Lance James - Lied van Hoop
HTML-код
- Опубликовано: 12 сен 2024
- Lance James se nuwe enkelsnit "Lied Van Hoop" vanaf sy album "60 Goue Jare".
Kry Lance James se album "60 Goue Jare" op iTunes: itun.es/za/PcVekb
Volg Stephan Visagie:
Facebook: / bigdaddylancejames
Media Navrae:
media@vonk.co.za
Algemene Navrae:
Lydia Winchester
011 475 2187
lydiaw@mweb.co.za
Konsep:
Micheal Van Zyl
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Produksie Maatskappy:
VPHFilms
www.vphfilms.com
Coolerboxbrothers
www.coolerboxbrothers.com
Liedjie Vervaardig:
Tertius Human
VPHStudios
Liedjie Publikasie: Kobie Koen / Rudi Muller| Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2017
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek
To all those people in the Cape who suffered severe losses, may this song give you hope for the future.It may not look like it now, but the sun will shine again for you. Sterkte aan julle en baie dankie vir 'n wonderlike lied Lance. Groetnis.
Ja Oom Lance het vir ons baie mooi liedere vir ons agter gelaat. RIP Mis jou stem. Wie gaan ok ons kermis kom sing
Dit is so pragtig. Danmie Heer vir sy pragtige stem.
Dis een van sy mooistes. Well done.
Die ou mag maar sieng. Nooit geweet van die lied nie. Hy was so stil voor hy dood is. Pragtig
So mooi !!! die man die stem en die passie
absoluut. dis stunning
pragtig pragig my vriend
baie mooi
pragtig
VAndag oorlede - Rus sag my vriend!
Check in - COVID 19