Ek was gunner van tenk 53. Het die eerste skoot met 'n 105 op 'n bunker met 'n 23 mm stelling gevuur. Daarna het 52 twee T 55's uitgeskiet en ons nog een. Dit was die begin van 'n helse oorlog wat eers in Junie 88 met ops Excite vir my ge-eindig het.
That sounds like a Sqn either on ranges or in contact. I don’t speak Afrikaans. I think I heard the co ax firing at one point. The trusty Cent. We had a very old one at Lulworth gunnery school. So much space in the turret an minimal tech and instruments. It was oddly used by the Gunners. I have no clue why. Possibly some weird Artillery course. What they wanted a Cent for God knows????
Dit sal nice wees as iemand die opname kan digitaal bewerk sodat die agtergrond voertuig geraas bietjie verdoof kan word. dit is n priceless stukkie goud die opname.
I made this recording on a tape recorder next to the speaker in my ratel - T50B.
Ratel with the callsign "Tango"?
@@deerasmus3870 yes, tank squadron HQ ratel.
It is really interesting to listen to this kind of recordings. Do you have more?
Les Jordan is that you?
@@hennies9509 yes
Ek was gunner van tenk 53. Het die eerste skoot met 'n 105 op 'n bunker met 'n 23 mm stelling gevuur. Daarna het 52 twee T 55's uitgeskiet en ons nog een. Dit was die begin van 'n helse oorlog wat eers in Junie 88 met ops Excite vir my ge-eindig het.
That sounds like a Sqn either on ranges or in contact.
I don’t speak Afrikaans.
I think I heard the co ax firing at one point.
The trusty Cent.
We had a very old one at Lulworth gunnery school.
So much space in the turret an minimal tech and instruments.
It was oddly used by the Gunners.
I have no clue why.
Possibly some weird Artillery course.
What they wanted a Cent for God knows????
Is die tanker wat daai eerste skoot geskiet het nog met ons.sal nice wees om n onderhoud met hom te reel en die gebeure op te neem.
Dit sal nice wees as iemand die opname kan digitaal bewerk sodat die agtergrond voertuig geraas bietjie verdoof kan word. dit is n priceless stukkie goud die opname.
Really nice share :D
dAAR MOET NOG SULKE RECORDINGS WEES MANNE . ONS MOET DIT BEWAAR
hET IEMAND WAT DIE GEVEGTE GESIEN HET N INVENTARIS VAN WAT ALS DAAR UITHESKIET WAS EN HET ONS ENIGE VERLIESE GELY
Ja en ja. Ons het nege lede verloor op 9 Nov ‘87.
soek meer sulke gems.