Sit in Mekaar se Stilte 146 - Godskleure in Koninkrykstyd

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 23 окт 2024
  • In hierdie lente word ons weer bewus van al die kleur rondom ons. Dit herinner ons nou steeds in Koninkrykstyd aan ons voorreg om lig vir die wêreld te wees. Elkeen gegrondves in God se liefde, straal ons eie unieke kleureverskeidenheid uit na die wêreld - ook as viering van die voorreg om beelddraers van God, die groot Ligbron te wees.
    “Julia is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie.”
    ‭‭Matteus‬ ‭5‬:‭14‬ ‭AFR20‬‬

Комментарии •