STAAN VAS by Charnell Joseph

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • Collective Records proudly presents the debut single "STAAN VAS" by the talented artist Charnell Joseph.
    This captivating release is set to touch hearts and souls with its powerful message of perseverance and faith.

Комментарии • 130

  • @Prosperity_Ash
    @Prosperity_Ash 8 месяцев назад +101

    Such an honour to play the bass guitar on this track.. Thank you Charnell Joseph!! To God be the glory 🙏🏻🙏🏻

  • @amandameyer8475
    @amandameyer8475 2 месяца назад +4

    Die belofte van die Here is getrou. Hy sal ons nooit begewe of verlaat nie. Staan jy net vas. Amen

  • @user-ru5jd5ft2u
    @user-ru5jd5ft2u 2 месяца назад +7

    South African excellence ...great musicians..❤❤ Brynne Bayley your talent is immense Glory ❤❤

  • @user-qz6ki4pw6q
    @user-qz6ki4pw6q 9 месяцев назад +6

    Oor en oor ❤❤wane Sien ons julle weer in Walvis baai
    Christian Gemeentes Kerk hoop dus binnekort
    Sus Charnell alle liefde❤❤❤ van Walvis bay

  • @user-tw2sb4dc9f
    @user-tw2sb4dc9f 6 месяцев назад +18

    To hear such spiritual music in your language is so beautiful. Hy sal jou nooit begewe of verlaat nie wow😇😇😇. Seeing own very own Loyiso and Ntokozo ❤❤supporting it. I love everything about this❤❤❤

  • @chosenblessing453
    @chosenblessing453 7 месяцев назад +12

    MAAR MY 🙌🙌🙌 Di salwing shuuuuuuu Namibia 🇳🇦 is ons hier

  • @susieboys2320
    @susieboys2320 8 месяцев назад +8

    Hallelujahhhh🙌🙌🙌🙌 Staan Vas...Onbeweeglik....Die belofte van die Here is getrou...Dis 'n Groot Belofte...🙌🙌🙌🔥🔥🔥🔥

  • @cindyhusselmann218
    @cindyhusselmann218 9 месяцев назад +6

    Ooh yes die beloftes van die Here is getrou Amen Amen dus so anointed so bless

  • @naadiahcharls9716
    @naadiahcharls9716 8 месяцев назад +6

    😢wat 'n treffer. Dankie Chanelle, ek glo so baie van ons ht dit nodig gehad. ❤ sjoe ek voel sommer so verlig vanaf alles as ek na die liedjie luister

  • @neila688
    @neila688 9 месяцев назад +18

    Great production Charnelle is a seasoned singer!!! Anointed and appointed!!! Great move girl!!!

  • @wilfredwilliams5016
    @wilfredwilliams5016 5 месяцев назад +11

    Song over our family! All the way in 🇦🇺

  • @julesolckers1233
    @julesolckers1233 2 месяца назад +5

    Amen sis so gesèen mt di lied. Dit lig my gees op. Di belofte vd Here is getrou Hy Sal ons nooit begewe of verlaat.

  • @samanthajacobs1449
    @samanthajacobs1449 2 месяца назад +3

    I love this song wow it is a very good encouragement thank you Jesus for never leaving us God bless you all in abundance.

  • @calebdavids1546
    @calebdavids1546 8 месяцев назад +6

    Ek love die Lied. Mag die Here jou rylik seën 🙏❤️❤️❤️❤️. Dis is my favorite lied

  • @emmaavarile6414
    @emmaavarile6414 8 месяцев назад +4

    Skrik vanoggend wakker met die lied die 1ste Januarie 2024, wat n salwing op die lied

  • @asterw6591
    @asterw6591 8 месяцев назад +8

    Wow I'm getting goosebumps listening to this song. You truly have an amazing voice anointed by the Holy Spirit... ❤❤

  • @marishcaspannenberg6163
    @marishcaspannenberg6163 9 месяцев назад +11

    Ek salueer die vrou!❤ Die song is my anker as ek dit so kan stel! #loveandlight !❤❤❤

  • @ludeneyon7713
    @ludeneyon7713 7 месяцев назад +2

    Dis n "hit" 2024 reminder staan vas op di belofte!! Dis my ringtone ook love this song❤

  • @89cargo
    @89cargo 6 месяцев назад +3

    On repeat. This is my song for 2024. I think we need a reprise of this song @prosperity_ash....its just too short. We need a praise break. 🙌🏽😁

  • @alidakarline515
    @alidakarline515 9 месяцев назад +8

    Wow geseende vrou Vani Here dit het voorwaar voor my bday die 17de van Di mnd my lewe oorskadu,dnki Past Joseph u is n seën Vir ons in Beaufort Wes, seën oor u lewe,huwelik🙌👏

  • @nicoleharker4630
    @nicoleharker4630 9 месяцев назад +14

    Top favourite at the moment 🤗🤗

  • @DaniceFebruarie
    @DaniceFebruarie Месяц назад +3

    Dus lekker om die Here te dien❤❤🎉🎉

  • @user-kz3io1in7n
    @user-kz3io1in7n 9 месяцев назад +4

    This is amazing I love it. Thank you Lord for the reassurance that you'll never leave me nor forsake me. Also that your promise is true n faithful🙏😭❤️

  • @lowrensbosman2356
    @lowrensbosman2356 Месяц назад +3

    Wat n tyd om n konnings kind te wees 🎉🎉🎉

  • @framtonbrandt3167
    @framtonbrandt3167 7 месяцев назад +2

    Hy sal jou nooit begewe of verlaat nie 😢😢 ai My God is die vrede wat my haart en siel verlang

  • @KristyleVashu-dd4bs
    @KristyleVashu-dd4bs 8 месяцев назад +9

    Lieflik gegroei in die Here ek is van die mense wat die heel eerste videos op my phone het van haar❤❤

  • @neila688
    @neila688 8 месяцев назад +5

    This one is going to be a hot hit actualy its already a hit!!!

  • @Nay34933
    @Nay34933 4 месяца назад +2

    Song of the year 2024🎉🎉🎉❤❤ on repeat!!!

  • @user-cp3kv6rr8k
    @user-cp3kv6rr8k 8 месяцев назад +8

    1 van my gunstelinge huidiglik♡

  • @ArnoPedro-qb2qm
    @ArnoPedro-qb2qm Месяц назад

    die belofte van die Here is getrou , ons as mense maak beloftes maar kant dit nie na kom nie , maar God se belofte staan vas . 🙌🙏

  • @jaydenpreissex3888
    @jaydenpreissex3888 8 месяцев назад +2

    Hy sal jou nooit verlaat nie ...Hallelujahhhh🔥❤

  • @magdaleneklein5456
    @magdaleneklein5456 3 месяца назад +1

    Amen DIE HERE SE BELOFTES STAAN VAS DIS N VERSEKERING DANKIE HERE U isi ons as mens wat beloftes breek nie opie regte tyd kom U deur oorvloediglik🎉❤

  • @MellaseSeuns
    @MellaseSeuns 6 дней назад

    Die lied seen my so baie. Here dankie vir Charnell en die span mag U hulle ryklik seen🙏

  • @chantallblaauw8120
    @chantallblaauw8120 6 месяцев назад +1

    Mooi lied.. Help my dierbares die woord se hy sal jou nooit begewe of verlaat nie

  • @MultiJordyn11
    @MultiJordyn11 8 месяцев назад +4

    Al te seker Sal dit Kom en nie versuim❤

  • @dievissermangetuienis6582
    @dievissermangetuienis6582 7 месяцев назад +2

    Die Belofte is getrou Amen. Neem vir Jesus aan luisteraar, die aaneming van Jesus is in die bestandele van die belofte, jy moet Hom aan neem, ek belowe jou Sy belofte is getrou. Die antwoord is in om Hom aan te neem, bely broer, bely suster. Lees Rom 10:9 as jy nie weet hoe om aan te neem nie. Vra vir 'n pastoor hoe. Moenie net sing die belofte is getrou en nie weet wat Hy vir jou instoor het nie, vir jou en jou hele gesin/familie, neem Hom aan en begin loop in Hom. Jou lewe gaan verander, jou laste gaan lig word. Pragtige Lied. I love your zeal for the Lord guys

  • @danielthomas4310
    @danielthomas4310 8 месяцев назад +2

    Beautiful, it's a must to listen this song with inears... amazing sound 👌

  • @royalshai0
    @royalshai0 7 месяцев назад +1

    Thank you for this song, it is such a blessing to the soul.. I love it so much!

  • @DevyGotSkillz
    @DevyGotSkillz 7 месяцев назад

    Hy sal jou nooit verlaat Nie...dankie Jesus❤

  • @bonitasigare337
    @bonitasigare337 9 месяцев назад +8

    On repeat ❤

  • @christinemadawaseixas7788
    @christinemadawaseixas7788 Месяц назад

    The song is blessing me..te mooi gesing Charnell

  • @user-uv7oz6jh9m
    @user-uv7oz6jh9m Месяц назад

    😢😢😢😢😢God I pray please protect u meisie n I speak life to u n that gift God gave to u....u are anointed 🙌

  • @user-nb3vf9jo9c
    @user-nb3vf9jo9c 8 месяцев назад +4

    My dag is nie gemaak voor ek hier na luister nie❤❤ ..

  • @JasonDeBruin-7934
    @JasonDeBruin-7934 9 месяцев назад +3

    Amen dankie here excellent gospel video

  • @wendyengelbrecht5623
    @wendyengelbrecht5623 8 месяцев назад +4

    Yoh😢 kani ondou wanr las k oner sovel salvng wasi ai Here danki

  • @LukeDevos-pw4vg
    @LukeDevos-pw4vg 9 месяцев назад +5

    Koorjies toe🔥🔥🎤

  • @sudeshmooloo8144
    @sudeshmooloo8144 Месяц назад

    MY PEOPLE ..... LOVE THIS !!!!!

  • @garretsouthwood9269
    @garretsouthwood9269 6 месяцев назад +1

    I can't stop listening to this song🙌

  • @chandredragner7381
    @chandredragner7381 8 месяцев назад +3

    My Fav... Bless U 🙌🙌🙇‍♂️

  • @user-vy7no6mm5s
    @user-vy7no6mm5s 8 месяцев назад +6

    ❤❤ Here ek prys U 🙌🙌

  • @janetteirisolivier6101
    @janetteirisolivier6101 2 месяца назад

    Ek was gister in die recoding studio in die audience vir KOORTJIES se opname en Charnell bedien die lied!! MAAR MENS was die salwing tasbaar. 07 Junie 2024. Due Here is die Here en haar getuienis is Goddelik

  • @livepreachings7144
    @livepreachings7144 8 месяцев назад +2

    TRULY BLESSED TO GOD ALL THE GLORY/

  • @user-tw2sb4dc9f
    @user-tw2sb4dc9f 6 месяцев назад +1

    Die song was nie veronderstel om kla te maak. Hy moes nog aan gegaan dit....

  • @user-ut2wb4lx5u
    @user-ut2wb4lx5u 8 месяцев назад +1

    Ek hoor
    Die belofte van die Here is getrou, Ek sal jou nooit vergewe of verlaat nie....
    Hoor Ek reg en verstaan Ek Afrikaans reg...
    Ek sal dit maar met weer moet mooi luister 😢

    • @RitaniaRodgers
      @RitaniaRodgers 8 месяцев назад +1

      Hi Dit is begewe.... I was also confused😂 I thought my Afrikaans is not make sure. What a powerful song for such a time as this.

  • @ShandreBailey-u7u
    @ShandreBailey-u7u Месяц назад

    Pragtig. ❤inspired so much.

  • @thatomonareng9376
    @thatomonareng9376 4 месяца назад +6

    Where do we get the lyrics guys, the song is doing the most ❤🔥🔥🔥

    • @ElzaanAugust
      @ElzaanAugust 2 месяца назад

      Check out @kerk en koortjies. They have the lyric video

  • @user-dp6fz3xr6c
    @user-dp6fz3xr6c 7 месяцев назад +1

    Love the song and the band

  • @nathanieltiervlei272
    @nathanieltiervlei272 7 месяцев назад +1

    Prys die Here😎
    Bassist you are an inspiration brother 🙏

  • @user-ku5rw8zb2r
    @user-ku5rw8zb2r 8 месяцев назад +3

    On repeat🙏❤🙌

  • @morgancampbell9787
    @morgancampbell9787 7 месяцев назад +1

    Amen to God all the Glory

  • @user-ku5rw8zb2r
    @user-ku5rw8zb2r 8 месяцев назад +2

    Love 🙏🙌🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @benayakimm
    @benayakimm 8 месяцев назад +2

    Such healing❤

  • @keithonhoopmusic
    @keithonhoopmusic 9 месяцев назад +2

    een vir die boeke ek love die song wow daai bass move

    • @Prosperity_Ash
      @Prosperity_Ash 8 месяцев назад

      Baie dankie! All glory unto God 🙏🏻🙏🏻

  • @gavinpieterse2791
    @gavinpieterse2791 9 месяцев назад +4

    🔥🔥🔥

  • @veronascheepers5816
    @veronascheepers5816 7 месяцев назад +1

    Yes Lord!!

  • @CharmaineLamour
    @CharmaineLamour 2 дня назад

    I love this song so so so so so so so so so so so so so so so so so much for 🎉❤💕😘😊❤️🙏🙏😸😺😻😽🖤💜💙💚💛🧡🖤💘 amazing song

  • @angeladuba8270
    @angeladuba8270 9 месяцев назад +2

    Love this girl ❤

  • @user-ku5rw8zb2r
    @user-ku5rw8zb2r 8 месяцев назад +2

    Love 🙏🙌🔥🔥

  • @astridmckay5137
    @astridmckay5137 8 месяцев назад +5

    Geseend e Gesalfd...yoh die ou op Die Bass kitaar lead met Krag

    • @Prosperity_Ash
      @Prosperity_Ash 8 месяцев назад +1

      Baie dankie.. Aan God al die ere 🙏🏻🙏🏻

  • @user-mn9yz6ku1y
    @user-mn9yz6ku1y 6 месяцев назад +1

    I love this song

  • @NaomiSlingers
    @NaomiSlingers 3 месяца назад

    My mense,geseend Charnell.❤

  • @mabeljama5673
    @mabeljama5673 8 месяцев назад +1

    Amen...Die belofte van die Here is Getrou

  • @memee4877
    @memee4877 8 месяцев назад +2

    Wow❤

  • @michellejohnson4071
    @michellejohnson4071 9 месяцев назад +2

    👏👏👏💃💃💃💃🙏🙏🙏

  • @user-df3xq4vh2s
    @user-df3xq4vh2s 8 месяцев назад +2

    Amen🙏

  • @ElridgeSaals
    @ElridgeSaals 4 дня назад

    🔥🔥🔥❤

  • @celestefrederick7386
    @celestefrederick7386 8 месяцев назад +1

    Amen Halelujaa

  • @nicolehendricks566
    @nicolehendricks566 8 месяцев назад +1

    Mooi liedjie❤

  • @user-oz2jd7kr7w
    @user-oz2jd7kr7w 6 месяцев назад +2

    2024 die song dra my ❤❤❤

  • @Liz-mareEvonneEuropa
    @Liz-mareEvonneEuropa 8 месяцев назад +2

    Nice song

  • @mthunzithwala3761
    @mthunzithwala3761 Месяц назад +1

    Complete translation please silana we will sing this strong...

  • @Frank-os6qv
    @Frank-os6qv Месяц назад

    It's 2am in Australia 🇦🇺 listing

  • @mihlalimbusi7041
    @mihlalimbusi7041 7 месяцев назад +2

    How I wish someone could translate this song🙏🏾

  • @hlengiwezulu6837
    @hlengiwezulu6837 4 месяца назад

    Hallelujah 🎉!

  • @KinGG2G
    @KinGG2G 9 месяцев назад +1

    Christen Gemeente ❤

  • @saimey3875
    @saimey3875 4 месяца назад +1

    I noticed some people at this event Erica at 2.31 …and warren Campbell…..at 2.05
    Mary Mary

  • @LillianWitbooi
    @LillianWitbooi 3 месяца назад

    Amen

  • @KyraHector
    @KyraHector 23 дня назад

    ❤❤

  • @user-tx9vo6ym6q
    @user-tx9vo6ym6q 3 месяца назад

    😮❤

  • @itzkahlia4724
    @itzkahlia4724 2 месяца назад

    ❤❤❤❤❤❤🙏🙏🙏🙏

  • @user-gq1ec2jn2v
    @user-gq1ec2jn2v 6 месяцев назад

    Pragtig 🙌🙌🙌

  • @user-ug1yy8zg8h
    @user-ug1yy8zg8h 8 месяцев назад +2

    Here Ek prys u Here seen my sis Meer en meer

  • @perfectionmadesimplewithcl5109
    @perfectionmadesimplewithcl5109 4 месяца назад

    Ek hou Baie van hier die lied en ek will net weet is dit, "Hy Sal jou nooit VERGEWE of verlaat nie" of is dit "Hy sal jou nooit VERGEET of verlaat nie".
    Luister asb weer na die lied, ek is net onverseker wat dit veronderstel is om te wees.

  • @lauralenerooi3863
    @lauralenerooi3863 2 месяца назад

    Hoeveel kos die kaartjies tog of wanneer is die volgende byeenkoms❤

  • @user-wp7qe6ss2w
    @user-wp7qe6ss2w 4 месяца назад

    Here u belofte bly ma net gtrou 🙏🙏🙏⚓️

  • @kevinkok9538
    @kevinkok9538 8 месяцев назад

    Wow❤❤❤❤Die Gees van God was daar❤❤❤

  • @user-vn3tq7cw5c
    @user-vn3tq7cw5c 7 месяцев назад

    Bje lief ve di lied

  • @kuthalomelusi6231
    @kuthalomelusi6231 2 месяца назад

    I love this song but I don't understand Afrikaans ,I wish someone can post the lyrics

  • @user-lr8cj8si3y
    @user-lr8cj8si3y 5 месяцев назад

    My gees word geskud deur die lied

  • @user-nm2ot4ri3w
    @user-nm2ot4ri3w 6 месяцев назад

    die blofte van die here is getrou🙏🙏❤