Ek het die Heilige gees gehoor wat sê ek moet die foon op my bed sit. Luister deur die musiek boksie. Toe hoor ek u stem en ek begin notas maak en kan skryf Waar is jy deur Pastoor Davids. Ek vertrou u sal my vergewe. Dankie dat die Heilige Gees my gehelp het. Dankie vir u gebed. Daar is net een antwoord Wees soos Jesus is. Erken jou foute en bely dit. Rykste seën.
More Pastoor James prys die Here vir hierdie preek dit het wonders gedoen in my familie. Ek het my trane gestort dit was goed my hart is vol van Jesus mag die Hemelse Vader julle seen en dankie vir die pragtige mense wat julle is liefde
Dankie geseënde gesalfde Past James DANKIE VIR SALVING VAN U BOODSKAP DANKIE VIR U BEMOEDIGING EN BESEF EKS DEUR GOD BEKLEE EK DANKIE HERE OM DIE WAARHEID TE HOOR ONS KERKE LOOP LEEG DIE WAARHEID IS NIE HOORBAAR MEER NIE DIE EVANGELIE WORD LAM GELE DANKIE DAT U SO MET MY PRAAT DANKIE VIR ELKE BOODSKAP VAN U GEROEPENDE GESALFDE WAT U HERE OP MY WEG GESTUUR HET DANKIE HERE HERE LAAT U WIL ALLEEN GESKIET MY VERLANG VARS AANRAAKING VARS SALWING RAAK PST SE LIPPE OP NUUT AAN MET DIE KOOL VUUR VANAF DIE ALTAAR AMEN HOU MY VAS ELKE DAG HERE AMEN
Danki pastor james vir die diepe openbaring mag God u meer seen en gbruik om Sy betroubare woord te verkondig, dit het my laat moed skep om te volhard in geloof
Ek sal begin met Vergewe my asseblief want u is n Gesalfde van God. Ek het al voorheen na u preke gekyk op Kruiskyk maar het dit nie meer nie. Vir my is dit moeilik om u te hoor terwyl die musiek speel. Ek sal dit gaan lees. Ek bedoel opreg Jammer want ek weet u word deur die Heilige gees gelei en skroom nie om in tale te praat wanneer Jesus deur u werk nie. Dit vind baie aanklank by my omdat ons die Heilige gees onderdruk. Baie dankie en regtig jammer ek kon die preek nie luister nie. Maudé
Ek het die Heilige gees gehoor wat sê ek moet die foon op my bed sit. Luister deur die musiek boksie. Toe hoor ek u stem en ek begin notas maak en kan skryf Waar is jy deur Pastoor Davids. Ek vertrou u sal my vergewe. Dankie dat die Heilige Gees my gehelp het.
Dankie vir u gebed. Daar is net een antwoord Wees soos Jesus is. Erken jou foute en bely dit.
Rykste seën.
Amen. Plz pray 4 me
Blessed man of God..I love listening to his sermons..
More Pastoor James prys die Here vir hierdie preek dit het wonders gedoen in my familie. Ek het my trane gestort dit was goed my hart is vol van Jesus mag die Hemelse Vader julle seen en dankie vir die pragtige mense wat julle is liefde
Nog altyd die beste preach, wat vir my terug bring na die kruis... ae ons kry net een Apostel James
Dankie geseënde gesalfde
Past James
DANKIE VIR SALVING VAN U BOODSKAP
DANKIE VIR U BEMOEDIGING
EN BESEF EKS DEUR GOD BEKLEE
EK DANKIE HERE OM DIE WAARHEID TE HOOR
ONS KERKE LOOP LEEG
DIE WAARHEID IS NIE HOORBAAR MEER NIE
DIE EVANGELIE WORD LAM GELE
DANKIE DAT U SO MET MY PRAAT
DANKIE VIR ELKE BOODSKAP VAN U GEROEPENDE GESALFDE WAT U HERE OP MY WEG GESTUUR HET DANKIE HERE
HERE LAAT U WIL ALLEEN GESKIET MY VERLANG VARS AANRAAKING VARS SALWING
RAAK PST SE LIPPE OP NUUT AAN MET DIE KOOL VUUR VANAF DIE ALTAAR AMEN
HOU MY VAS ELKE DAG HERE AMEN
Danki pastor james vir die diepe openbaring mag God u meer seen en gbruik om Sy betroubare woord te verkondig, dit het my laat moed skep om te volhard in geloof
dankie vir die woord..i was lost in sin but as i listen to this preaching i end up that i need to pray more
Die man van God wie Hy gebruik het om my tot bekering gely het. Dankie Vader in Jesus Naam.
Helo pastor dnki vir die mooi wrd Bid vir my en my family ek gn vndag vir Here se wr is ek.Amen man vn God
Amen Apostle James. Altyd lekker om na u te luister. Kragtig sir!!!
Dankie pastor.James.die Here het my ook gesien.Dankie vir kragtige woord.die guns van God is op U lewe
Amen danki Jesus di woord gee lewe
Dankie Pastoor vir die woord het my weer die moed gegee om aan te gaan
Dankie daar word dit gee my moet vir lewe
Dankie daar word dit gee my moet vir lewe
Thank u Pastor this is what I needed. Your word have me in tears.
Dankie Pastoor vir die woord dit het my weer die moed gegee om aan te gaan
beie dnki apostel
Amen Here dankie Here gebruik die man van die Here meer en meer amen
Dankie Pastoor vir die anmoedige woorde
Powerful man of God.bless u
Prys sy naam....Amen
Amen dankie Pastoor.
dankie pastor u word le nu baie in my tong mag lion of Judah pastor seen...
Dankie vir die kragtige Woord Pastooor James Davids
Wil u nie meer preke opsit nie?
Danki pastor amen
Dnki pastor v daardie geseende woord amen
Oh here praise u dankie Jesus
Amen.🙏🙏🙏 Geseende boodskap.
Dankie pastoor.James
Amen ❤
Aman past die woorde is kosbaar biid Vir lvan asrblief
more.bja dankie past James v.d boodskap. amen
Amen
Dankie pastoor vir die magtige word
Goeie woord van die Man van God. Kragtige woord
What is the name of the song sung towards the end
You can follow Apostle James Davids' page on facebook :)
Ek sal begin met Vergewe my asseblief want u is n Gesalfde van God. Ek het al voorheen na u preke gekyk op Kruiskyk maar het dit nie meer nie. Vir my is dit moeilik om u te hoor terwyl die musiek speel. Ek sal dit gaan lees. Ek bedoel opreg Jammer want ek weet u word deur die Heilige gees gelei en skroom nie om in tale te praat wanneer Jesus deur u werk nie. Dit vind baie aanklank by my omdat ons die Heilige gees onderdruk. Baie dankie en regtig jammer ek kon die preek nie luister nie. Maudé
What is the title of the song he sang on 20:45 minutes
powerful Man of GOD
KRrragtig
Baie geseende boodskap
i wish i can hear afrikaans
Past james, jy sal nie leë hande na Jesus gaan nie. Jy is n kosbare kind van die Here
Amen
Dankie Pastoor vir die anmoedige woorde
Amen