18 Augustus 2024 Sondag oggend ervaring met Clemens Mans

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 сен 2024
  • Geniet lof en aanbidding en 'n woord deur Clemens Mans "Voorbereiding vir herlewing"
    Liedere:
    This is amazing grace
    Send down the rain Lord
    Sy Naam moet Jesus wees
    Ons het 'n anker
    My alles op die altaar
    King of Glory
    Holy for ever
    Dankie vir U finansiële bydrae
    Kruiskyk uitbreidingsfonds
    Fnb
    Rek no: 62222338370
    Tak kode: 250655
    open.spotify.c...
    / clemens-mans

Комментарии • 40

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w 24 дня назад +1

    Amen Prys Die Here vir die fantastiese boodskap mag God jou altyd ryklik seen Clemens ons dien n God van wonders ek net so lief vir my gawe ook tale ek loof en prys God daarvoor👏👏👏

  • @user-tc9hl1co4w
    @user-tc9hl1co4w 24 дня назад

    Dankie vir die waar skewing amen pastor clemens

  • @lorrainescheepers579
    @lorrainescheepers579 22 дня назад

    Dis die mooiste maltese verhaaltjie ooit!! Loof die Here!!

  • @lydiajohnson4467
    @lydiajohnson4467 24 дня назад

    Amen Amen Pastor.
    Geseende preuk ....
    God GEE ons KRAG om aan te gaan....VERBY net Hemel toe gaan. ❤😢😢😢

  • @ReinetteSiljeur
    @ReinetteSiljeur 24 дня назад

    HEILIG IS DIE HEER..AMEN.GESEENDE DIENS

  • @user-hu1im5ud1u
    @user-hu1im5ud1u 5 дней назад

    G.more pastor ek luister na u preek ek v.trou die here vir i vuur binne my..ek wil ook voor biding vra vir my eggenoot het prostaat kanker gn deur pyn en my vir my en kinders..ek staan no in my werk ek luister gereeld die here seen 🔥🙌🙏

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 24 дня назад

    🙏🙏👋👋👋👋👋🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌Holy Holy Holy for-ever Jesus Jesus 👋👋👋👋👋👋👋amen

  • @ElizabetLudick-vd9ce
    @ElizabetLudick-vd9ce 24 дня назад +2

    Pastor Mans terwyl u Spreek oor ons mut dronk wrd van di Heilige Gees..ontvang x die Gawe van tale..x kon oor my man wat brein kanker ht in n vreemde Taal bid..Vir die Eerste keer in Tale gebid🖐🖐🙏🙏

  • @lorrainescheepers579
    @lorrainescheepers579 22 дня назад

    Ervaar salwing terwyl ek luister! Loof die Here!!

  • @SusanaVorster-qt9vr
    @SusanaVorster-qt9vr 24 дня назад

    Dis waar dis waar.afgesonderde lewe.kort❤

  • @lorrainescheepers579
    @lorrainescheepers579 22 дня назад

    Nog nie so n preek gehoor in n baie baie lang tyd nie.
    Moet weer luister!

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 25 дней назад +2

    Môre Pastoor Clemens, Stephanie en Kruiskyk familie. Dankie vir n geseende gesalfde diens, met lofprysing en aanbidding. PRYS DIE HERE AMEN HALLELUJAH! 🙏 vanuit n heerlike sonnige Witbank.

  • @user-us3fu1tt9h
    @user-us3fu1tt9h 24 дня назад

    Ek is ook Elke Sondag ingeskakel en Wil net dankie Se Vir Al die ervaringe uit die ou en nuwe testament DT beteken Baie Vir my bid Vir my Om oorwinning te kry

  • @daizy1238
    @daizy1238 24 дня назад

    Kragtig In Jesus Naam

  • @ElizabetLudick-vd9ce
    @ElizabetLudick-vd9ce 24 дня назад +2

    Wat n Gees vervulde Kerk ..That Lady got a VOICE..😢..🖐🖐🙏

  • @CandiceTitus-jr3jo
    @CandiceTitus-jr3jo 24 дня назад

    Middag pastor om eerlik the wees Ek soek dai vlam op die oomblik Geen aanbiddings plek maar help my bid vir n plek asb Ek wil die here die met alles in my

  • @phillipleboa5251
    @phillipleboa5251 24 дня назад

    GOD !!!

  • @SusanaVorster-qt9vr
    @SusanaVorster-qt9vr 24 дня назад

    Wonderlik discipline is deel van Godheid. So waar koud geword
    Die vuur is dood ons siek God nie meer nie.maak staat op self.dankie vir hierdie woord.God seen kruiskyk

  • @hesterwyngaardt9645
    @hesterwyngaardt9645 25 дней назад +1

    4:29 goeie môre kruiskyk family Dankie weerens om julle in my huis kan wees God seën ❤

  • @jacominavandeventer4827
    @jacominavandeventer4827 25 дней назад +4

    Ai tog ek is so spyt die diens is klaar. Smaak my dit kan maar heeldag aangaan. Ek is ingeskakel elke Sondag. My naam is Mynie van Deventer.

  • @EuniceMarais
    @EuniceMarais 25 дней назад +1

    Goeie more Kruiskyk gemeente. ❤

  • @adinaventer6603
    @adinaventer6603 25 дней назад +1

    More geseënde diens aan almal. Ek is wagtend op n besondere diens vanoggend. Amen Hallelujah 🙏🙌🙏♥️

    • @JeanIsaacs-c2m
      @JeanIsaacs-c2m 24 дня назад

      Amen amen past.hoe die mens glo nie meer oor God se gees.

  • @rose-marieherbst2179
    @rose-marieherbst2179 25 дней назад +1

    Goeie more online Kruiskyk familie 🙏🙏🙏

  • @MarleneGertse
    @MarleneGertse 25 дней назад +1

    Halleluja, dankie vir U vuurkrag

  • @daizy1238
    @daizy1238 24 дня назад

    Halllllllllelujaaaaa ek GLO in Jesus Naam...
    The move is on....
    We arise....
    Remnants
    Go go go go
    KADIMA....
    GOD saam ons
    Halllllllllelujaaaaa

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 24 дня назад

    Amen ons Kan deel raak daar waar ons aanbid loof Hom prys Hallelujah Here Jesus Groot Groot is U goedentierend is die Here 🔥🔥🔥🔥🔥🙏🙏🙏🙏🙏🙌🙌🙌👋👋👋👋

  • @daizy1238
    @daizy1238 24 дня назад

    Waarskuwing uit GOD se Troonkamer ...
    Verlustig my in die HERE ...
    Verslind SY WOORD...
    Soos heuning dou in my verhemelte ...
    Raak my mond weereens aan GOD met U koolvuur ...
    My mond gesalf deur U
    My tong geoefen deur U
    Heilige Gees LEERMEESTER...
    24/7 Heilige Gees LEEFSTYL....
    VRUG van GEES
    Aaaaaamen

  • @daizy1238
    @daizy1238 24 дня назад

    As n Regverdige deel het in GOD se GEREGTIGHEID...om in Gees te wandel Aaaaaamen

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin 24 дня назад

    Sjoe dis waar die boosheid neem toe dit is n waarheid help ons Here Om getrou te Bly aan U. Amen

  • @daizy1238
    @daizy1238 24 дня назад

    Wake up calll
    Wie n oor het ... LUISTER....hoor weer nog n keer
    Aaaaaamen
    Soek allereers die Koninkryk van GOD en SY geregtigheid en HY sal ons gee wat ons nodig het ....
    Bedink die dinge daarbo...
    Gedissiplineerde dissipelskap leef voluit..
    Lewe in dor bene
    Jesus

  • @evenandmiriam3550
    @evenandmiriam3550 24 дня назад

    Ek luister uit Israel. 'n Boodskap in die kol. Preek ook 1 Kor 11: 1-15.

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 24 дня назад +1

    Ek moet sê vandag was ek binne by jul in die gemeente.
    God is groot
    Volharding daar is geen ander keuse
    Gehoorsaam wees

  • @lorrainescheepers579
    @lorrainescheepers579 22 дня назад

    Stem saam, ek verkies die vyfgangmaaltyd. Met hout op die vuur!

  • @rinaodendaal-ry2nt
    @rinaodendaal-ry2nt 25 дней назад +1

    Dankie vir die boodskap. Waar is Luann?❤

  • @daizy1238
    @daizy1238 24 дня назад

    Manne was priesters van hulle gesinne ..