Let Your love flow through me - Clemens Mans

Поделиться
HTML-код

Комментарии • 28

  • @marlenedebeer5794
    @marlenedebeer5794 Год назад +3

    Clemens Jy STRAAL JESUS uit mag elk eenjie Na Jou musiek preke ook so Leef en JESUS uitstraal YES JESUS AMEN X

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 Месяц назад

    Clemens Baie dankie vir Jul Pragtige music jy en jou pragtige Vrou moet net soo aan hou Blessings van Jesus op Jul en Kerk en kinders Baie Blessings

  • @billyjohnesterhuizen6340
    @billyjohnesterhuizen6340 Год назад +1

    JA MY VRIEND, DIS N VOORREG OM ALTYD TE WEET DAT ONS VADER VIR ONS N PLEKKIE VOORBEREI OM OOK EENDAG DAAR BY HOM TE WEES. JY EN DUDLEY HET PRAGTIGE STEMME EN OM DIT MET N GEJUBEL EN GEJUIG ALTYD UIT TE LEEF. MAG DIE HERE JULLE RYKLIK SEEN.

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 Месяц назад

    Hi Dudley jy met jou Pragtige stem en orkes is so Awesome bly asb net so aan Jesus liefde en Blessings op jou en Vroutjie Baie seeninge

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 2 месяца назад

    Dankie, My Jesus Vir Al U liefde en seen.I love you so.❤️👑👑

  • @CalebDavids-ui1yc
    @CalebDavids-ui1yc 9 месяцев назад

    Love this Song 🙏❤️❤️🙏

  • @coosvdsandt8439
    @coosvdsandt8439 4 года назад +2

    Let Your loved flows true me
    Here hier is n ontplofing waar ou Pinkster sang so vol krag en salwing is waar oor my vloei eks telkens onder U geklank Here en U Gees vloei deur my
    Dankie om in en saam U liefde te vloei
    Laat U liefde ewig deur my vloei Here amen
    Dank aan Clemens
    Dudley vir Pinkster Herlewing met elke bediening deur sang bediening kom God so sterk deur God se genadevolle liefde deur spoel my vul my so met Sy Gees ek is onder God se Gees toegevou met God se salwing
    Amen
    Eerlik opreg mag ek se ek mis Pinkster Herlewing im baie Pinkster bedieninge waar daar nuwe gospel gesing word
    Daar n doodsheid daar binne
    Ek kan nie so voortgaan nie daars geen krag en salwing nie
    Ek verlang so elke oomblik na God se Gees waar daar waarheid van af die predeking podium gespreuk word waar God se Vure val op jou
    Dis Here waarom mense afvalig word is om Evangelie boodskap draers nie God se Woord bring dis of die ware Gesalfdes geseendes van God hom aan pas by sy gemeente
    Eks diep in my siel beseer
    Amen
    Dankie Here vir Pinkster Herlewing waar U in Gees en Waarheid aanbid word Here waar pinkster vuur vloei amen

  • @CalebDavids-ui1yc
    @CalebDavids-ui1yc 9 месяцев назад

    My favourite Song 🙏🙏🙏🙌🙌

  • @clarencebock
    @clarencebock 10 месяцев назад

    Thank you Jesus

  • @felipaperalta2835
    @felipaperalta2835 Год назад

    Amén🙏🙏🙏👏👏✋️

  • @CalebDavids-ui1yc
    @CalebDavids-ui1yc 5 месяцев назад

    Glory to God 🙌🙌🙌🔥

  • @vikigray5910
    @vikigray5910 2 месяца назад

    Amen🙏🙏🙏

  • @sathiyatamilthaivazthu9846
    @sathiyatamilthaivazthu9846 6 месяцев назад

    Amen

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 2 года назад

    Heerlik, wonderlik, stigtend

  • @henniedutoit9718
    @henniedutoit9718 Год назад

    What a lovely and awesome gospel song, Amem

  • @maureenfletcher3521
    @maureenfletcher3521 3 года назад +1

    AMEN!! PRAISE JESUS CHRIST! HALLELUJAH

  • @koosswart5310
    @koosswart5310 4 года назад

    Dankie Clemens, sang is deel van jou bediening en hierdie is maar net die begin van grooooot dinge vir jou in jou bediening, en ons weet jy sal nederig bly.

  • @1606seun
    @1606seun 4 года назад

    Amen🙏Prys die Here. n Pragtige en Kosbare lied. Dankie Clemens.👏

  • @dinahcloete1250
    @dinahcloete1250 3 года назад

    Pragtige lied, Clemens.

  • @marizakleynhans7879
    @marizakleynhans7879 2 года назад

    AMEN AMEN AMEN

  • @pietbecker750
    @pietbecker750 4 года назад

    Praise the Lord

  • @pietbecker750
    @pietbecker750 4 года назад

    Fantastic

    • @maureenfletcher3521
      @maureenfletcher3521 3 года назад

      Praise Lord Jesus Christ for His Grace! Thank you Pastor Clemens for your beautiful worship songs and messages!!

  • @louwrensstapelberg9492
    @louwrensstapelberg9492 4 года назад

    Pragtig

  • @annalubbe8258
    @annalubbe8258 2 года назад

    Hi Clemens gisteraand geluister na n preek van jou verlede Sondag waarin jy genoem het van jou besoek aan die Boesmanland Ek het daar grrot geword maar woon nouin NZ maar as ek die woord Boesmanland hoor dan spits ek my ore. Ek het toe uitgevind dit was by my broer se dogter. Ai Clemens hoe graag sou ek jou daar in die Boesmanlandse kaalvlaktes wou ontvang en n lekker boerekoffie wou aanbied en n droe beskuitjie of plaas koekies vars uit die oond

  • @Kruiskyk
    @Kruiskyk  4 года назад +1

    Dit kan bestel word by kruiskyk 021 201 6468🙏🏻