Die verhaal agter KruisKyk TV

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Clemens Mans vertel hoe 'n plakker agter op 'n voertuig sy lewe verander het en hoe KruisKyk TV begin het, van niks af met geen begroting!
    Hy vertel ook van die moeilike tye agter die skerms!
    Onthou asb om die "Like" knoppie te "click" wanneer die video 'n inpak op jou gemaak het.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    KruisKyk TV:
    www.kruiskyk.tv
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    Leon Goosen:
    www.leongoosen.co.za

Комментарии • 25

  • @bessiewillemse444
    @bessiewillemse444 Месяц назад +1

    Ware mooi getuienis leersaam baie dankie AMEN🙏

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w 22 дня назад +1

    Prys Die Here mag God Jou meer en meer seen Clemens want jy is n ware Gods man Amen bly geseende👏👏👏

  • @childofgod1226
    @childofgod1226 5 месяцев назад +1

    Baie bemoedigend om na te luister. Baie dankie. God se rykste seën vir julle.

  • @lindiesteenkamp3779
    @lindiesteenkamp3779 3 месяца назад +3

    Baie baie dankie vir die pragtige getuienis. Ek gaan ook die kans aangryp om 300km ʼn uur te ry, die Here te vertrou en my besigheid ʼn sukses te maak. Bid asb saam met my vir nuwe deure en geleenthede op my pad! Seënwense vir julle!

  • @mandispaumer3923
    @mandispaumer3923 Месяц назад +1

    Hierdie getuienis het my diep in my wese geraak. So inspirerend! Baie dankie 🙏🏻

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Год назад +1

    Dankie vir julle getuienis..

  • @riettepretorius302
    @riettepretorius302 2 года назад +2

    Dankie!

  • @nanspoelstra789
    @nanspoelstra789 2 года назад +2

    Amen

  • @elinewheeler8931
    @elinewheeler8931 Месяц назад +1

    Wow dit het my sooo bemoedig!! Loof God🙌

  • @susanjooste-wq3bp
    @susanjooste-wq3bp Месяц назад +1

    God se Genade is elke more nuut Prys Die Here .

  • @amandamackay8807
    @amandamackay8807 Месяц назад +1

    Wow! Dit is fantasties. Sterkte hou aan!🎉🎉❤

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Год назад

    Halleluyah !! wat n fantastiese getuienis ..

  • @ansieswanepoel5127
    @ansieswanepoel5127 3 года назад +3

    Wow Hoe groot is ons God niks is te groot vir Hom.

  • @jesussaves4426
    @jesussaves4426 4 года назад +4

    Baie dankie vir die wonderlike getuienis en bemoediging, Mag Kruiskyk nog baie siele inbring, Dankie Clemens dat u gehoorsaam was, want deur Kruiskyk ontvang ons gesin soveel lewende BROOD elke dag, Mag GOD u seën 🙌

  • @annedevilliers3553
    @annedevilliers3553 2 года назад +2

    Awesome. Sonder God is ons tog maar niks. So is ons lewens uitgewerk dat ons sal glo. Without God we can do nothing.

  • @marthieduplessis9097
    @marthieduplessis9097 5 месяцев назад +1

    Wat n groot getuigenis mag die seen op julle Rus!!!

  • @annedevilliers3553
    @annedevilliers3553 2 года назад +2

    Sulke woorde neem ons terug op ons kniee om God beter te dien.

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 3 года назад +2

    Hallelujah, prys die Heer

  • @trevorswart2224
    @trevorswart2224 3 года назад +3

    Pasoor Clemens dankie vr die wonderlike getuie ek luistr graag na u boodskappe op u tube en ek word gestig en bemoedig deur dit Amen uit Mosselbaai

  • @annatjiepeschel5228
    @annatjiepeschel5228 Месяц назад +2

    Die oom en tannie was Pieter en Ghenny Herbts.
    Jy en Jannie Moolman het by die vrystelling van haar eerste CD na baie jare wat sy nie kon sing nie, opgetree in Vereeniging.

  • @priscilladrake3775
    @priscilladrake3775 4 года назад +2

    Sjoe dit maak mens se hart warm klop dat die oom en tannie nie terug gehou het nie en hul deel gedoen het en hierdie visie 'n waarheid laat word. 🤗😉👏 Mag julle net van krag tot krag groei! Die Here seën julle!

  • @Legoandart116
    @Legoandart116 3 года назад +2

    Wow. Dankie dat julle daai woorde met almal deel. Dis fantasties God is Groot!

  • @abriaankruger4818
    @abriaankruger4818 3 года назад +3

    Sjoe so ongelooflik baie dankie
    Laat my besefhoe vlou is my lewe waar ek gedink het ek is teen 200km/h maar ek hak vas in 1ste rat teen 20km/h
    Baie dankie vir die boodskap

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 года назад +1

    Prys die Here