Baie dankie vir nog n leersame video. Doen asseblief n video oor casting. Hoe dien jy jou marker werk. Waarvoor kyk jy met jou marker. Hoeverl spoms gooi jy. Hengel voor langs of op jou voets ensovoorts. Geniet Mozabiek
@ARMANDMEINTJES jy moet positief wees 1ste plek regte voer regte tyd. Regte dam moet nooit n moeilike dan target nie begin by m dam waar ky weet jy sal vis kry van daar af beweeg jy ns moeilike damme toe ek sal n video maak oor tips om te begin
Baie dankie , goeie informasie.
Goeie punte.
Baie dankie vir nog n leersame video. Doen asseblief n video oor casting. Hoe dien jy jou marker werk. Waarvoor kyk jy met jou marker. Hoeverl spoms gooi jy. Hengel voor langs of op jou voets ensovoorts. Geniet Mozabiek
Baie dankie ek waardeer ek het n klomp videos van casting en hoe om te spomp ens ek sal hom op youtube sit
Kan nie wag om daai videos te sien nie!
By Homestead vandag en mense langs ons 19kg carp uit gehaal so 30min terug op boilies
Dankie vir die video, watse geure werk goed alles goed by Homestead?
Dag se pynapple doen baie goed daar Tigernut met n pienk fake maize. Mulberry werk ook goed en dan natuurlik jou Hempsaad Oilie
Waardeer die terugvoer, dankie baie
Geen probleem enige tyd welkom
Jy Sè winter boek net vlakwater....spelfout??
Skies ja boek diep water
Wat jy sè is baie goeie tips vir begin hengelaar op spesie, baie dankie...luister na elke woord!
@ARMANDMEINTJES jy moet positief wees 1ste plek regte voer regte tyd. Regte dam moet nooit n moeilike dan target nie begin by m dam waar ky weet jy sal vis kry van daar af beweeg jy ns moeilike damme toe ek sal n video maak oor tips om te begin
Dankie weer....oor 2 weke eerste 7 dae sessie....
Nice video man doen meer jy help baie mense mooi reg hou so aan ou bul
Dankie ek waardeer
Pella kom ons kap n rietvlei saam se net wane j kaans sien 🎉
Reg so my vriend ek maak so ek gaan donderdag Mozambique toe as ek terug is dan reel ons