John Rock 4x4 & Kamp - Pretoria

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 янв 2023
  • Ons ry op Pretoria weg in Kameeldrif Wes waar die teerpad n grond pad raak. Ons ry in die rigting van die Hartebeespoort Dam. Ons is oppad na n redelike nuwe kamp terein wat nogal bekend is vir sy 4x4 roete, John Rock 4x4 Camp Ground. In die beskrywing onder die video sal jy die Facebook skakel en kontak besonderhede vind van hierdie weg gesteekte juweel.
    Kontak Johnny vir vandag se pryse:
    / 4x4johnrock
    Plot 315, Arabis Weg,
    e-mail: johnny@johnrock.co.za
    Cell: 061 424 0880

Комментарии • 4

  • @4WheelingSA
    @4WheelingSA Год назад +1

    Lekker plek daai!

  • @jarminadventures
    @jarminadventures Год назад

    Daar waar dit lekker is!!!

  • @mrkatse
    @mrkatse Год назад +1

    Pretoria my city! 😊 now I just need to convince my friend with a 4x4 to go here 😅