❤❤❤Al die short films is n werklikheid.Dinge wat ek Al hier in die Oos kaap Sien gebeur het.Baie dankie Vir dit wat jy doen en deel met ons.Ek weet dit raak baie onskuldiges wat Nie deel was van die situasies Nie,maar is te bang Om te praat ,want ons kleurling ouers,Glo Nie almal in ons kinnders nie.nogmaals dankie.Hou aan met jou tallent.dit Kan nie maklik Vir jou wees nie.Geseend sal jy wees in Jesus Naam.Jou talent gan jou Ver bring.🙏
n Man se tannie bly jou tannie ongeag wie sy is of wat sy is.Respekteer jou ma ten alle tye beause da is kinners da buite wat enigiets sal doen om net n ma te kan he.Hou so aan Ruhaan.
Baie mooi short film is so waar. Wees lief vir jou Ma ongeag die omstandigheid
Baie mooi story. Just show you can change. Love your mother. God will love you back. ❤beautiful story keep up boy.
❤❤❤Al die short films is n werklikheid.Dinge wat ek Al hier in die Oos kaap Sien gebeur het.Baie dankie Vir dit wat jy doen en deel met ons.Ek weet dit raak baie onskuldiges wat Nie deel was van die situasies Nie,maar is te bang Om te praat ,want ons kleurling ouers,Glo Nie almal in ons kinnders nie.nogmaals dankie.Hou aan met jou tallent.dit Kan nie maklik Vir jou wees nie.Geseend sal jy wees in Jesus Naam.Jou talent gan jou Ver bring.🙏
Baie Dankie ek waardeer die support ❤️🙇♂️
Goeie performance 👏ma my hart raak seer vir die feit dat hy sy ma so disrespek💔
Tabully bri ek vat my boetie❤️❤️👑
Hou aan meti goeie werk Ruhaan...God bless you💯💯💯💯💯💯❤️❤️
Well done. Dankie vir hierdie opbouende storie, hoop dit bereik baie jongmense 🙏❤️
Onberispelik!!!keep it up son.
Dit gebeur in die werklikheid waar kinders ouers jy en jou ,but jys tops👌
Dit gebeur nu in my huis en ja x ook van Arcadia Port Elizabeth
n Man se tannie bly jou tannie ongeag wie sy is of wat sy is.Respekteer jou ma ten alle tye beause da is kinners da buite wat enigiets sal doen om net n ma te kan he.Hou so aan Ruhaan.
Dis die waarheid
@@JennefirStylesyessss true❤💯
N moederhart vergewe so gou❤
❤❤Soo waar eer jou moeder❤❤❤
I mooi stories
❤
I Love it first time watched it
Los solangs n like en Comment asb❤️🫂
Love it Ruhaan. Well done 👍
10:37
Ek wili so n mal klong he vir n̈ outjie nie. More oor more slaan hy sy vrou
Is tog net acting is n goeie laatie hai in person
❤❤ part 2 please
Omw die antie please explain nog my seun sal lankal sterretjies gesien ht 🤣
Respek jou ma bly jou ma😢
Fr
Daai tyd was n mens se bêk stukkend geslaan as jy met jou ma so met daai bêk van jou praat ...dus jou ma jy jy en jou en auntie nooit jou ma nie 😕
Die is for real werklikheid
Mishka jy is ñ goeie gf real❤
n mens moet ju ma respek teen alle tye
Ja neh hul se...soos j jo MA treat Sal j jo vrou of gf ook treat...d storie is clock slag
Di chomi van hom ne dai is nou n vriend dai
Omg die kinders van vandag!!!
Ek Sal nooit so praat met my MA of PA ni want ek soek ni 'n vroeg funeral ni 😅en Ethan moet sy broek op trek 😂
❤️❤️
❤🫂
❤❤❤❤
Ja dit is n werklikheid en ek is Mal oor die kortfilm, Mishka is n goeie gf for really❤️
Ek moer hom
Hi is rou Mt sy ma😢
Mischka Weet Har ma is deur Di gereg sy is a well discipline kind
Does be ashamed she is still your mother waarduur jou ma
can u make a movie about timothy valley .. this was very good thanks for telling p.e stories
Die jong is baie disrespectful met sy ma
Esme Bitterbos Ek kom sê my pa jy't weer gehuil
Nee seun,wa kom jy vandaan om jou ma so te behandel
But his wrong 😢to put his mom out for a girl,his so rude
Sit hom uit hy het nie respek
Yoh mar hy disrespek vi sy Ma hoe gn hy di meisie respek dai is n regte chomi wt hm reg brng
In my huis nooit
Ek. hou. niks. van. die. kind. se. mineere. nie. dus. unfair. dit. gaan. nou. in. by. my. nie. hy. is. baie. disrespectful. rêgerwaar. ek. haat. sikker. seuns.
Hou so aan julle
❤❤