Legacy Conversations - James Teitge - 1 & 5 Recce - Episode 1

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 фев 2025
  • Regiment Sersant Majoor James Teitge praat met ons oor sy 37.5 jaar in Suid Afrikaanse Spesmagte. Hy was die langsdienende lid in Spesmagte se geskiedenis wat begin het in 1978 in 1 Recce, toe 5 Recce, en later by HK tot sy aftrede in 2014. James Teitge was die RSM van 5 Recce en ander plekke. Hy vertel ons wat ‘n Spesmagte mens is, wat hulle op soek is na, en nog baie meer. Die eerste drie episodes is in Afrikaans, die res in Engels - kyk asb na hulle ook - dis nie dieselfde nie. As julle vrae het, los dit hieronder, en ons sal daarna kyk om te antwoord. “Subscribe” en aktiveer die klokkie asb om outomaties ingelig te word van nuwe episodes.
    Links:
    Sponsor - www.georgemjames.com
    Website - www.legacy-conversations.org

Комментарии • 58

  • @sakkieoosthuizen1105
    @sakkieoosthuizen1105 Месяц назад +2

    Dankie Oom vir wat jy vir ons land gedoen het 🫂

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 7 месяцев назад +7

    James, wat n man. Saam met hom lugvoorsiening gedoen. Nederig met al sy uitstekende vermoeens. Mooiloop Yster

  • @henniebotha1034
    @henniebotha1034 3 года назад +7

    Saluut aan 'n groot man. Samajoor, die manier hoe jy uit die mou kan praat en die kalmte. Ek bewonder julle. Absoluut spesiaal.

  • @kenan7788
    @kenan7788 3 года назад +8

    #Another Legend!!! Didn't want the stories to end!!

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад +2

      Yes try General Bornman, OC Special Forces Brigade, many more coming, glad for you

    • @kenan7788
      @kenan7788 3 года назад +1

      @@LegacyConversations Yes I'm busy with those at the moment, if possible it would also be nice to see these legends doing a shooting drill at a range, would definitely be a priceless watch. Alot of respect to them!

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад +1

      @@kenan7788 Try to attend their "Story Evenings" where you can actually meet them in real life. They are exactly as in their videos. Wonderful people indeed. Will ask them about shooting events and let you know - write to me at 4xsamil@gmail.com so I can inform you. Koos

    • @kenan7788
      @kenan7788 3 года назад +1

      @@LegacyConversations Ok thanks, will do that.

  • @propgeldenhuys6174
    @propgeldenhuys6174 3 года назад +3

    Eye opening indeed. Brave persons who SAVED lifes - bottom line indeed. Thank you, James Teitge.

  • @crl633
    @crl633 9 месяцев назад +3

    Respek, saluut!

  • @fanusswarts2033
    @fanusswarts2033 3 года назад +4

    Ek het die eer gehad om saam RSM teitge valskerm te spring en was passasier op sy tandem masters kursus,wat n humble mens,altyd tessun die troepe en hulle het baie respek vir hom gehad

  • @theosenekal8903
    @theosenekal8903 2 месяца назад +2

    Baie interesting

  • @VLM_2024
    @VLM_2024 Год назад +2

    Great episode! I am almost certain James Teitge came to the Medics in '92 trying to recruit some of us for selection, I am almost certain, stand corrected though.

  • @franspretorius2110
    @franspretorius2110 2 года назад +2

    RSM Teitge (en Koos); Awesome; Respek!!! (Ek is die RSM se ouderdom) Ek gaan dit nou eienaardig stel, en dit is wat my beindruk: Julle is nie "Blah Blah Blah" mense nie. Julle verduidelik, in so n kalm manier, hoe julle lewensgevaarlike operasies uitgevoer het, asof besig om net gou koffie te maak.👍

  • @alwynstrydom4495
    @alwynstrydom4495 3 года назад +3

    Rsm Teitge dis wonderlik om te luister ,ek het Semajoor in 2003 in 3sai ontmoet toe
    Semajoor werwing kom doen het vir Spes magte

  • @frederickcelliers9709
    @frederickcelliers9709 Месяц назад +1

    I salute you SM Teitge. I gather you lost your life's partner. Sir my deepest sympathy. I wish to make a request. I was hospital chaplain at 1MIL. There I got to know a Recce who was an ex Selous Scout. Sadly he got cancer and died. He lived in Eldoraigne/Weirda Park. He made me promise that I would go and scatter his ashes at Vic Falls. I did with the aid of a major who had an artificial leg. Sadly my memory is failing and since I never recorded any of these matters on paper I cannot recall the names. One name I remember was Col. Marty Van Der Linde (SAAF). Please could you assist me?

  • @neilswart7271
    @neilswart7271 3 года назад +4

    Hi koos . Brilliant podcast . Thanks James . Look forward to more. Riveting.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад

      Thank you. I am astonished at the quality men produced by the SADF. The RSM must rank among very best. Such an honour to speak to you people. Grateful.

  • @robertschweppie5256
    @robertschweppie5256 3 года назад +2

    GREAT MEN .BEST OF THE BEST....... CREAM OF THE CROP.

  • @derekstuart9717
    @derekstuart9717 3 года назад +3

    Baie baie interresant. Ek onthou James Teitge van Potch. Diensplig gedoen in 77 en 78 by 4 Veld Regiment.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад

      Ek bly dit seg maar ek is verstom oor die kaliber man wat die SAW gehad het. Fantastiese mense. Dankie vir jou kommentaar. Koos

  • @desmondallindrallintscmint7479
    @desmondallindrallintscmint7479 3 года назад +4

    Koos. Thanks for bringing James onto your forum. What a great man. It brings back memories. James, it’s been many years - Oshakati.
    A personal friend from many years back, also attending my Wedding back then - regards - Des - ZI/Z1S.

  • @attilaleigh5978
    @attilaleigh5978 3 года назад +3

    Excellent Koos,enjoying the conversations,keep them coming

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад

      Thank you, I am most grateful to the SADF members coming on the channel. We have several more legends lined up from 32 and 1 Parachute.

  • @robbieirlam414
    @robbieirlam414 3 года назад +2

    Salute!

  • @billyb7469
    @billyb7469 3 года назад +4

    Great discussion

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад +1

      Thank you. The RSM is a fantastic human being and soldier. From Episode 4 all will be in English.

  • @brentconnock2513
    @brentconnock2513 3 года назад +3

    Thanks to both of you gents, glad you addressed "stollen valour" ... nothing more cowardly and fraudulent. The people that served as "operators" are the only people who have the priviledge of calling themselves Special Force operators!

  • @Bosbulls
    @Bosbulls Месяц назад +1

    Baie interessant.
    Net 'n vraag, ek hoor altyd julle praat van 1 Verkenning, 4 Verkenning en 5 Verkenning. Was daar ooit 'n 2 en 3? Indien wel, wat het van hulle geword, en indien nie, hoekom was daar nooit 'n 2 en 3 nie.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  Месяц назад +1

      Video is 3 jaar oud - in verdere videos verduidelik hulle meer - 2 Recce is vir reserwe lede, 3 weet ek nie maar daar was 6 Recce vir die Rhodesiers, Koos

    • @Bosbulls
      @Bosbulls Месяц назад +1

      @@LegacyConversations Baie dankie vir die spoedige antwoord. Ek het nou onlangs eers die kanaal ontdek. Ek vind jou gesprekke met die mense vreeslik interessant.
      As iemand wat in 1997 vrywillig aangesluit het, en toe self amper 10 jaar diens in die SANW gedoen het, bring dit baie herineringe op. Ek het by dieTiffies aangesluit na my "diensplig" jaar en so my motorwerktuigkundige ambag verwerf. Daarna het ek nog 'n hele paar jaar in die weermag gewerk, onderandere twee in die Kruger Wildtuin Eenheid en Groep 12 in Ermelo.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  Месяц назад +1

      Jy is welkom om ons te kom vertel van die SANW, Koos

  • @willembeckmann2
    @willembeckmann2 2 месяца назад +1

    🤠🤠🤠Die gedig was vir manne soos James Teitge geskryf, deur Jan F Cilliers :
    TROU
    Ek hou van ’n man wat sy man kan staan;
    ek hou van ’n arm wat ’n slag kan slaan,
    ’n oog wat nie wyk,
    wat ’n bars kan kyk;
    en ’n wil wat so vas soos ’n klipsteen staan!
    Vas soos ’n berg van grou graniet
    op vaderlands-grond, sy hartsgebied,
    aan haar getrou
    soos aan kind en vrou,
    en wat in haar ere ook syne siet.
    Ek hou van ’n man wat sy moeder eer
    in die taal uit haar vrome mond geleer,
    en die bastergeslag
    in sy siel verag
    wat, haar verstotend, hulself kleineer.
    Die oog wil ek sien wat ’n traan nog ween
    vir ’n heldegeslag, in hul rus daarheen,
    maar ’n blits van trou
    in die traan van rou,
    wat aan liefde weer gee, wat haar bron is ontleen.
    Vir my d’ Afrikaner van durf en daad,
    wat Mammon’s eer en loon versmaad,
    sy hoof en sy hand
    vir sy volk en sy land
    en ’n trap van sy voet vir laag verraad!
    O, ek hou van ’n man wat sy man kan staan;
    ek hou van ’n daad wat soos donder slaan,
    ’n oog wat nie wyk
    wat ’n bars kan kyk;
    en ’n wil wat so vas soos ’n klipsteen staan!

  • @andriesadriaanbrits4438
    @andriesadriaanbrits4438 3 года назад +3

    A2......👍

  • @sarellourens4918
    @sarellourens4918 3 года назад +1

    Vra asb van bekende persone soos leon shuster en wouter basson en wie nog?

  • @sarelbornman8363
    @sarelbornman8363 3 года назад +1

    Sal graag wil kontak maak met Kpl Jan vd Merwe, hy was saam met Wally Ward in Ops Savannah .Ons was saam in dieCaprivi in 1986 en hy is getroud met Hettie en het 3 seuns gehad.As iemand my kan laat weet sal ek bly wees Dankie Sarel Bornman

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад

      My voorstel is om die te post orals, iemand sal dit raak lees, Koos

  • @vissermanbid1815
    @vissermanbid1815 3 года назад

    James kan aanhsngers jou kontak en indien ja hoe kan jy ge kontak worx

  • @1Kubaan
    @1Kubaan 3 года назад +2

    Die reguit streep range was SWA.
    Het Kurses saam hulle gedoen in Heidelberg en Range uitgeruil maar het net opfokkies daaroor gekry.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад

      Jy is heeltemal reg. Die RSM moes my reghelp. In ander episodes ook. Die man het verstommende kennis. Baie dankbaar. Koos

  • @gerhardpotgieter840
    @gerhardpotgieter840 3 года назад +1

    Amper soos die ouens wat gholf gespeel het saam Jack Dippenaar.

  • @mariusnel9788
    @mariusnel9788 3 года назад +2

    Hoop rsm jy en kol de toit is nog op goeie voet met mekaar .

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад +1

      Daar is geen vyandskap tussen die operateurs waarvan ek weet nie.

    • @mariusnel9788
      @mariusnel9788 3 года назад +1

      @@LegacyConversations Ek is bly ,Ek hoop jy is deel van ons groep ,hoop seker nie te vra nie ne .

  • @vissermanbid1815
    @vissermanbid1815 3 года назад

    Hasi waar bevind jy jou self

  • @philipgouws
    @philipgouws 3 года назад +1

    Is daar opnames beskikbaar van praatjies/lesings waarna verwys word?
    Ek glo daar is 'n klomp mense in die buiteland, my inkluis, wat bitter graag ook dit wil hoor. Sal verseker daarvoor betaal of 'n bydra maak aan SASFA, dalk selfs "live" in skakel as die tyd zones dit toelaat.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад +1

      Ek weet regtig nie maar sal die RSM vra. Koos

    • @philipgouws
      @philipgouws 3 года назад +1

      Baie dankie.
      Kan nie wag vir die opvolg gesprekke met oom James nie. Dankie aan jou ook om hierdie te deel.
      Groete.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад

      RSM sal elke Maandag dink ek uitkom - daar is reeds nog drie episodes en ons is nog nie eers by sy operasies nie. Hy is die ou wat die Russe gevang het nadat SW Fourie en span "sy" Antonov neergeskiet het. Dis een verstommende ervaring om met die man te praat - as julle vrae het vir hom laat weet my asb. En almal is welkom hier. As jy jou storie wil vertel, kontak my asb. Koos

    • @philipgouws
      @philipgouws 3 года назад

      As ek reg onthou uit jou gesprek met oom SW, was die bemanning wat gevang was van 'n helikopter wat ook daar afgeskiet was.
      Wat het met die Russe gebeur na hulle gevang was? En hoe het oom James hulle "onder arres" gehou tot hulle e-vac opgedaag het? Geboei, vasgemaak aan boom, ?? Net vir interessantheid.
      Ek was eers gebore in die 80's, glad nie 'n bydrae om te maak nie. Kan net luister na die besonderse verhale.

    • @LegacyConversations
      @LegacyConversations  3 года назад +1

      @@philipgouws Ja dis een interessante storie daai want daar was groot stress oor wie hulle gaan hou, UNITA of James. Ek dink hulle het saamgewerk nadat hulle besef het wie hulle beskerm. Sal die RSM vra Sondag - ons begin dan praat oor die operasies waar dit sal uitkom. Hulle is uitgeruil vir ander spioene sover ek weet. Weet SW hulle het een outjie gegryp in Mosambiek wat 'n nood verlig het - wag dis in die boek - ek sal kwoteer hieronder -

  • @franspretorius2110
    @franspretorius2110 2 года назад +1

    Aaagh James😖, terloops, baie jammer om van jou Lewensmaat se oorlye te hoor.