Francois van Coke - Behoort aan niemand nie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 23 авг 2024
  • The second single from the self-titled debut solo album.
    Koop die song hier / Buy the song here:
    itun.es/za/rjqq6
    Koop die album hier / Buy the album here
    itun.es/za/rjqq6
    -------------------------------
    A music video by DutchToast
    Produced, Directed & Edited by - Johan J Nel & Bas Alberts
    Cinematographer - Adriaan Louw aka Oupa
    Line Producer - Charley Griffioen
    Filmed in the DutchToast Clubhouse Amsterdam
    Special Thanks:
    Oom Paul Alberts the builder, Lalie Wild for the designs, Thierry for the family wagon, Leo and Bingo aka Charly the bulldog, Carina for the quiche, Lihlan, Roest Amsterdam, Charissa, Marek Bukowski, Alex Dahms and Ouma Wil for all the props.
    ----------------------------------
    www.francoisvancoke.co.za
    francoisvancoke
    twtitter.com/francoisvancoke

Комментарии • 91

  • @Slugging-bg6kr
    @Slugging-bg6kr 22 дня назад

    Die beste Afrikaans singer in die wereld 🎉🎉🎉 dankie

  • @Slugging-bg6kr
    @Slugging-bg6kr 22 дня назад

    Bless almal wat nog in 2024 is

  • @Slugging-bg6kr
    @Slugging-bg6kr 20 дней назад

    Ek like die song Soo baie ek is addicted op did did virander my na n regte mens wat virstaan meng net met die mense wat regtig aan jou belanstel moenie tyd mora op mense wat nie geintreseert is op jou nie want jy gaan met jou tyd mors op hulle bless julle almal geniet hom op hierdie dag 2024 Augustus 4de 🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤much love brother Francois van Coke

  • @delaneym.7412
    @delaneym.7412 8 лет назад +24

    I don't speak very much Afrikaans but I've always loved Francois. Hell of an artist, never stop mate.

  • @Thinus101
    @Thinus101 8 лет назад +13

    Die is die enigste, ek herhaal, die enigste afrikaans wat ek luister. Ek verpes die res van die elektroniese "Eki is lief vir jou" gemors. Frana en die span is manne van waarheid. En enige iemand wat teen hul musiek is, stel net in die liberale sienswyse belang. Harde woorde met gevoel is nodig.

  • @grahamclarke5998
    @grahamclarke5998 Год назад +1

    Jy behoort aan ons.......Suid Afrikaners,all over the globe working to sustain our fams back home ,your music keeps us going...vir my anyway moenie,moenie,moenie op hou nie....

  • @laterrazza9461
    @laterrazza9461 Год назад

    Staan terug vir niemand nie behoort aan niemand nie

  • @Invading-Specious
    @Invading-Specious Год назад

    dankjewel!

  • @BaasdeBeer
    @BaasdeBeer 9 лет назад +31

    'n Meestervolle stuk visuele poësie, gemik op die herspeel mark van die internet met 'n blatante tong-in-die-kies kommentaar op die pad na nou met 'n dramatiese ondertoon van self aktualisasie, die herbevestiging van 'n persoonlike rebellie.
    Wel dit, of net eenvoudig 'n fokken briljante music video!
    Well done Francois Van Coke !

  • @whatsoninjoburg9669
    @whatsoninjoburg9669 8 лет назад +3

    I don't listen to that much afrikaans music but as a fan of fokofpolisiekar, this is one of my favourites from Francois. Big up on the solo success. I listen to this song almost every morning to get my day started.

  • @nuhaafuentes8296
    @nuhaafuentes8296 7 лет назад +8

    My Afrikaans is bad but I love what you do. You inspire me so much.

    • @nuhaafuentes8296
      @nuhaafuentes8296 7 лет назад +8

      You're like a South African Kurt Cobain. A true artist and individual. I need to buy your album

    • @nevaanbarnard6992
      @nevaanbarnard6992 7 лет назад

      I'm tempted to say I agree with you on this statement...

  • @ac1dreigns206
    @ac1dreigns206 8 лет назад

    Als Nederlander is dit ook erg goed begrijpbaar, leuke muziek!

  • @donevinkruger4229
    @donevinkruger4229 8 месяцев назад

    Biggest fan 🎉

  • @dewaldwolf
    @dewaldwolf 8 лет назад +3

    Mal hieroor. Dis moderne rock in Afrikaans. Nie 'n loslappie of 'n seemeeu of 'n tolbos in sig nie. Doen so voort!

  • @satisyinguhm
    @satisyinguhm 9 лет назад +2

    Nice man!! Afrikaanse musiek word nie verstaan en waardeer nie, maar ek doen.. Dankie Francois jys awesome!

  • @thedarkinhell
    @thedarkinhell 8 лет назад +6

    its so cool, im dutch and when i read comments in Afrikaans i can pretty much make out everything

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 5 лет назад +1

    Die beste afrikaans lied

  • @jancoj2477
    @jancoj2477 7 лет назад

    kyk duer die glasstukke van n gebroke droom, soek vir die wind duer die neon boom. Respek vir die wat hulself virloor het en n beter self gefind het. Rock on broers! Staan trug vir vokken niemand en niks nie.

  • @Mielie321
    @Mielie321 9 лет назад

    12 jaar van awesomnes we salute nie gewary wie wat se nie net aangehou sing en als bereik

  • @jacovorster9465
    @jacovorster9465 7 лет назад

    Behoort aan niemand nie,goue woorde en is die waarheid.

  • @francoishaupt6534
    @francoishaupt6534 9 лет назад +1

    Beste local video in 'n hele ruk!

  • @andrerossouw5
    @andrerossouw5 6 лет назад

    Diep, diep song!!

  • @shanejelinek293
    @shanejelinek293 7 лет назад

    Beste Song. Dankie Francois

  • @jakessteenkamp4911
    @jakessteenkamp4911 9 лет назад +11

    10/10 lekker bra

  • @venessakley5588
    @venessakley5588 7 лет назад +1

    Love die song en love jou mesiek oukie!!!

  • @devviem
    @devviem 8 лет назад +1

    Poes cool!!!

  • @henniecoetzee2441
    @henniecoetzee2441 9 лет назад +1

    Stunning!

  • @meremoth1354
    @meremoth1354 7 лет назад

    ek like die idee dat jy nooit kon sing nie en nou het jy so ver gekom en jou stem is nou fantasties

  • @themillionairemoneymaker4062
    @themillionairemoneymaker4062 9 лет назад +1

    Die feit dat daar so min views is, wys presies wat is fout met die Afrikaanse mense. Bedoosde song Francois, altyd 'n plesier om jou en Jedd se kuns te beleef

  • @pietervansittert
    @pietervansittert 7 лет назад +1

    Baie goed wêreld klas

  • @jacquesrobbetze5587
    @jacquesrobbetze5587 9 лет назад

    Ek is love elke liewe song op die CD! Awesome werk Francois c",)

  • @hermankruger8375
    @hermankruger8375 2 года назад

    Vir HJ.... My ou Grote!

  • @vinceroos
    @vinceroos 7 лет назад +1

    nuwe motto vir die lewe!

  • @emulleontosen3674
    @emulleontosen3674 6 лет назад

    Dit is n awesome song ,love jou music

  • @johanvorster4911
    @johanvorster4911 7 лет назад

    priema van n song francois🤘🤘

  • @IsingANTHEMS
    @IsingANTHEMS 8 лет назад +3

    PEHOES! LEKKER!!! DANKIE

  • @melanievoordewind1051
    @melanievoordewind1051 9 лет назад

    Luv dit! luv dit!!!

  • @mornaedewilzin3241
    @mornaedewilzin3241 7 лет назад

    FPK WAS n LEER PROSES...
    ......NICE AF GEROND BEFOKTE STEM EN KLANKE

  • @tj40454
    @tj40454 7 лет назад +8

    Ek behoort aan die Here!

    • @shitpost3727
      @shitpost3727 6 лет назад +2

      Dis nie wat hy bedoel met die song nie man, hy praat vir almal wat nie n stem het nie, ons moet kyk na die lewe rondom ons, die wereld probeer ons beheer asof ons hulle puppets is, wees wie jy is en fok die res van die samelewing wat jou nie so wil aanvaar nie

    • @Fuzyball199
      @Fuzyball199 6 лет назад

      wat was jou doel met dit se?

    • @toastedtoad301
      @toastedtoad301 6 лет назад +1

      Gelowiges voel hulle moet vir die wereld bewys hulle is gelowig. Hulle kan nie dit in hou nie.
      Geloof is soos alkohol! As jy te veel daarvan kry, verloor jy alle inhibisie.

    • @r4dr4bbit46
      @r4dr4bbit46 6 лет назад

      Groot is U O Satan

  • @waynedutoit1377
    @waynedutoit1377 9 лет назад

    Baie goeie video.. Groot fan van "Fokofpolisiekar", "Van Coke Kartel" en nou sy Solo goed. Rertig een van die min kusntenaars wat 'n boodskap so goed kan oor dra soos hy. Keep up the good work Francois!

  • @letsfindtheothers9373
    @letsfindtheothers9373 9 лет назад +31

    Fokkin awesome song maar dis mar net vir my baie snaaks hoe dieselle mense wat fokofpoliesiekar so ge haat het en soveel kak gegee het na sy solo goed luister en mal is daar oor maar is hy nie dan een van die mans wat julle soveel doodsdreigemente gegee het nie en sy band se cds verbrand het nie maar aag wat die wiel draai
    Beste afrikaanse solo album in n fokkin lang tyd goeie werk Francois

    • @anton_roos
      @anton_roos 9 лет назад +4

      Louis Meyer Baie van daai mense het ook na Van Coke Kartel geluister skaamteloos ek wonder of hulle ouers ook hulle VCK CDs verbrand het. Ek sal n fan bly tot ek dood gaan, en hulle kan my maar begrawe met al die albums wat ek by mekaar gemaak het. As iemand probeer dit brand sal ek vir hulle dood bliksem xD goeie werk Francois ek kan nie wag vir jou volgende album nie! Jys BEFOK!!!

    • @jacquesdutoit5879
      @jacquesdutoit5879 9 лет назад +1

      Louis Meyer solanks hul net aan die einde van die dag wakker word.

    • @letsfindtheothers9373
      @letsfindtheothers9373 9 лет назад

      Ja hy sing definitief beter maar fokofpoliesiekar was meer rou emosie vir my dit het mens laat dink oor alles op die manier wat hulle lirieke geskryf was hy sing dalk nou beter maar mense het ook nie fpk so ge haat oor hy nie goed kan sing nie dit was oor hulle so rebelse opstandige tipe houding gehad het en dit het duidelik gewys in hulle musik dis war fokof vir my so awesome maak

  • @duridersa
    @duridersa 8 лет назад

    lekker brew!!

  • @moefapie
    @moefapie 8 лет назад

    het jou show in mystic gekyk en was my eerste fokof show wil net se bloody well done en dankie!

  • @FedoraNation
    @FedoraNation 7 лет назад

    Perfekte musiekvideo! Ek love dit!

  • @MattLotter
    @MattLotter 9 лет назад +3

    Maak n video vir Skee, dis my favorite song op die nuwe album

  • @NordicNjal
    @NordicNjal 7 лет назад

    van al francois se solo goed is hierdie enigste goeie een...

  • @7757shane
    @7757shane 9 лет назад

    befok!

  • @anton_roos
    @anton_roos 9 лет назад +1

    Fokken AWESOME!!!

  • @DanTheZombieGaming
    @DanTheZombieGaming 9 лет назад

    Befokte song en vidio Francois.

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA 9 лет назад +1

    Dis befok

  • @simonnkuna9612
    @simonnkuna9612 9 лет назад +5

    Bos befok bra

  • @deanbro5781
    @deanbro5781 5 лет назад

    Fokkin fantasties

  • @CubeReviewsUK
    @CubeReviewsUK 9 лет назад

    goeies

  • @mornaedewilzin3241
    @mornaedewilzin3241 7 лет назад

    Ek het sedert 1970 so gevoel..........

  • @tarquinogilvie
    @tarquinogilvie 5 лет назад

    Is this song about De Klerk?

  • @matthewleonard386
    @matthewleonard386 7 лет назад +6

    Ik zie een paar negatieve opmerkingen. Als je van z'n muziek niet houdt, stop met zeuren en ga hier vandaan in plaats daarvan.

    • @eiremike1
      @eiremike1 7 лет назад +2

      Mooi gesê Matthew. Ek weet nie hoekom mense kyk 'n video net om dit te beledig. Niemand forseer 'n mens om enige iets te kyk nie. Daai negatiewe mense moet maar liewers stilbly

    • @matthewleonard386
      @matthewleonard386 7 лет назад

      eiremike1 Jawel, man.

  • @louiskruger7681
    @louiskruger7681 9 лет назад

    Hoekom is die vocals so sag?? Die mastering klink bietjie af. Hoop nie dit klink so op die cd nie...dalk is dit net my oorfone. Verder, great!

  • @raymonddietrich5966
    @raymonddietrich5966 4 года назад

    FVC My Daaglike Medisyne.

  • @Franni71
    @Franni71 9 лет назад +3

    Dude neewat dis klaar gepraat. Dié is waarvoor jy gemaak is.

  • @alj3486
    @alj3486 6 лет назад

    ruclips.net/video/8jucDY5d0jA/видео.html
    vir die remix
    Love jou musiek Franna!!!!

  • @georgeschoonraad3366
    @georgeschoonraad3366 8 лет назад

    Poes bly julle maak nie trance musiek nie

  • @123Petrus321
    @123Petrus321 9 лет назад

    ds cool... maar TE "van coke kartel" ... weni so mooi ni .. hoor baaaie meer Jedd Kosew influence in die musiek...dalk net my opinion

    • @ZandreM
      @ZandreM Год назад

      Van coke kartel is awesome😂