Refentse - What a Boytjie
HTML-код
- Опубликовано: 13 ноя 2019
- Official Music Video for 'What A Boytjie' by Refentse.
Download or Stream What A Boytjie here: SonyMusicAfrica.lnk.to/KYMrcUxf
Follow Refentse on Social Media:
Facebook - / refentsesa
Instagram - / refentsemusic
Twitter - / refentsekunste1
Director & DOP - Christian Wolf
Executive Producer - Adolf Voster @ Sony / Select Musiek
Production Manager - Chantelle Botha
Camera Assistant - Hanru van Zyl
Edit & Colore Grade - Christian @ BrickWolf Creatives
Band Members:
Refentse
Bass: Penroy Phokane
Drums: Adam Mathye
Keys: Conference Khoza
Starring:
Refentse
Pierre Breytenbach
Karin van der Laag
Lea Vivier
Gido Horn
Music video by Refentse performing What a Boytjie. (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/U6s1Wf
#Refentse #WhatABoytjie Видеоклипы
BEST VIDEO OF 2019 HANDS DOWN
Ek is mal oor Refentse se musiek - sooo koel en net aanvaarbaar !! (die mooiste Afrikaanse-uitspraak)You go..boitjie !!Love ALL your songs !!xx
Lea Van Rensburg I need him to play at my next wedding
Omte dink ek laaik niks afrikaans music,maar die ... love dit 💚
Wow. Wat n video en song. As almal net sien dat ons so mooi land is en ons diversiteit kan mooi wees en gemaak word soos jy hier uitbeeld. Wel gedaan!
As net almal so kan dink
ek stem saam
Well done with this song BOYTJIE
I love that polka switch. Polka is big in the desert places of Botswana
Lekker lekker!
Our county has come along way
Thayo Nicolaidesg agreed
Mal hier oor... Well done Refentse.... Jy maak ons land een
You are building bridges dude! Love to all through music! BTW, as of New Years Day 2020 45 people don't like this video. Must be people stuck in the "old days". Much love to ya...from Texas, USA!
Refentse, you've been working out my boytjie! Song is awesome sauce. Can't get it out of my head now!
Love dit
Ah, man, this is so funny! And I'm in London, I can't share it with anyone.
What a boytjie! RIP Long Johnny Burke
Hes such a sweetheart😊
Love ♥️love ❤️love❤️
UITSTEKEND!!! ❤❤❤
What a gorgeous voice! Love you and your music!
Lekker bly maar lekkeerrŕrrr👍die jong man kan darem maar lekker sing 🎸🎶🎸🎼
wat n song broer jy maak ons trots
Ja nee.. what a boytjie!! Hou so an my friend!! Bring daai boere musiek terug!!!!
Yes Sir , What A Boytjie!
Hello from tunisia 🇹🇳
Refentse, Jy Is Net Brilliant! 🔥
Lekker man!
Lekker number
Refentse, daardie boere hemp lyk goed op jou my tjom.
maar reg so!
Zxczggyytiigikzlxp.,eridicodcfkfdodoodeodoeeoe
Dit was bakgat!
What a boytjie!
Dis moer oulik!! Ek love dit Refentse!! Groete uit Amerika
lekker feel good nommer bru!
Cool song:-)
Cool
Moerse boodskaak 🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦❤❤❤❤❤
Jislaaik maar jy kan!!! Fit wul gedoen wees. Die woorde volg vinnig opmekaar en nogtans is dit foutloos
Wat 'n aangename ou liedjie ...
Diversity at its best in one video!!
Mari Delport 🙄
Mari Delport diversity is a failure
Hij zou liedjes moeten doen van Nederlandse zanger "Snelle"
Lekker . Like Dit Kwaai.
Tiaan fokken surely, is jy fokken okay?
Pragtig
What an amazing song and video❤❤ I love it!!!
Dis is baie goed😅😅😅 im sesotho
Dit is n goeie liekie
Dis so fokken funny. Well done.
Dat die skoolhoof vanaf "Jou Romeo" fliek?
Awe my coconut brother
😁...😆👍💕🇿🇦💕What a boytjie!! 🏆
What a song. Dis fantasties. Fucking LEGEND!!!!!!!!!!!!!
Fantasies
Lirieke?
So dis net ek wat worry oor die duur Nutella wat in n pot gegooi word... 🤣🤣🤣
Elkgeval doen wat jy doen boytjie
Yes yes my vriend kan ni wag om saam jou op verhoog op tetree ni
Baie mooi!!!☺☺☺
jy kap afrikaans hard my maat hou so aan jy maak n verskil
Ek kam my hare en lyster dit my ma lag oor hierdie boytjie
Dit lyk asof hy net in KykNet studios ingeloop het en die mense op koffiebreek gou gevra het om te help lmaooo
🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Whats the translation?
It roughly translates to : "What a guy". But what makes it so powerful is the fact that "boy" or "boytjie" was and still is used as a derogatory term towards black males in South-Africa. So this guys is just owning it, not giving a shit.
Hahaha
Jy is aowsem
Ha ha hierdie video laat mens lag😅😅
😂😂😂dankie
Blerrie goed hou so aan
Ja-Nee kyk die man kan sing sy stem trek mense nader om te luister - kan hom ook daar aan uitken . (meeste manlike afrikaans stemme klink eenders ) .
30 0kwes
Baie lekker, zoals de Afrikaners zouden zeggen.
Wouldn't it be great if Refentse's next hit was in Arab, Mandarin or Hindi?
In Russian please 😄
Nutella in 'n potjiekos - watte resep asseblief?
Hierdie is net nog propaganda om verneming te bevorder!
Heyto patato!
Ek vat 'n vet kans om hierdie te doen, maar as jy verveeld en lus is vir nog Afrikaanse musiek, luister asb die liedjie wat ek vir my wyfie geskryf en gesing het voordat ons verloof geraak het.
ruclips.net/video/ewturJ4r-YM/видео.html
Ek is mal oor jou musiek Refentse
Nee my ou, net soos biggy slaan jy jou naam met ń plank
Hou jou poes bek
Een ou se woorde is bloot 'n persoonlike opinie, een wat jy vir jouself kan hou, waarvan hou jy? Daai aaklige amerikaanse rap musiek of iets.
Adrian Prinsloo kom ons gesels weer oor so paar maande.
Sterkte pel jy kan nie weet wat kom nie.
@Whizper2me Dit is hoekom ons land lyk soos dit lyk. Almal wil braai en kak praat.
Jy is preuts.
Voel kinda awkward om hierdie te kyk aangsien "boy" soortvan n rasistiese noemnaam is...
Ik denk dat het daar juist over gaat, maar ik versta helaas weinig van het nummer omdat ik Nederlands ben. Zijn de lyrics ergens na te lezen?
houtkop kak
🤮
Ek dink net jou "covers" was ń beter refleksie op jou.
Suur druiwe.
Kak musiek
Kak mens