Dankie Ernst vir hierdie wrkenning wat jy gee aan die lewe van 'n jong lojale, eerlike en beginselvaste Suid-Afrikaner wat teen imperialisme geveg en opgestaan het. Hy is 'n ware rolmodel.
Jopie Fourie was my oupa Martinus Jacobus Fourie Se neef. So trots op Jopie en vandag volg ons Jesus Saam met my sewe kinders deur Sy Genade alleen natuurlik. Baie dankie en rykste seëning
Elke nou en dan wonder ek oor die vrede van verenigings, ek aanvaar en waardeer dat tydens die omstandighede het die Burgers nie veel oplossings gehad nie, en die tye was anders, ek verstaan ook ek kan myself nie in die omstandighede plaas van dié wat die oordrag ingetree het nie, maar ek kan die nagevolge sien wat hul nooit sou sien kom het nie, en daarvoor alleen, voel ek die nagevolge van die vrede van vereniging was dit nie werd nie, en was uitdruklik verraad... dit sou beter wees, uit my persoonlike siening van die nagevolge jare later, om te veg tot ons uitsterwing eerder as om oor te gee aan die imperialiste...
@WolraadWoltemade 1652 exactly. My enigste vision wat ek het. Is as die boere ni n sneller gaan trek en se fok julle nie. Gaan ons afkak in 2021. Its tickets. Met blm wat voorkeur kry. Genocide is op die kaarte vi 2020/2021. Sprry to say

Hy is vermoor agv sy liefde vir sy volk en sy liefde vir sy land.
Eintlik hartseer om te lees tog is daar dapperheid en inspirasie in sy woorde
Jy kry hom nie regtig jammer nie....jy admireer hom
Jopie was 'n legende, dankie vir die video CC!!
Aangrypend!
Jopie Fourie was my oupa Martinus Jacobus Fourie Se neef. So trots op Jopie en vandag volg ons Jesus Saam met my sewe kinders deur Sy Genade alleen natuurlik. Baie dankie en rykste seëning
Elke nou en dan wonder ek oor die vrede van verenigings, ek aanvaar en waardeer dat tydens die omstandighede het die Burgers nie veel oplossings gehad nie, en die tye was anders, ek verstaan ook ek kan myself nie in die omstandighede plaas van dié wat die oordrag ingetree het nie, maar ek kan die nagevolge sien wat hul nooit sou sien kom het nie, en daarvoor alleen, voel ek die nagevolge van die vrede van vereniging was dit nie werd nie, en was uitdruklik verraad... dit sou beter wees, uit my persoonlike siening van die nagevolge jare later, om te veg tot ons uitsterwing eerder as om oor te gee aan die imperialiste...
Ek was in Laerskool jopie fourie. Nou is dit net n swart skool. Oogevok
@WolraadWoltemade 1652 exactly. My enigste vision wat ek het. Is as die boere ni n sneller gaan trek en se fok julle nie. Gaan ons afkak in 2021. Its tickets. Met blm wat voorkeur kry. Genocide is op die kaarte vi 2020/2021. Sprry to say
@@dexter161
Fearmongerer.
@@user-vv1do1wg1j at least is ek nie meer in n Shit hole country nie. Good luck. I wont give one more cent to that racist government. Hahahhaahhahah
@@dexter161 hoe het die toe vir jou uitgewerk false profeet? Blm is niks meer nie
Executed by louis botha and jan smuts' forces in 1914😢
Was hy deel van die rebellie?
@@fm4018 nee hulle het gedink hy was n veraaier maar dit was als vals gewees en vandag kan trots se sy bloed loop in my are
Rus in vrede.
rus in vrede ons sien jou weer
In trane toe Ek die sien