Ek neem aan daai Baan is eindelik gebou vir modifieds en nie vir standaard voertuie nie... Ek Sal beslus nie my 4x4 daar Wil inskruif nie.... Herstel koste vs n dag van pret..... No no no
Ja daar is verskillende obstacles vir verskillnde klasse. Die was CM klas wat street modified is, meeste van die karre in daai klas is gebou net vir die obstacles en nie vir n daily driver nie. Daar is wel n klas vir jou everyday kar wat gebou is sodat jy geen skade sal kry nie unless jy soos n popo bestuur
neewat daai course lyk onmoontlik, netjies gery