another awesome day in Africa, you guys making me homesick. Living in the UK, there is Carp fishing here, but is just so restricted to find good freely available spots like you have back home. Enjoy, stywe lyne
Hello oom Skalk ons het vir oom gesien verby waltina ry op 29 en 30 Oktober ons was die wit Toyota Hilux met die groot tryler en roofrak op die tryler groete
Dankie Schalk en Bennie, julle het weer my childhood memories wakker gemaak van daai Pan... Mis daai plek
Oom schalk ek soek so hemp dankie Oom
Love daai 8 ft short range tactical. Ek hengel hom sommer van die oever af in baie waters
Baie dankie julle
Baie dankie kan nie wag om weer kan te kry om uit te gaan nie . Lekkerder as lekker
Dankie dit was lekker.
daars monsters...miss my home....
another awesome day in Africa, you guys making me homesick. Living in the UK, there is Carp fishing here, but is just so restricted to find good freely available spots like you have back home. Enjoy, stywe lyne
Oom scalk vang oom in die winter met rysmiere vis
Lekker man lekker gelag en die video Baie giniet
Beautiful video gents and well done on the fish caught 👏 👍
Baie mooi visse. Ek hou ook van die boot af vang. Die manne moet net dink aan n unhooking mat. Ek het my eie een gemaak wat op my boot pas.
my pp. staan nou 38 jaar van 20.5 op erdwurm torontopan vir record karp...my pb staan op 20.5kg
Super cast nie hoeke nie...... Jy laat my lag schalk en huil die selfde tyd. 😭😭😭😂😂😂
geniet die videos
Hello oom Skalk ons het vir oom gesien verby waltina ry op 29 en 30 Oktober ons was die wit Toyota Hilux met die groot tryler en roofrak op die tryler
groete
Daai vis op 2:25 min in die video is nie n bar-fighter nie....Hy is die Bouncer!!!😁😁😁
Oom ken oom vir zane ware?
Proof is in die pudding oom schalk 🤘
Schalk die vis self😂😂😂😂
Well done
As jul hier is by Albert falls asb latweet ,o s kan selfs biki gan boot daar ook ,maar dans dit die bass...sien uit
Hoe lank voor die tyd maak julle voerplek want jy vang nie net grotes in n n kort rukkie nie
Hi Kan Julle Groot ASB ook bietjie by ntg roodeplaat dam Kom vang,ntg noord Transvaal gronde,Na die Groot boom.
Watter app gebruik julle om na die weer te kyk of die vis goed gaan byt vir die dag
Fishing and Hunting Solunar time
Kyk eerder Signature, baie beter. ♥️