Johan van Rensburg
Johan van Rensburg
  • Видео 5
  • Просмотров 112 722
Louis Drummond van Rensburg, Johan van Rensburg en Riaan van Rensburg speel SKOKIAAN.
Ná die sukeses van ons Zambezi video het Louis vir ons nog ‘n verwerking van Skokiaan (Nico Carstens) gemaak. Dis groot pret by my en Rina, Louis en Charlotte en by Riaan en Christien se huise om hierdie opnames te speel en af te neem met ‘n selfoon. Ons hoop julle geniet die die musiek. Johan.
Просмотров: 5 819

Видео

Rina Hugo en Johan van Rensburg: Still in love with you
Просмотров 49 тыс.4 года назад
Rina het hierdie mooi liedjie op my Tekkie Rag 2 CD van 2014 gesing. Ons het gedink dis gepas om nou 'n Inbly video daarvan te maak omdat dit iets sê wat elke mens seker graag sal wil hoor.
Louis Drummond van Rensburg, Johan van Rensburg en Riaan van Rensburg speel ZAMBEZI (Nico Carstens).
Просмотров 8 тыс.4 года назад
Louis Drummond van Rensburg, Johan se broer, skryf soos volg: Na vele versoeke dat die Van Rensburgs iets saam moet doen, het ek, Johan en Riaan met hierdie video van Zambezi vorendag gekom. Zambezi is een van my Big Band verwerkings wat ek nou aangepas het vir 2 klaviere en perkussie (geen ander instrumente word gebruik nie). Ons het ons vrouens ingespan om elkeen se video tuis op te neem. Joh...
Johan van Rensburg en Riaan van Rensburg speel Caravans
Просмотров 33 тыс.4 года назад
Die storie van die Pa en die Seun en die Karavaan vakansie... Amper so iets. Johan en Riaan speel soms hierdie bekende tema tydens hulle lewendige optredes, maar tydens hierdie lang inperking het ons dit elkeen tuis opgeneem. Dis groot pret om sulke musiek te maak; hoop dis vir meeste mense mooi.
Johan van Rensburg speel Jim Muller keurspel no 6
Просмотров 17 тыс.4 года назад
Gevra: "Speel vir ons ietsie", toe speel ek hierdie een wat nie op enige van my CD's opgeneem is nie. Dis wel op Deon van der Merwe se nuwe CD, Boeremusiek is Groot. Rina het dit afgeneem want sy was die enigste kameraman in hierdie huis.

Комментарии

  • @corgrobbelaar6753
    @corgrobbelaar6753 3 месяца назад

    Hulle kan maar nog. Dankie julle

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 3 месяца назад

    ❤❤

  • @jcduplessis7458
    @jcduplessis7458 4 месяца назад

    Hi johan ek wil net uit vind ek is opsoek na sondarspoort se musiek blad het jy hom dalk

  • @MarieTerblanche-ho1uf
    @MarieTerblanche-ho1uf 4 месяца назад

    Pragtig dankie ❤❤❤

  • @joaquinsoriano7530
    @joaquinsoriano7530 6 месяцев назад

    Vivaloispanoy,labuenamusica

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 6 месяцев назад

    Uitstekend

  • @AnnaEloff
    @AnnaEloff 6 месяцев назад

    Pragyig. Kan heelnag luister❤

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis 7 месяцев назад

    Ag, dis mooi en is so 'n groot plesier om julle so saam te sien. Baie seëninge vir julle op jul pad vorentoe.

  • @gerhardusdejager2755
    @gerhardusdejager2755 7 месяцев назад

    Meesterlik!

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis 8 месяцев назад

    Manjefiek.

  • @kleintjiejonck4773
    @kleintjiejonck4773 8 месяцев назад

    Sjoe soo mooi soos altyd jou musiek.

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 8 месяцев назад

    Sjoe dit is pragtig Johan.

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis 9 месяцев назад

    Ek het dit nou geniet. Wens ek kon jou ontmoet - jou pa (glo ek) was akademiese visie-hoof by ons toe ek 'n tekkie in Potsch was. Hy was redelik geliefd by ons.

    • @johanvanrensburg2384
      @johanvanrensburg2384 8 месяцев назад

      Hallo Pieter, Jy is heeltemaal reg omtrent my pa. Ek onthou die kinders het hom "OU Baard" genoem. Ek merk dat jy my paar videos geniet. Baie dankie vir jou mooi opmerkings. Waar woon jy? Kontak my liewer op jvr@midrand-estates.co.za. Johan van Rensburg.

  • @lindavanstaden2254
    @lindavanstaden2254 11 месяцев назад

    Pragtig!!

  • @pieterpotgieter5237
    @pieterpotgieter5237 Год назад

    Mooier as die oorspronklike weergawe. Welgedaan...❤

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 Год назад

    Beautiful!!❤

  • @sakkievanzyl2983
    @sakkievanzyl2983 Год назад

    Baie mooi

  • @jacobusadriaan1965
    @jacobusadriaan1965 Год назад

    Fantastic

  • @lorrainedupreez2847
    @lorrainedupreez2847 Год назад

    So beautiful I saw the movie Caravans. It's outstanding!

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 Год назад

    ❤️🕊❤️

  • @childofkingjesus777
    @childofkingjesus777 Год назад

    ♥️♥️♥️

  • @georgewellman-kopeczi960
    @georgewellman-kopeczi960 Год назад

    Ek is verlief in Afrikaans dit is baie pratig jou lietgies George Wellman

  • @billyjohnesterhuizen6340
    @billyjohnesterhuizen6340 Год назад

    PRAGTIG OU JOHAN JY BLY MAAR VIR MY DIE BESTE. AS EK MAAR SO KON SPEEL DAN WAS EK IN DIE SEWENDE HEMEL..

  • @annettejacobs512
    @annettejacobs512 2 года назад

    Ai, nou het ek so lekker geluister. Baie dankie.

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 2 года назад

    So pragtig!! Die liefde vir mekaar straal uit julle!!

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 2 года назад

    Fantasties!!

  • @marneevans1374
    @marneevans1374 2 года назад

    Toe ek klein was het ons jaarliks van Alberton af tot in Kleinbrak gery vir die Desember vakansie. Hierdie was een van my gunsteling liedjies wat ons op 'n Johan van Rensburg tape gehad het! Ek verlang sommer terug na daardie lekker lang ry saam met die gesin! Só lekker om weer hierdie liedjie te hoor! Oom Johan - jy's my hero!!

  • @corrievanzyl5247
    @corrievanzyl5247 2 года назад

    Pragtig. So talentvol

  • @elenewentzel610
    @elenewentzel610 2 года назад

    Pragtig Julle twee Ek het dit regtig geniet ✨🌸🕊🌸✨

  • @anettekarsten7328
    @anettekarsten7328 2 года назад

    pragtig soos altyd. love both of you!!

  • @itz_driz1700
    @itz_driz1700 2 года назад

    Joh, stunning, en wonderlik om so baie liefde tussen twee mense te sien. Ek vertrou dat die Here julle nog lank vir mekaar sal spaar, en gesondheid en krag word julle toegebid.

  • @Freespirit501
    @Freespirit501 2 года назад

    Baie geluk ouers OUDSTE GOD MET JOU EN JULLE!!

  • @BeatriceLotter
    @BeatriceLotter 2 года назад

    Baie Dankie... Blessings vir julle elkeen vir nog Vele meer Gelukkige jare saam.

  • @ubicaritasref
    @ubicaritasref 2 года назад

    Aangrypend. Pragtig!

  • @triesajason37
    @triesajason37 2 года назад

    Dankie vir julle mooi musiek...kyk mooi na mekaar...

  • @triesajason37
    @triesajason37 2 года назад

    Love u guys so much..

  • @dalenevivier3088
    @dalenevivier3088 2 года назад

    So mooi en opreg uit die hart.

  • @maryamoutzouris7390
    @maryamoutzouris7390 2 года назад

    Beautiful voice!! Thank you!

  • @HENNINGRAS
    @HENNINGRAS 2 года назад

    In watter steutel is die stuk hoofsaadik ? Wil dit met kitaar SpeeI !

  • @magdalenacatharinabadenhor1790
    @magdalenacatharinabadenhor1790 2 года назад

    Amazing, fantasties, dank u

  • @elenewentzel610
    @elenewentzel610 2 года назад

    Hierdie vra herhalende luister.✨🕊❣️Pragtig

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 2 года назад

    Pragtig.

  • @neoleenrheeder7475
    @neoleenrheeder7475 2 года назад

    Johan jy moet asb nooit ophou klavier speel nie - jy speel Jim Muller soos hy dit ook gespeel het. Fantasties dankie.

    • @JeanetteKnott
      @JeanetteKnott Год назад

      Dit is darem so pragtig..!! Dankie Johan

  • @jamesjorden2406
    @jamesjorden2406 2 года назад

    Baie mooi.

  • @tillagielink4985
    @tillagielink4985 2 года назад

    Love it!!!

  • @Debeaulah47
    @Debeaulah47 2 года назад

    Uitstekend!!!

  • @yuwinx
    @yuwinx 3 года назад

    I love you in noot vir noot ❤️❤️❤️❤️❤️

  • @yuwinx
    @yuwinx 3 года назад

    Beautiful beautiful I love it❤️❤️❤️❤️

  • @dollainbreunissen2978
    @dollainbreunissen2978 3 года назад

    Riaan is always such a happy chappie

  • @dollainbreunissen2978
    @dollainbreunissen2978 3 года назад

    Awesome. Always loved your music from my tweeny years. Thank you