Sit in Mekaar se Stilte 134 - Kom Rus

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 окт 2024
  • Gedagtig aan Mat 6: 31-32 gee ons gehoor aan die uitnodiging om te kom rus:
    “Hy sê toe vir hulle: “Kom julle saam na 'n verlate plek en rus 'n bietjie op julle eie.” Want daar was baie mense wat voortdurend gekom en gegaan het; hulle het selfs nie kans gekry om te eet nie.”
    ‭‭Markus‬ ‭6‬:‭31‬ ‭AFR20‬‬

Комментарии •