LANGEBAAN. Plaaslike sanger Boy Basson met sy eie liedjie "Mossels en Vis" (Ma 17 November 2003)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 апр 2016
  • Opgelaai deur Inus Bester.
    Tydens die Mosselfees in Langebaan word plaaslike sanger Boy Basson deur die kykNET-program "Fiësta" met sy eie komposisie "Mossels en Vis" op beeld vasgelê. Die program word op Maandag 17 November 2003 gebeeldsend.

Комментарии • 1