Wow. My eerste kyk na die podcast. Ek love dit. Die groot baas, was my gunsteling, ek praat van Oom Schalk nou. Sakkie dankie vir die podcast, iets wat vir my is. Dankie.
Dankie vir n great program met Oom Schalk. Watter legend is Oom Schalk en Oom Barry nie. Dit is waar als rondom visvang begin envolve het. My podcast boekie begin nou al vol raak van al di wonderlike tips. Well done Sakkie PS. Oom Barry kan can daai lyn oor gooi na my kant toe❤
Bly jy het die episode geniet! Ek dink ons gaan bietjie 'n give away doen met al die ou lyn of selfs bietjie 'n projek reel want ek dink klomp van die kompiterende hengelaars sal klomp tolle lyn hê.
Jis manne , hierdie was iets spesiaal en dankie , nie net leer n mens baie nie maar sien ook hoekom n mens sekere goed doen en aan vasklou . Baie herhinderinge wat terugkom en net n lekker gevoel meebring en oor die 10pd gaan ons nog n lang tyd huil , ligte gery was maar net eens die uitdaaging en lekker gevoel as n mens daai mooi visse suksesvol kon land . Dankie vir n pragtige uitgawe .😊
Dankie vir die episode, oom schalk is die een wat my liefde vir hengel weer gemaak het soos dit was toe ek n kind was, en maak geen fout nie daars fairy dust in my tackle kas ook😂😂😂
Yes KAT awesome thanks man bly jy enjoy dit! As die boot episode bietjie beter gedoen het sou ons meer boot content gemaak het maar daardie episode was maar stadig!
Daar is so baie 5lb en 7lb lyn wat die hengel winkels nog in voorraad het so ek glo dit sal nog vir lank beskikbaar wees in die winkels. Sosiale hengel is nog fine met 5lb lyn.
Dit is nog 'n redelike vroee insetsel in die podcast maar sodra ons daai vir klomp gevra het sal ek definitief dit maak. Stuur jou email address op daai link in die description sal al daardie tiepe goed daar aanstuur.
Na aanleiding wat Schalk gesê het, hengel is ń sport wat niemand heeltemal bemeester nie, nes jy dink dit is dit dan besluit die visse om jou ń "curve ball" te gooi😁
Wow. My eerste kyk na die podcast. Ek love dit. Die groot baas, was my gunsteling, ek praat van Oom Schalk nou. Sakkie dankie vir die podcast, iets wat vir my is. Dankie.
Baie dankie vir die boodskap
Yip, ek onthou Fundi Fishing baie goed... dis deel van my studente memories op die PUK. Dankie Schalk waardeer jou.
Die PUK is bekend daaraan om goeie memories te hê, van 'n voormalige Pukkie!
Asb vra jou pa en gaste wat hulle op di hoek en op di voerbal sal sit as by n dam kom wat hulle glad ni ken ni. Danki en Genade vir julle.
Dankie vir n great program met Oom Schalk. Watter legend is Oom Schalk en Oom Barry nie. Dit is waar als rondom visvang begin envolve het. My podcast boekie begin nou al vol raak van al di wonderlike tips. Well done Sakkie
PS. Oom Barry kan can daai lyn oor gooi na my kant toe❤
Bly jy het die episode geniet! Ek dink ons gaan bietjie 'n give away doen met al die ou lyn of selfs bietjie 'n projek reel want ek dink klomp van die kompiterende hengelaars sal klomp tolle lyn hê.
Dankie julle Ek love om die podcasts te kyk
Bly jy geniet die episodes! Volgende week het ons weer 'n lekker een!
Jis manne , hierdie was iets spesiaal en dankie , nie net leer n mens baie nie maar sien ook hoekom n mens sekere goed doen en aan vasklou . Baie herhinderinge wat terugkom en net n lekker gevoel meebring en oor die 10pd gaan ons nog n lang tyd huil , ligte gery was maar net eens die uitdaaging en lekker gevoel as n mens daai mooi visse suksesvol kon land . Dankie vir n pragtige uitgawe .😊
Dankie vir die episode, oom schalk is die een wat my liefde vir hengel weer gemaak het soos dit was toe ek n kind was, en maak geen fout nie daars fairy dust in my tackle kas ook😂😂😂
Hy is definitief die rede hoekom klomp mense lief is vir hengel. Bly ons kon hom kry vir die Podcast!
Welldone Sakkie goeie episode en dankie vir die Podcast. like dit kwaai. KAT
Yes KAT awesome thanks man bly jy enjoy dit! As die boot episode bietjie beter gedoen het sou ons meer boot content gemaak het maar daardie episode was maar stadig!
As always a great Podcast !!
Another Great Podcast
Thanks for listening, glad you enjoyed another one!
What a great episode ❤
Glad you enjoyed it! See you again next week.
1:13:10 What a gentleman en plat op die aarde langs die water vir raad of in die winkel dis dieselfde Schalk
Ek is regtig bly ons kon hom kry vir 'n episode! Hopelik sal ons nog een of twee doen in die toekoms.
Awesome episode guys!
Hi, great episode.
Is die 10lb lyn net vir kompeteerende hengel, en sal daar nog 5lb en 7lb lyne op die mark beskikbaar wees?
Dankie.
Daar is so baie 5lb en 7lb lyn wat die hengel winkels nog in voorraad het so ek glo dit sal nog vir lank beskikbaar wees in die winkels. Sosiale hengel is nog fine met 5lb lyn.
oom SVB is een van my persoonlike legend...SuperCast of niks
Weereens n uitstekende podcast!!!
Mag ek versoelk rig? moontlik n lys uit te kry van al die gaste se top 4 dips en floats?
Dit is nog 'n redelike vroee insetsel in die podcast maar sodra ons daai vir klomp gevra het sal ek definitief dit maak. Stuur jou email address op daai link in die description sal al daardie tiepe goed daar aanstuur.
Stem saam en gee tips het hom ontmoet in bloemhof by die spar. Baie nice persoon
Bloemhof spar is 'n meeting point vir baie hengelaars! Dink daai plek moet begin stories skryf.
hi
oom kan die line 5 en 7 vir ons in namibia toe stuur
Dink ons moet iets reel sodat my pa vir julle persoonlik daai lyn bring saam 'n lekker Hardap trippie!
Hoekom nie. Kan net lekker wees
Dit is altyt lekker leer iets van almal kannie genoeg kry nie om jou self te vir beeter dankie bakdat video s
Ek is bly ons kan 'n verskil maak!
Na aanleiding wat Schalk gesê het, hengel is ń sport wat niemand heeltemal bemeester nie, nes jy dink dit is dit dan besluit die visse om jou ń "curve ball" te gooi😁