Op pad met Afrikaans - Hoe Whasheila haar naam gekry het

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2024
  • Die storie van hoe Charlton Boois vir homself 'n naam en identiteit in die klein gemeenskappie van Matjieskloof, Namakwaland, geskep het, is roerend en met tye rou. Whasheila 'Senjesfikario' Xholiswa Bahlekaz is vandag 22. Sy vertel haar storie met 'n glimlag ...

Комментарии • 2