Episode 17 - 2022 BLOEMHOF BONANZA IS HERE!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Legacy Series as the official bait & feed company sponsor of the Bloemhof Bonanza 2022, thought it well to provide you with some useful tips and tricks to target those prize winning fish at the 2022 Bloemhof Bonanza this weekend. Barend Breedt & Lc van der Westhuizen visit the well known Sandveldt fishing venue at Bloemhof Dam. They test out some of the new shimano rods and the brand new Legacy Series Dips with great success. Hope you enjoy this video! #legacyseries #Ninja #Fomo #Fast #Furious #Optimus #DragonFruit #Bloemhofbonanza

Комментарии • 19

  • @anru9510
    @anru9510 2 года назад +2

    Ek het amper sl julle produkte gekoop. Love dit

  • @markusbhana8345
    @markusbhana8345 Год назад +1

    Elo barend is Joi produkte by rafics vis winkle in Pretoria wes

  • @rhynovaneeden4058
    @rhynovaneeden4058 2 года назад

    Jul bly maar ysters. Dankie vir jou wonderlike voer en dips

  • @marladejager4012
    @marladejager4012 2 года назад

    Love julle vidoes

  • @donovanpurchase4368
    @donovanpurchase4368 2 года назад

    Daai Voer is onglooflik 100% Reg

  • @chrisbbqandsmokingmeat2061
    @chrisbbqandsmokingmeat2061 11 месяцев назад

    Ek het 3 dips ge meng en het vir ou oom ge gee hy het oor 42 carp ge vang met daai dip daar in boemhoff dam

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад

    Lekker om julle manne te sien hengel

  • @arnomarais6411
    @arnomarais6411 2 года назад

    Hi. Mag ek voorstel dat julle dalk links na die stokke, katrolle en ass wat julle gebruik in die video, in die video description plaas vir die van ons wat dit dalk wil aanskaf?

  • @rorysingh6986
    @rorysingh6986 2 года назад

    it would be awesome if some of the videos are in English, as your products are great and would also like to know how how to utilize them

  • @louisvanniekerk1582
    @louisvanniekerk1582 2 года назад

    Hoe lyk die natuur reservaat se kant kan mens darm naby die water kamp opslaan?

  • @sidneyhendrikse8838
    @sidneyhendrikse8838 2 года назад

    Hello Barend, waar is die stokke te koop en wat sal die prys wees ongeveer?

  • @brinleydamons5152
    @brinleydamons5152 2 года назад

    good day. how do you become part of the legend series pro angling team?

  • @sidneyhendrikse8838
    @sidneyhendrikse8838 2 года назад

    Watse katrolle het jy op die stokke en hoeveel lyn kan hulle vat

  • @WallyBucksss-id2zd
    @WallyBucksss-id2zd Год назад

    kan iemand my se hoeveel is die kleinste bangalou

  • @noeldewee3572
    @noeldewee3572 2 года назад +1

    Kan n mens voerplek maak met die bloemhof bonanza