Johan van Rensburg speel Jim Muller keurspel no 6
HTML-код
- Опубликовано: 5 фев 2025
- Gevra: "Speel vir ons ietsie", toe speel ek hierdie een wat nie op enige van my CD's opgeneem is nie. Dis wel op Deon van der Merwe se nuwe CD, Boeremusiek is Groot. Rina het dit afgeneem want sy was die enigste kameraman in hierdie huis.
Sjoe dit is pragtig Johan.
Sjoe soo mooi soos altyd jou musiek.
Pragyig. Kan heelnag luister❤
Pragtig dankie ❤❤❤
PRAGTIG OU JOHAN JY BLY MAAR VIR MY DIE BESTE. AS EK MAAR SO KON SPEEL DAN WAS EK IN DIE SEWENDE HEMEL..
Johan jy moet asb nooit ophou klavier speel nie - jy speel Jim Muller soos hy dit ook gespeel het. Fantasties dankie.
Dit is darem so pragtig..!! Dankie Johan
Ek het dit nou geniet. Wens ek kon jou ontmoet - jou pa (glo ek) was akademiese visie-hoof by ons toe ek 'n tekkie in Potsch was. Hy was redelik geliefd by ons.
Hallo Pieter, Jy is heeltemaal reg omtrent my pa. Ek onthou die kinders het hom "OU Baard" genoem. Ek merk dat jy my paar videos geniet. Baie dankie vir jou mooi opmerkings. Waar woon jy? Kontak my liewer op jvr@midrand-estates.co.za. Johan van Rensburg.
Beautiful!!❤
Fantasties!!
Briljant Johan, en Rina agter die kamera!!! JB
Baie mooi.
I love you in noot vir noot ❤️❤️❤️❤️❤️
kLINK LEKKER EN OPGEWEK.
Great! Put me in a good mood!
Pragtig.
In watter steutel is die stuk hoofsaadik ?
Wil dit met kitaar SpeeI !
Sal oom nie Jim Muller keurspel 3 ook doen asb. My ma was mal daaroor. Sy is 7 Juni 2018 oorlede. Dit is pragtig die stuk. Ek glo oom sal hom baie mooi kan doen ook.
Meesterlik!