Ek en Coenraad het vanaand vir Wikus by fokof bar ontmoet, hy was vriendelik, down to earth, n regte man’s man met goeie familie waardes, ek wens hom alle sterkte toe vir die jare vorentoe.
Baby jy, kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Ek steek in my voete vas Jy’t my asem weg gevat En dis hoe jy lyk Met jou blue jean lyf vanaand Kom en vat my aan die hand Steek die dansvloer aan die brand En as jy wil dans Moet jy nader aan my staan Skop uit jou skoene, skuif al die stoele Kom ons hak ‘n bietjie uit vanaand Sê my voel jy ook die hitte? Vanaand is ons weer op ons stukke Laat los jou voete op die ritme Soen my met jou brannewynlippe Baby jy, kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Baby jy, kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Ek lek my lippe af Proe die dubbel in jou glas Kom ons maak hom leeg Ons gaan party pleeg vanaand Vat nog ‘n slukkie, bly nog n’ rukkie Kom ons hak ‘n bietjie uit vanaand Sê my voel jy ook die hitte? Vanaand is ons weer op ons stukke Laat los jou voete op die ritme Soen my met jou brannewynlippe Baby jy, kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Baby jy, kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Gooi hom bietjie sterker Nog ‘n rondte op my mond Want die smaak sit nou lekker op my tong Sê my voel jy ook die hitte? Vanaand is ons weer op ons stukke Laat los jou voete op die ritme Soen my met jou brannewynlippe Sê my voel jy ook die hitte? Vanaand is ons weer op ons stukke Laat los jou voete op die ritme Soen my met jou brannewynlippe Baby jy, kan my dors kom les Met jou brannewynlippe Baby jy, kan my dors kom les Met jou brannewynlippe
Ek dink jy het die verkeerde video gekyk. 😅 Ek sien duidelik 'n moerse bottel Brannewyn in haar hande. Dis nou as jy dié video tot op die einde kyk 🤦♂️
Wikus ,lekker man
Well done Wikus!!! Jis Trots op jou my Pella.! Michaela Love your part in this!!
Michaela jy lyk Gorgeous 🌻
Baie mooi Wikus!!! Baie trots op jou!!!
My gunsteling Afrikaanse liedjie op die oomlik..... hoop jy het groot sukses verder in jou loopbaan.
Wikus, jy het soveel talent en ons Afrikaners het Nuwe talent so nodig. Ek sien ń groot ster ⭐️ toekoms vir jou! 🙌🏻🙌🏻
A very happy and catchy song. What a surprise to see Michaella, how beautiful !! The guitarist behind you too 😅
Music has no language. Music is to the soul 🎶❤❤❤❤
Mooi Wiks
Sjoe Wikus, dis n pragtige opgewekte liedjie. Beslis n groot treffer wat kom x.
Wow that's a nice comment how long have you been listening to country songs?
Who are you?
Great song
love it buddy
Baie mooi liedjie Wickus. Wel gedaan. Groot treffer oppad.
Wow that's a nice comment how long have you been listening to country songs?
@@austinscottmiller2245 A while l love Country songs.
Banger
Thank you for this✨🎶 A new favorite.
Love dit!!!
Such a vibey song
Stunning song!!! ❤️❤️❤️🔥🔥🔥
Love dit!!! Ons gaan hom verseker baie luister 🥳 Baie geluk...
Wow that's a nice comment how long have you been listening to country songs?
Weet wat ek vannaand gaan maak...lekker sokkie met my man op die liedjie!!
Well done Wikus, baie nice song!!!! 🥃💃🏻
Such a vibe!!
Love it!!
Wow that's a nice comment how long have you been listening to country songs?
Love it!!! Well done!!! 💃
Wow that's a nice comment how long have you been listening to country songs?
klink awesome
Lekker champ! Groete vanuit New Zealand
Love jou song neef! 😁Well done
Jhelll what a song congratulations boet ...
Jy het mooi gemaak hier my maat !!
Wat n lekker tune!! Well done Wikus!!😇
Uitstekend Wikus! Keep them coming!
Lekker Wikus. Hoop hy vat jou ver!
Awesome song man ! Kan hom nie genoeg luister nie 😄🤟
This song is such a vibe and so catchy. Love it! and love the music video.
Wow that's a nice comment how long have you been listening to country songs?
Uitstekend
Weldone Wikus! Awsome song! Keep it up!
P.S. Michaela lyk nie bad in n trourok nie!😉🤣
Hello oom Jean
What a vibe!! Brendan peyper who?
Great song julle! Geniet dit met die twee van julle wat so verlief is op die einde. Super cute guys. Moooi 🤗
Love it! Not my language but sounds good 😋
Love dit! Kan die sokkie plekker weer oopmaak 🥲🥲
Wow that's a nice comment how long have you been listening to country songs?
Well Done Buddy. Amazing song.
Andrew&Sam Bloemfontein
❤😊
3 jaar nogal... shoo
Een befokte cool song
Is dit net ek of klink hy soos elvis se seun an die begin. Great song
Hey don't really know the language,just stumbled across this song.And well it sounds amazing 😉
Afrikaans!
@@zanmorgan6188 thanks 😊
Klink soos elke ander afrikaanse sokkie song wat uit gekom het die laaste 20 jaar...
Ek en Coenraad het vanaand vir Wikus by fokof bar ontmoet, hy was vriendelik, down to earth, n regte man’s man met goeie familie waardes, ek wens hom alle sterkte toe vir die jare vorentoe.
Baie mooi
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Ek steek in my voete vas
Jy’t my asem weg gevat
En dis hoe jy lyk
Met jou blue jean lyf vanaand
Kom en vat my aan die hand
Steek die dansvloer aan die brand
En as jy wil dans
Moet jy nader aan my staan
Skop uit jou skoene, skuif al die stoele
Kom ons hak ‘n bietjie uit vanaand
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Ek lek my lippe af
Proe die dubbel in jou glas
Kom ons maak hom leeg
Ons gaan party pleeg vanaand
Vat nog ‘n slukkie, bly nog n’ rukkie
Kom ons hak ‘n bietjie uit vanaand
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Gooi hom bietjie sterker
Nog ‘n rondte op my mond
Want die smaak sit nou lekker op my tong
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
To legded to quit
Wat language is this?
Brannewynlippe Met Klippe Ja!!!! #MetEish #YS😏
👄💋
EK DINK JY IS REG WIKUS! HIERDIE LIEDJIE SAL MENS LEKKER OP KAN SOKKIE.🕺🎵💃
ons leer hier .. brannewyn maak die girls los ..... ek vat maar eder die wyn girl wat se oe skyn
Hello oom dit is ek Milena
Wow that's a nice comment how long have you been listening to country songs?
Hhhhhyyh
Sy drink wyn en champagne, hoe moet sy die man se dors les met 'n brandewynlippe? Afrikaanse musiek maak soms net geen sin nie.....
Ek dink jy het die verkeerde video gekyk. 😅 Ek sien duidelik 'n moerse bottel Brannewyn in haar hande. Dis nou as jy dié video tot op die einde kyk 🤦♂️
Where did you get all these Good looking females ?
Goeie god, maar dis kak.
Dis kak.
Love dit!