев 2025
  • Boodskap deur ds. Adriaan Swart.
    Hierdie Bybelse boodskap vanuit die Woord van God het ten doel om jou in die geloof te versterk.

Комментарии • 3

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 5 дней назад +1

    Amen!!

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 5 дней назад +2

    Goeiemôre ds. Adriaan. Ek wonder of ek 'n guns mag vra: sal dit dalk moontlik wees om die aanvangslied van die preek 'Loof die Heer' se klankbaan vir my te kan aanstuur? Ek sing so lekker saam. Baie dankie vir die pragtige preek. Amen.