Afrikaner Hart (Official Music Video) - JJ Reichel ft. Bertus Buitendach
HTML-код
- Опубликовано: 6 фев 2025
- Volg ons op:
Instagram - @jjreichel & @bertus_buitendach
#JJenBertus #AfrikanerHart #Deegraaffproductions
Music Video by JJ & Bertus performing Afrikaner Hart. © 2024 JJ Reichel Kopie Reg (Pty) Ltd
In die land van die Engelse is dit baie cool om my vir my pelle in Afrikaans te luister. Regtig well done, Bertus en JJ.
My gunsteling liedjie!!! Dankie julle vir die.
No way! Die tannie aan die linkerkant 1:30 is my ma se niggie! Wooo 😂 lekker Tannie! Mooi kinders en kleinkinders 💕
Well done gents🎉 great tune
Well done Bertus!
Bitterlik mooi. Well done....🎉
So so mooi🎉
Wow well done ur got a beautiful song n voice
Aan die brand💪
Dis pragtig!! En video is uitstekend!
Hoogs professionele video, kan sien hier was moeite gedoen. Well done ouens julle kan maar. Rusties bo!
❤
Well done 🎉🎉 oud Rustie🟩⬜️🟧
JAAAAA