Francois van Coke - Die Skip ft. Laudo Liebenberg (Amptelike Musiek Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 сен 2024
  • The third single from the self-titled debut solo album ft. Laudo Liebenberg of aKING.
    Koop die song hier / Buy the song here : itun.es/za/rjqq6
    Virseker: Vir 'n kwotasie klik hier: bit.ly/1fWvt1N
    Koop die album hier / Buy the album here :
    itun.es/za/rjqq6
    Facebook: / francois.vancoke
    Twitter: / francoisvancoke
    Website: www.francoisvancoke.co.za/

Комментарии • 77

  • @VincentTheGreat
    @VincentTheGreat 8 лет назад +33

    Ik kom van Holland dit heerlijke nummer zit mij al weken in mijn kop

  • @colusmccoy
    @colusmccoy 9 лет назад +5

    Had this on repeat for the last few days. Incredible track!

  • @willemerasmus1338
    @willemerasmus1338 7 лет назад +4

    Yes he was the vocals of A-King. Amazing sounds coming from SA music. Loving this song!

  • @kobadenecker2284
    @kobadenecker2284 9 лет назад +12

    Kraalbaai
    Beste plek vir iets met soveel betekenis!

  • @steynthinus1
    @steynthinus1 9 лет назад +17

    Sit diep in die woestyn tussen arabiere die song gaan goed af man Lekke man!!!

  • @o0GuitarGeek0o
    @o0GuitarGeek0o 9 лет назад

    Dis nou nie so rock 'n roll soos Huissiek Gebede nie. Maar my meisie loveit. So meer rede om na julle ouens te luister ✌🏼️

  • @devviem
    @devviem 8 лет назад +3

    Die liedjie sit in my kop vas, DANKIE!

  • @elmariekiessig161
    @elmariekiessig161 9 лет назад +5

    Beste liedjie op die album!

  • @KKNK2011
    @KKNK2011 9 лет назад

    geen beter song as die een op die solo-album nie. geen beter song as die in Afrikaans die afgelope at least 3 jaar nie. WOW... grotetjie op Franna en Laudo (en Jedd).

  • @lizettepost1526
    @lizettepost1526 9 лет назад +2

    Flippen amazing!

  • @molshoopfantasties6752
    @molshoopfantasties6752 9 лет назад +2

    toe ons dink "toe vind ek jou " was goed bravo bravo !!!!!!

  • @DonwaldHartman
    @DonwaldHartman 9 лет назад +2

    Perfekte somer song!! Een van die bestes van 2015 !! Nice one boys

  • @back2mineCT
    @back2mineCT 8 лет назад +4

    I love this track so much. Shades of Jeff Lynne and ELO

    • @ldude
      @ldude 6 лет назад

      Gary Hopkins Absolutely, I commented ELL, scrolled down and remembered, it's ELO. Neway, you know your music sir 😁😁

  • @fredbarnard3131
    @fredbarnard3131 7 лет назад +3

    Bedonnerd mooi!

  • @emilydyssel6483
    @emilydyssel6483 9 лет назад +2

    Nice! Dis 'n goeie music video! Ek's trots op julle, well done :)

  • @TheNir311
    @TheNir311 9 лет назад +1

    Fokken dankie vir die tune

  • @WTBOY1
    @WTBOY1 3 года назад +1

    Hierdie colab is awesome, ek hoop julle ouens werk weer eendag saam aan iets.

  • @54MrH
    @54MrH 8 лет назад +1

    Baie baie nice song!!

  • @AndrevwZA
    @AndrevwZA 9 лет назад

    Te cool. Beste song op die album.

  • @wikusgroenewald196
    @wikusgroenewald196 6 лет назад

    vryemesselary... tot die son hit kom

  • @Boselfi
    @Boselfi 9 лет назад +2

    Love it!

  • @birgittehattingh7143
    @birgittehattingh7143 6 лет назад

    Thanks for opening brunch with this song! Epic 🤘🏼

  • @dwayneclench
    @dwayneclench 9 лет назад

    Legend of a tune, loving the Vespa!

  • @texdycatchannel5530
    @texdycatchannel5530 6 лет назад +4

    Ons taal is so n trots

  • @gizelavandersandt893
    @gizelavandersandt893 9 лет назад +1

    Lerieke is stunning!

  • @PierreStaude
    @PierreStaude 9 лет назад +1

    Net op groot tunes hahaha, daar is niks meer wat ek hoef te se nie.

  • @WaketoWonder
    @WaketoWonder 9 лет назад

    Lekker tune!

  • @ruandutoit7988
    @ruandutoit7988 4 года назад

    SICK

  • @jan-hendrikmusiek3098
    @jan-hendrikmusiek3098 9 лет назад

    Baie nice manne! Love die tune!

  • @malmoer2004
    @malmoer2004 9 лет назад

    Lekker manne.....Nice Video!

  • @gunensnap
    @gunensnap 9 лет назад +1

    lekker!

  • @siremileroux
    @siremileroux 9 лет назад

    Heerlike liedjie

  • @francoisgrobler4912
    @francoisgrobler4912 9 лет назад

    Lekker manne nice vibe!!

  • @jthelander
    @jthelander 9 лет назад +11

    1. Waar is jou helmet
    2. Lekker tune ouens!

    • @IdeesVolVrees
      @IdeesVolVrees 9 лет назад +3

      +Johan Thelander
      1. Tien teen een gemount op 'n trailer.
      2. Lekker tune ouens!

    • @jthelander
      @jthelander 9 лет назад +3

      +IdeesVolVrees
      Is die helmet gemount op 'n trailer? :D

    • @IdeesVolVrees
      @IdeesVolVrees 9 лет назад +5

      Oops, haha nee man, die poegie.

    • @MrBr100200
      @MrBr100200 8 лет назад

      +IdeesVolVrees Hoe is daar `n trailer op 0.25?

    • @MrBr100200
      @MrBr100200 8 лет назад

      +IdeesVolVrees Hoe is daar `n trailer op 0.25?

  • @pet3441
    @pet3441 8 лет назад

    Nice tune

  • @mariusforster1662
    @mariusforster1662 6 лет назад

    Het nogal die klank van “The Breeders” , julle moet dit verder explore!

  • @joanvandermerwe
    @joanvandermerwe 8 лет назад

    Grensverskuiwend. Paradigmaverwoestend.

  • @emilarthur2781
    @emilarthur2781 9 лет назад +1

    wow, nice video! ek hoop hy maak video vir "Neonlig" ook, my gusteling liedjie op album.

  • @mignonnewagener5664
    @mignonnewagener5664 9 лет назад +1

    So julle het net die motorfiets gevat en gery?

  • @Jiiiiis
    @Jiiiiis 7 лет назад +1

    rock on dude \w/

  • @denesmulders8592
    @denesmulders8592 9 лет назад +1

    Dit was cool tot die solo op die bike gegooi was.

  • @informal_idiot
    @informal_idiot 10 месяцев назад

    Stuur die reddingsbote uit
    Braak jou sorge oor die rand
    Eerste indrukke bly staan
    Ek's nog oorgewig en dronk
    Gooi jou sorge in die wind
    Laat die as in jou oë waai
    Ek is hierdie skip wat sink
    Anker onderkant
    Ek is niks
    Maar jy's steeds iets vir my
    Ek dryf weg
    Maar jy sal konstant bly
    Ek dryf weg
    Maar jy sal konstant bly
    Ek dryf weg
    Maar jy sal konstant bly
    Stuur die helikopters terug
    Al die emmers klaar geskop
    Skrop die bodem tot hy blink
    Gevlekte vloerlap op die kop
    Lewensboeie dobber rond
    Donderstorm agtergrond
    Ek is hierdie skip wat sink
    Op die horison
    Ek is niks
    Maar jy's steeds iets vir my
    Ek dryf weg
    Maar jy sal konstant bly
    Stuur die reddingsbote uit
    Braak jou sorge oor die rand
    Eerste indrukke bly staan
    Ek's nog oorgewig en dronk
    Gooi jou sorge in die wind
    Laat die as in jou oë waai
    Ek is hierdie skip wat sink
    Anker onderkant
    Ek is niks
    Maar jy's steeds iets vir my
    Ek dryf weg
    Maar jy sal konstant bly
    Ek is niks
    Maar jy's steeds iets vir my
    Ek dryf weg
    Maar jy sal konstant bly
    Ek dryf weg
    Maar jy sal konstant bly
    Ek dryf weg
    Maar jy sal konstant bly

  • @joshuatomduplessis1088
    @joshuatomduplessis1088 8 лет назад

    sweet place to record. Was this done in the West Coast Nature Reserve?

  • @Regajde
    @Regajde 8 лет назад

    Klink so bietjie na George Harrison - regtig cool

  • @christiaanschutte2701
    @christiaanschutte2701 8 лет назад

    waar kan ek tabs kry vir die song

  • @ldude
    @ldude 6 лет назад

    ELO intro, mmm, nice, lol, mm, df vs belville, mmm, lol, bohemia, mmm.....

  • @MsSkapie
    @MsSkapie 9 лет назад

    Het julle daardie hemp gedeel?

  • @Mielie321
    @Mielie321 8 лет назад

    jedi

  • @devviem
    @devviem 8 лет назад +1

    Is dit net ek of styg die views al hoe vinniger nadat RSG die liedjie gespeel het?

  • @antoinel4624
    @antoinel4624 5 лет назад

    du coup le casque?

  • @gooihom
    @gooihom 8 лет назад +1

    Isnt that the dude from A King?

  • @nicolajoubert8290
    @nicolajoubert8290 6 лет назад

    ELO??????

  • @jamesmurray439
    @jamesmurray439 9 лет назад

    Jy't die regte idee gehad

  • @nathanfourie1634
    @nathanfourie1634 8 лет назад

    Nice liedjie eks mal daaroor!Regtig ek is,maar nie oor die video nie

  • @nickymaritz8201
    @nickymaritz8201 8 лет назад

    kop musiek

  • @jamesmurray439
    @jamesmurray439 9 лет назад

    Jy't die regte idee gehad