Clemens en Dudley Mans Pinksterfees

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 авг 2024

Комментарии • 24

  • @sylviabezuidenhout8796
    @sylviabezuidenhout8796 Месяц назад +4

    Koning Jesus ons bid vir die Mans familie. Ons is in Pastoor Becky se kerk....wow God thank you for blessing this family and keeping them real and true to Your Word and Your purpose...

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 Месяц назад +3

    ❤❤Hi ek kan nie op hou na jul Programe te luister ongelooflike Blessings wat ons ontvang Baie dankie Jul is a groot Blessings vir almal wat na jul luister

  • @amandagaybba7912
    @amandagaybba7912 29 дней назад

    Altyd n Awesome Blessing. ❤
    Ons 2 ( lieflinge)ken julle 2 Boeties toe jul nog tjokkers was....toè evangelieseer ons en julle is seuntjies...
    nou is ons 2
    "opgegroei" en geniet ons jul saam sing...saam of apart...jul is GESEÈND in jul ROEP! Dankie dat jul ook deel van ons lewe is.
    Vredeseèn vir jul en jul huis met SY LIG WAT SKYN.🎉

  • @physiotherapyadmin3948
    @physiotherapyadmin3948 14 дней назад

    Dudley my liewe boetie wat n seen om jou opregtheid te ervaar my broer ons geniet jou sooo baie ons luister so baie na jou en clemens hier in Australlia hou aan my boetie jesus glimlag oor jou bedienning❤❤

  • @elisevanschalkwyk1064
    @elisevanschalkwyk1064 Месяц назад +4

    Hou vas Dudley die Here gaan jou nog baie gebruik. God is baie lief vir jou. Bid die seën op jou af

  • @corrieswarts-p6t
    @corrieswarts-p6t Месяц назад +1

    Ride out your storm. Dankie Almagtige Vader vir Dudley en Clemens wat die lied so mooi sing. Ek luister hom elke dag. Ek begin my dag met diè lied. Vader sèèn die 2 broers in Jesus Naam.

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 7 дней назад

    Amen wat n seen hierdie twee Broers. Ek bid ook Saam die seen af oor hulle en hulle families. 🙌🏼🙌🏼🙌🏼👏🙏 Amen bietjie wag op die Here Hy Kom deur elke- keer, elkeen is n kanidaat Vir Die HGees hallelujah praise the Lord He lifted me up 👏👏👏👏👏👏🙏🙏🛐🛐🛐

  • @sharonwilliams2757
    @sharonwilliams2757 Месяц назад +3

    GOOD MORNING PASTOR C. AND PASTOR D
    WATCHING YOU GUYS YESTERDAY LIVE.
    PASTOR D....SOMETHING ABOUT YOUR VOICE.
    YOU CAN SEE GOD IN YOU 🙌😇🙏

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 7 дней назад

    👏👏🙏🙏🙌🙌🙌Prys die Here Vir die Woord
    God is besig Om n Kerk in die kerk op te rig glory hallelujah 🔥🔥🔥👏👏👏👏🙏🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌Ooo Here Jesus laat U Krag val amen dankie Here Jesus

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 Месяц назад +1

    Hi Jul Mans juwele van Jesus dankie ek kan nie luister na jul Baie Blessings vir Jul al 3 se gemeentes en Sang is wonderlik hou aan asb groete uit Pretoria Ann Forbes

  • @fransiedebruin8098
    @fransiedebruin8098 Месяц назад +1

    Mag Abba Vader julle ryklik seen. Julle is 'n blessing 🙏🌹

  • @petrostorm1439
    @petrostorm1439 Месяц назад

    Glory to our God I still holding on

  • @gerdaPotgieter-f5b
    @gerdaPotgieter-f5b 12 дней назад

    Pragtig julle 2 broers sing baie goed saam wonderbaar en konings kinders. Die Here se seening vir julle

  • @MenaBosch
    @MenaBosch Месяц назад +1

    Amen. Praise to God ❤

  • @annemarieklein7471
    @annemarieklein7471 Месяц назад

    Praise God! 🙏🙏🙏🙏

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 2 дня назад

    AMEN AMEN JESUS al U Blessings oor die 3 duerdares Koning JESUS ❤❤❤❤

  • @louisejacobs4036
    @louisejacobs4036 Месяц назад

    Beautiful hou net vas. I have made it. Thank you Jesus

  • @magdadutoit9528
    @magdadutoit9528 Месяц назад +1

    Amen, Hold on to Jesus...

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o Месяц назад +3

    Pastoor Clemens en Dudley bly om julle weer saam te sien met Lofprysing aan Abba Vader deur gewyde sang Prys Die Here Amen Hallelujah! 🙏 Loggies van Witbank. Is Pastoor Dudley nog in Sorings?

  • @petrostorm1439
    @petrostorm1439 23 дня назад

    Alle Eer aan ons Koning

  • @phillipleboa5251
    @phillipleboa5251 Месяц назад

    ❤ Dankie Jesus.

  • @elisevanschalkwyk1064
    @elisevanschalkwyk1064 Месяц назад +1

    Wil so graag jou dienste ook aan lyn kyk asb

  • @sylviabezuidenhout8796
    @sylviabezuidenhout8796 Месяц назад

    Ons wil download asb maak oop

  • @jolandeventer1702
    @jolandeventer1702 Месяц назад

    Maak asb oop dat ek kan Download