Lance James - Vicki (LIVE from 50 Goue Jare)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 окт 2024

Комментарии • 10

  • @robertowelthagen7815
    @robertowelthagen7815 4 года назад +5

    2 Maart 2020.Rus in vrede.Dankie vir n skatkis liedere wat altyd ons herinneringe sal by bly

  • @christoffelvanderschyff9866
    @christoffelvanderschyff9866 9 месяцев назад +2

    Ek was n jong seun en het die fliek gekyk daar in die inry teater by Hartebeespoort dam 1972 as ek die jaar nie mis het nie en Sandra Brits was die mooiste meisie wat ek nog ooit gesien het. Ek was vir die eerste keer in my lewe verlief. Hierdie lied het ek baie gespeel.

  • @EugeneGroen
    @EugeneGroen 4 года назад +3

    Baie hartseer dag, een van die grootstes in SA musiek het geval. RIV Lance, jy sal altyd in ons harte bly

  • @PetraPretorius
    @PetraPretorius 4 года назад +2

    Nadat ek my oge uitgehuil in die fliek, het ek die lied Vicky van Lance James oor en oor gespeel .. 💕 RUS IN VREDE LANCE JAMES ~

  • @thildabrill
    @thildabrill Год назад

    Sal jou altyd mis my vriend 😢

  • @elsapetersen750
    @elsapetersen750 11 месяцев назад

    Mooi ❤

  • @willemkruger7997
    @willemkruger7997 3 года назад

    Die fliek gesien in ‘n inryteater, Die Jakaranda in Pietersburg in vroeë 70’s.

  • @RailCartAdventures
    @RailCartAdventures 4 года назад

    Pragtig

  • @RailCartAdventures
    @RailCartAdventures 4 года назад

    Pragtig….

  • @Gibson3750
    @Gibson3750 3 года назад

    Awsome vocals!