Because He lives - Clemens Mans

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 авг 2024

Комментарии • 16

  • @tinaedwards4748
    @tinaedwards4748 2 года назад +2

    Dankie vir die koortjie ai ek het met hom groot geword as ek hom sing wil ek net laag buig in aanbidding en God loof en prys Amen

    • @priscilladrake185
      @priscilladrake185 Год назад

      Tina weet jy ek is mal oor die ou koortjies, maar dis so hartseer dat sommige van die kerke dit nie meer sing nie 😪😕😟

  • @barbieliebenberg5199
    @barbieliebenberg5199 Месяц назад

    Clemens Mans ek kan die Here nie genoeg prys en loof vir julle nie. Dankie my Meester vir Kruskyk Amen en Amen

  • @marynakotze240
    @marynakotze240 Год назад

    Een van die mooiste weergawes wat ek nog gehoor het!

  • @tinaedwards4748
    @tinaedwards4748 Год назад

    Wat n geseende lied en ek weet my Jesus Leef en Hy het my Lief Haleluyah

  • @user-uz4xe7tn1m
    @user-uz4xe7tn1m 2 месяца назад

    Hallelujah Thank You Jesus I Know You Lives 🙏

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 Месяц назад

    ❤❤❤Hi dit is om vir jou te se dat jou HART EN SIEL IS OP DIE REGTE PLEK BY JESUS DANKBAAR OM NA TE LUISTER

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 Месяц назад

    Hi Baie pragtig jou stem en Aan Biding is Awesome dankie Ann

  • @hesterviljoen3889
    @hesterviljoen3889 11 месяцев назад

    Baie dankie! Pragtig! Seën toegebid!

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 Месяц назад +1

    Hi dit is sooo geseende tyd as Jul soo prys en worship lof aan on s Koning gee

  • @marlenedebeer5794
    @marlenedebeer5794 Год назад

    awesome thanks so much

  • @felipaperalta2835
    @felipaperalta2835 Год назад

    Dios lo bendiga aleluya🙏🙏🙏🙏👏👏👏✋️

  • @daniebothma-yb7in
    @daniebothma-yb7in Год назад

    Amen

  • @daniebothma-yb7in
    @daniebothma-yb7in Год назад

    Dankie Here Vir So Baie Amen

  • @loisesirait5582
    @loisesirait5582 2 года назад

    God zegene

  • @priscilladrake185
    @priscilladrake185 Год назад

    Een van my gunsteling koortjies net baie hartseer dat van die kerke nie meer die ou koortjies meer sing nie 😟😪😕