ou Gert nice one lekker geluister, en jy het baie memories laat terug vloei oor Brug 14, en ja min mense het die voorreg gehad om vir hulle land te veg soos ons , ons is nou almal al mooi groot, en amper lang in die tand so geniet daai kos wat jy nie daai tyd kon kry nie
Dankie Gert, dit was nou lekker stukkie geskiedenis wat ons nooit vertel was ooit. Dissipline kom van leer om te marsjeer en onthou ons as kinders het grootgeword met respek vir ons ouers en mense ouer as ons. Ons as Suid Afrikaners was net anderste en ons was fiks as kinders al van buite speel, boom klim, fietsry en allerhande buitemuurse aktiwiteite. Gaan haal daai bier beker uit die bokse, bogger wat hulle sê. Dankie Koos vir nog 'n great stukkie geskiedenis uit ons verlede.
HI GERT, was deel van die BRAVO GEVEGS GROEP daai jare, was van 5SAi en het jou terug voering van daai dae vreeslik geniet en wil net se julle gunners was Ysters, sal OPPs Havana nooit vergeet nie.
Dankie aan Koos Koze wat my geaangespoor het om die geskiedenis van Ops Savannah gepraat het en al die ondersteening van almal wat daar na geluister het.
Another fascinating episode. Dankie Gert.
Dankie Koos.
Dankie Gert dit was nou baie lekker om te luister.
ou Gert nice one lekker geluister, en jy het baie memories laat terug vloei oor Brug 14, en ja min mense het die voorreg gehad om vir hulle land te veg soos ons , ons is nou almal al mooi groot, en amper lang in die tand so geniet daai kos wat jy nie daai tyd kon kry nie
Dankie Gert, dit was nou lekker stukkie geskiedenis wat ons nooit vertel was ooit. Dissipline kom van leer om te marsjeer en onthou ons as kinders het grootgeword met respek vir ons ouers en mense ouer as ons. Ons as Suid Afrikaners was net anderste en ons was fiks as kinders al van buite speel, boom klim, fietsry en allerhande buitemuurse aktiwiteite. Gaan haal daai bier beker uit die bokse, bogger wat hulle sê. Dankie Koos vir nog 'n great stukkie geskiedenis uit ons verlede.
Baie dankie
Dankie Koos.....Gert ek het nou jou gesprek baie geniet.....
Baie dankie Gert. Dit was baie aangenaam om na jou te luister en dit was interresant.
Goeie onderhoud, dankie Gert 🏆
HI GERT, was deel van die BRAVO GEVEGS GROEP daai jare, was van 5SAi en het jou terug voering van daai dae vreeslik geniet en wil net se julle gunners was Ysters, sal OPPs Havana nooit vergeet nie.
Dit nou baie geniet, dankie Gert.
Very Interesting and amusing Gert - Dankie. Stalins orrels were the worst - leave you shell shocked and praying
Baie dankie Koos
Hi Gert, it was great listening to your experience. All the best Craig Tibbott
Salute / Saluut.
🎉Die Brakpan Mane is uysters😊
Hello hello
Dankie aan Koos Koze wat my geaangespoor het om die geskiedenis van Ops Savannah gepraat het en al die ondersteening van almal wat daar na geluister het.
this interview brought back wonderful memories asit was yesterday i was 32 loc battery specialising in radar , met and servey
Gert verskoon asb Engels....
Did you use weather balloons and computers in Savanah or was that only later in the war?
Nee ons het glad nie die tiepe goed geken nie het in 1983 gebryk
Nee ons het nie het later gebruik met die M46 G 3 kannone in 14 veld Potsestroom.