François Wessels
François Wessels
  • Видео 328
  • Просмотров 28 942
Sit in Mekaar se Stilte 148 - Onsekerheid tot Ontdekking
In hierdie meditasie reflekteer ons oor onsekerheid en wonder of Onsekerheid kan lei tot die ontdekking van nuwe betekenis..
Die lewe is gevul met oomblikke van onsekerheid. In hierdie tye voel ons dikwels verlore, onseker oor die pad vorentoe en angstig oor wat wag. Maar midde-in hierdie onsekerheid is daar ’n geleentheid vir groei, vir geloof, en vir die ontdekking van ons diepste self.
Просмотров: 20

Видео

Reining in the Chaos
Просмотров 377 часов назад
This piece is part of the series of sculptures called In Conversation with Uncertainty. It depicts our tendency to need to control and understand. The figure is holding reins with which he attempts to define and control the uncertainty which is depicted by the wire strands. The piece is made of Freeform Sculpt, an epoxy clay.
Sitting in Each Other’s Silence 117 - Traveling with the Good Samaritan
Просмотров 7819 часов назад
In this contemplative journey we visualize the road between Jericho and Jerusalem and become aware of each of the characters - the Jewish priest, the Levite, the Samaritan and the wounded man - in our own lives. We make room for compassion that develops unconditionally, without regard for the person, for the brokenness in and around us.
Sit in Mekaar se Stilte 147 - Saam met die Samaritaan oppad
Просмотров 41День назад
In hierdie kontemplatiewe reis visualiseer ons die pad tussen Jerigo en Jerusalem en raak bewus van elkeen van die karakters - die Joodse priester, die Leviet, die Samaritaan en die gewonde man - in ons eie lewens. Ons maak ruimte vir deernis wat onvoorwaardelik, sonder aansien des persoons ontwikkel vir die gebrokenheid in en om ons.
Sitting in Each Other’s Silence 116 - Rhythms
Просмотров 26День назад
This contemplation is taken from a weekly session of the care-for-the-caregiver forum, Coram Care. The topic of discussion was Rhythms of Life and explored their meaning making impact.
Sit in Mekaar se Stilte 146 - Godskleure in Koninkrykstyd
Просмотров 3814 дней назад
In hierdie lente word ons weer bewus van al die kleur rondom ons. Dit herinner ons nou steeds in Koninkrykstyd aan ons voorreg om lig vir die wêreld te wees. Elkeen gegrondves in God se liefde, straal ons eie unieke kleureverskeidenheid uit na die wêreld - ook as viering van die voorreg om beelddraers van God, die groot Ligbron te wees. “Julia is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg l...
Sit in Mekaar se Stilte 145 - In die Donkerste Kloof
Просмотров 4021 день назад
In oorgangseisoene soos nou is dit nie vreemd om self ‘n oorgang as swaar of donker te ervaar nie. Met die versekering van Psalm 23:4 en die fisiese prosesse van self-vashou en oorgawe, word ons stil bewus van God se teenwoordigheid ook in ons donkertes. “Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan, is ek nie bang vir gevaar nie, want U is by my. Dit is u staf en u stok wat my gerusstel.” ‭‭Psalm...
Sit in Mekaar se Stilte 144 - Met my hand in Syne
Просмотров 26Месяц назад
Aan die hand van Jesaja 41:13 stap ons weer vandag in mekaar se stilte. “Want Ek, die Here jou God, gryp jou regterhand vas, Ek wat vir jou sê, ‘Moenie bang wees nie - Ek is die Een wat jou help.’” ‭‭Jesaja‬ ‭41‬:‭13‬ ‭AFR20‬‬ Veilig durf ons vandag ons lewenspad aan, veilig met die uitnodiging van God dat Hy ons regterhad vashou. So word ook vandag se stap deur die lewe ‘n veilige pelgrimstog ...
Sit in Mekaar se Stilte 143 - Kontemplatief op Reis
Просмотров 43Месяц назад
In hierdie stilword gaan ons nie sit nie, maar ook fisies stil loop. Ons stap rond in ons tuine of buurte en word bewus van hoe elke dag ‘n lewensreis, ‘n pelgrimstog word. Elke dra gee nuwe grond vir menswees, vir identiteit. Hierin lei God ons met rigting en beskerming: “Ek stuur ’n engel saam met julle om julle langs die pad te beskerm. Hy sal vir julle die pad wys na die plek wat Ek vir jul...
Sitting in Each Other’s Silence 115 - Connected in Care
Просмотров 36Месяц назад
Sitting in Each Other’s Silence 115 - Connected in Care
Sitting in Each Other’s Silence 114 - Worthy.
Просмотров 37Месяц назад
As we sit in each other’s silence, we contemplate Worthiness as made possible by being Beloved.
Sit in Mekaar se Stilte 142 - Lense tot Lewe: God se Inwonende Teenwoordigheid
Просмотров 37Месяц назад
In hierdie aflewering van Lense to Lewe, raak ons bewus van ons vervuldheid met die volheid van God se teenwoordigheid en wonder hoe dit verander hoe ons na self, mekaar en lewe kyk. Die teks van Ef 3:17-19 gee ons leiding hierin: “Dan sal Christus deur die geloof in julle harte woon, en sal julle in God se liefde gewortel en gegrondves wees. Mag julle in staat wees om saam met al God se mense ...
Sit in Mekaar se Stilte 141 - Lense tot Lewe: Waarde
Просмотров 292 месяца назад
Ons is besig met ‘n kort reeks oor Lense tot die Lewe - hoe lyk Lewe gesien deur die spirituele waarhede waarmee ons leef. In hierdie kontemplasie word ons stil om Waarde. Hoe wil die samelewing hê ons moet na waarde kyk? Hoe gebeur dit dat Waarde aan Prestasie en Uitset gekoppel word? Hoe lyk God se Waarde? Waarde raak die lens waardeur ons na ander, onsself en die Skepping kyk. Die grondteks ...
Sitting in Each Other’s Silence 113 - The Safety of Non-Judgement
Просмотров 282 месяца назад
This time we come home to the safety of non-judgement as we sit in each other’s silence.
Sit in Mekaar se Stilte 140 - Lense tot Lewe: Liefde
Просмотров 342 месяца назад
Ons is besig met ‘n kort reeks oor Lense tot die Lewe - hoe lyk Lewe gesien deur die spirituele waarhede waarmee ons leef. In hierdie kontemplasie word ons stil om Liefde. Liefde raak die lens waardeur ons na ander, onsself en die Skepping kyk. Die grondteks is dan ook 1 Joh 4:16: “Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het. God is liefde. En wie in die liefde bly, bly in God, en God bly...
Sit in Mekaar se Stilte 139 - Lense tot Lewe: Genade
Просмотров 322 месяца назад
Sit in Mekaar se Stilte 139 - Lense tot Lewe: Genade
Sitting in each other’s silence 112 - The body tells the story
Просмотров 762 месяца назад
Sitting in each other’s silence 112 - The body tells the story
Sit in Mekaar se Stilte 138 - Lense tot die Lewe: Hoop
Просмотров 352 месяца назад
Sit in Mekaar se Stilte 138 - Lense tot die Lewe: Hoop
Sit in Mekaar se Stilte 137 - The Unbearable Lightness of Being
Просмотров 733 месяца назад
Sit in Mekaar se Stilte 137 - The Unbearable Lightness of Being
Sit in Mekaar se Stilte 136 - Toestemming om Stil te Raak
Просмотров 483 месяца назад
Sit in Mekaar se Stilte 136 - Toestemming om Stil te Raak
Sit in Mekaar se Stilte 134 - Kom Rus
Просмотров 234 месяца назад
Sit in Mekaar se Stilte 134 - Kom Rus
Sitting in each other's silence 111 - Provisional Language
Просмотров 244 месяца назад
Sitting in each other's silence 111 - Provisional Language
Sit in Mekaar se Stilte 133 - Stilte en Voorlopige Taal om oor God te Besin
Просмотров 424 месяца назад
Sit in Mekaar se Stilte 133 - Stilte en Voorlopige Taal om oor God te Besin
Sit in Mekaar se Stilte 132 - Meditasie “On The Go”
Просмотров 335 месяцев назад
Sit in Mekaar se Stilte 132 - Meditasie “On The Go”
Sitting in Each Other’s Silence 110 - Silent Space and Meaning Narrative
Просмотров 255 месяцев назад
Sitting in Each Other’s Silence 110 - Silent Space and Meaning Narrative
Sit in Mekaar se Stilte 131 - Stilte as Genadeplek
Просмотров 605 месяцев назад
Sit in Mekaar se Stilte 131 - Stilte as Genadeplek
Sit in Mekaar se Stilte 130 - Stilte as Dun Plek
Просмотров 825 месяцев назад
Sit in Mekaar se Stilte 130 - Stilte as Dun Plek
Sitting in Each Other’s Silence 109 - silence as a space of community and care
Просмотров 145 месяцев назад
Sitting in Each Other’s Silence 109 - silence as a space of community and care
Sitting in each other’s silence 108 - Welcoming Prayer
Просмотров 306 месяцев назад
Sitting in each other’s silence 108 - Welcoming Prayer
Sit in Mekaar se Stilte 129 - Welkom, welkom, welkom
Просмотров 366 месяцев назад
Sit in Mekaar se Stilte 129 - Welkom, welkom, welkom

Комментарии

  • @tanyaroode6972
    @tanyaroode6972 2 месяца назад

    Liefde - God is liefde. Ons lyk meeste soos ons Skepper as ons in liefde leef!

  • @sharonstobbia4678
    @sharonstobbia4678 6 месяцев назад

    Dankie vir hierdie uitnodiging tot insinking en verwelkoming van elke oomblik van die lewe met oorgawe- sonder die nodigheid vir toestemming, beheer of verandering. So word ons lewens n lopende gebed.

  • @XanSwart
    @XanSwart 6 месяцев назад

    Dankie

  • @joaniedejongh4727
    @joaniedejongh4727 7 месяцев назад

    Ongelooflik! Sonder graag die “Hermit Crap” as metafoor uit, aangesien dit op baie mense van toepassing kan wees. Die assosiasie!

  • @charmainekruger9775
    @charmainekruger9775 8 месяцев назад

    Excellent 😮...meaningful and insightful

  • @joeylourens2163
    @joeylourens2163 8 месяцев назад

    Wow ... asemrowend ... ☆♡

  • @joeylourens2163
    @joeylourens2163 8 месяцев назад

    Dankie vir weer ... WEES ...♡

  • @heleenvanhuyssteen2040
    @heleenvanhuyssteen2040 10 месяцев назад

    Francois, baie dankie vir hierdie meditasies deur die jaar. Dit is kosbaar.

    • @francoiswessels
      @francoiswessels 9 месяцев назад

      Wat ‘n voorreg is dit nie om so saam in stilte verwonderd te raak oor die Groot Misterie!

  • @heleenvanhuyssteen2040
    @heleenvanhuyssteen2040 Год назад

    Baie dankie.

  • @angelicengelke2702
    @angelicengelke2702 Год назад

    Old Sanskrit...

  • @sharonstobbia4678
    @sharonstobbia4678 Год назад

    Dit beklemtoon gronding as spirituele praktyk, skep spasie (so nodig vir my siel) en herinner aan agentskap en deelname aan die lewe. Dankie hiervoor.

  • @sharonstobbia4678
    @sharonstobbia4678 Год назад

    So kosbaar. Verbaas oor die grondingsgevoel as ek op my hande sit. Hou ook van die idee om op net een treetjie op n slag te fokus. Ek neem dit saam met my op die 2023 pelgrimstog.

  • @heleenvanhuyssteen2040
    @heleenvanhuyssteen2040 2 года назад

    Baie dankie vir die praktiese manier waarop jy lewens verruim.

  • @joaniedejongh4727
    @joaniedejongh4727 2 года назад

    Beteken baie, want dis baie verrykend!

    • @francoiswessels
      @francoiswessels 2 года назад

      Dankie. Laat weet gerus as jy spesifieke behoeftes het wat aangespreek kan word.

  • @joaniedejongh4727
    @joaniedejongh4727 2 года назад

    Baie dankie!

  • @heleenvanhuyssteen2040
    @heleenvanhuyssteen2040 2 года назад

    Aangrypend, dankie Francois.

  • @annemariegutteridge4696
    @annemariegutteridge4696 2 года назад

    Sat in this silence this Friday morning, with the cross as the ultimate tree of life, life poured over everything, no seperation anymore! Thank you

  • @allerleukstekinderliedjes
    @allerleukstekinderliedjes 2 года назад

    Bedankt!

  • @annemariegutteridge4696
    @annemariegutteridge4696 2 года назад

    So needed this today, every day

  • @allerleukstekinderliedjes
    @allerleukstekinderliedjes 2 года назад

    Kom ook eens luisteren naar mijn liedjes voor intiem contact met God.

  • @zeldaingle6632
    @zeldaingle6632 2 года назад

    Thank you.

  • @daleenbadenhorst3960
    @daleenbadenhorst3960 2 года назад

    Thank you for sharing this with us.

  • @nthabelengkgotle7605
    @nthabelengkgotle7605 2 года назад

    Thank you so much, François.

  • @nthabelengkgotle7605
    @nthabelengkgotle7605 2 года назад

    Thank you, François

  • @nthabelengkgotle7605
    @nthabelengkgotle7605 2 года назад

    Thank you 🙏🏾

  • @heleenvanhuyssteen2040
    @heleenvanhuyssteen2040 2 года назад

    Baie dankie vir jou toewyding en meditasies die afgelope jaar.

  • @elnaesterhuizen3660
    @elnaesterhuizen3660 2 года назад

    Baie dankie

  • @annemariegutteridge4696
    @annemariegutteridge4696 2 года назад

    Baie eensaam en fragile na addictiontaak nou net klaar. Hierdie nou so welkom

  • @friedarose1620
    @friedarose1620 2 года назад

    Dankie Francois dus so Rustig hier by God se voete.x

  • @Kevindsprong
    @Kevindsprong 2 года назад

    Each meditation helps an awareness of sitting in silence with a range of people far and near, close to me and bringing distant ones closer.

  • @francoiswessels
    @francoiswessels 2 года назад

    Deel gerus hierdie video en lewer ook kommentaar asseblief.

  • @Kevindsprong
    @Kevindsprong 3 года назад

    During the meditation that introduced your lecture I discovered a word that fits for me, as a sacred word. During this meditation it evolved to something softer, fuller and one I will live with for a while.Thank you, Francois.

  • @nthabelengkgotle7605
    @nthabelengkgotle7605 3 года назад

    Thank you François

  • @stevenleroux496
    @stevenleroux496 3 года назад

    Dankie. Baie rustig.

  • @stevenleroux496
    @stevenleroux496 3 года назад

    Thank you Francois. This is one of my favourites.

  • @Kevindsprong
    @Kevindsprong 3 года назад

    Thank you Francois. Easier to imagine leaving the side of the pool than some narratives. But still peace filled.

  • @Kevindsprong
    @Kevindsprong 3 года назад

    Thanks again Francois. As you invited us to imagine being in the silence of others I started doing so with people I imagined were listening and joining in this meditation. But I found myself including a dear friend who had passed away. Imagining her meditating also. Perhaps the saints "triumphant in heaven" also join us.

    • @francoiswessels
      @francoiswessels 3 года назад

      Perhaps we should reflect on "Oneness" in this respect as well, and wonder about the implications for our experiences of grief and loss..

  • @annemariegutteridge4696
    @annemariegutteridge4696 3 года назад

    Dankie

  • @Kevindsprong
    @Kevindsprong 3 года назад

    Gentle but spiritually powerful meditation. The canaries(?) added a lovely gentle natural sound. I look forward to sharing more of these times. Thank You!

  • @nthabelengkgotle7605
    @nthabelengkgotle7605 3 года назад

    Thank you so much Francois. The birds completed the in dwelling of nature and God’s love. So calming.

    • @francoiswessels
      @francoiswessels 3 года назад

      Bird sounds are part of the fabric of our lived spaces and help to colour the pallets of our lives!

  • @heleenvanhuyssteen2040
    @heleenvanhuyssteen2040 3 года назад

    Baie dankie vir die veilige ruimte wat jy skep.

  • @henriettesmith6934
    @henriettesmith6934 3 года назад

    Wow, wow, wow. Dis amaizing deur so ge inspireer te raak om stil te raak voor Jesus. So dankie

  • @annemariegutteridge4696
    @annemariegutteridge4696 3 года назад

    Thank you so much

  • @heleenvanhuyssteen2040
    @heleenvanhuyssteen2040 3 года назад

    Ek is so bly dat die hele stildiens beskikbaar is. Dankie.

  • @joeylourens2163
    @joeylourens2163 3 года назад

    🙏🌹

  • @nthabelengkgotle7605
    @nthabelengkgotle7605 3 года назад

    Thank you, François

  • @annemariegutteridge4696
    @annemariegutteridge4696 3 года назад

    Thank you. What a gift, to start the day in this way.

  • @elizeburwise9430
    @elizeburwise9430 3 года назад

    Thank you for this. May we never forget that we are rooted in God.

  • @saartjiegerber4334
    @saartjiegerber4334 3 года назад

    Baie dankie stuur aan

  • @nthabelengkgotle7605
    @nthabelengkgotle7605 3 года назад

    Shalom 🙏🏾