Waar is my geliefde wat gesterf het? 'n Bybelse perspektief. In gesprek met Stephan Joubert.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 июн 2023
  • In gesprek met Stephan Joubert.
  • ИгрыИгры

Комментарии • 72

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 29 дней назад +1

    Ek waardeer al hierdie boodskappe wat so mooi vir ons uit gelê word baie dankie ♥️

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 28 дней назад +1

    Baie Dankie vir jou boodskap dit beteken so baie vir my nogmaals baie dankie 🙏

  • @odeliahuman2400
    @odeliahuman2400 10 месяцев назад +4

    Baie dankie dat ek op jul gesprek afgekom het. Ek het net gister my Seun verloor. Hy was verloor en ek voel getroos.❤

  • @user-zh3dh5zm8v
    @user-zh3dh5zm8v 4 месяца назад +2

    Baie baie dankie vir die bespeeking. My man is onlangs ook oorlede aan kanker. Dit is v my so vreeslik swaar.. hd bespeking het v my troos gebied en antwoorde gegee..
    Mag jul geseënd wees met ekerk.. soos reeds.

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 11 месяцев назад +6

    Baie dankie vir die wonderlike gesprek en helder insigte.Vrae waarmee ons almal worstel.

    • @eekay5710
      @eekay5710 11 месяцев назад

      The parable in Luke 16:19-31 is a hidden message and cannot be understand literally.
      The people of Israel were "the rich man" as they had the law, the prophets and the prophecies. The beggar represents the gentiles who had nothing of that richness, as they were not "the house of Israel", but were only brought into Christ at the cross.

  • @user-hu8gv3cf1n
    @user-hu8gv3cf1n 2 месяца назад +1

    Baie dankbaar dat ek kon luister. Het my eggenoot van 52jaar op kersdag verloor. Dankie weet nou die belangrikste hy is nou by Jesus.

  • @HS-je7rj
    @HS-je7rj 10 месяцев назад +2

    Gaan luister gerus na die video van Die Getuienis van Arinda Botha se getuienis. Die link van die volle getuienis is by die description van die RUclips video. Dis bietjie lank maar kan gedownload word en baie leersaam. YaHshua seën julle.

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 11 месяцев назад +2

    Stephan is my held, wie die Bybel mooi uitle.

    • @eekay5710
      @eekay5710 11 месяцев назад

      The parable in Luke 16:19-31 is a hidden message and cannot be understand literally.
      The people of Israel were "the rich man" as they had the law, the prophets and the prophecies. The beggar represents the gentiles who had nothing of that richness, as they were not "the house of Israel", but were only brought into Christ at the cross.

    • @johannesdekoning9521
      @johannesdekoning9521 7 месяцев назад

      wat

  • @diondubruyn3671
    @diondubruyn3671 11 месяцев назад

    Dankie

  • @mentorminds9298
    @mentorminds9298 11 месяцев назад +3

    Jaco ek deel die skrifte hier wat Stephan nie gedeel het nie.
    Stephen deel nie 1 belangrike skrif om sy teaching en stories te ondersteun nie. Daarom dat ek heelwat comments gelaat het om mede gelowiges te help om antwoorde te vind. Oor die vraag of ons geliefdes ons kan sien? Dis Onderworpe aan Joh 3:3 dan sien hul ons vlgns Heb 11:13 , Maar ons moet ook besef dat ons moet gereed en gered wees soos in Matt 22:13-14 waar Jesus mooi verduidelik hoe gereed ons moet wees: Matt 25:40-46.

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      Beide Matt & Hebrews was vir die Jode geskryf, nie vir ons eie na die kruis lewe nie. Al die profesieë is volbring.. 70 na Christus.

  • @eekay5710
    @eekay5710 11 месяцев назад

    Almal is deur Sy kruisdood regverdig verklaar, maar nie almal is hiervan bewus nie. We share the gospel of Jesus to awake people from the deep sleep they are in, not to prevent them from going to hell or heaven. Heaven has come to us!

  • @mentorminds9298
    @mentorminds9298 11 месяцев назад +2

    Mede gelowiges Lees die bybel vir julself en bid dat die Heilige Gees jul vul om vir jul openbaring kennis te gee soos Jesus verduidelik het in John 3:3. Lees die storie van Lasarus en die ryk man en besef dat ryk mense beswaarlik in die Hemel kom. Moet NIE mislei word deur te glo soos die katolieke afvallige hoer kerk , dat enige iemand vanuit die hel weer Kan ingaan in die Ewigheid.
    Indien iemand NIE sy saak op aarde reggemaak het en die Heilige Gees ontvang het nie(John 3:3), kan hy/sy NIE die Ewige Hemel ingaan nie. John 3:3,Hand 19:3-5. Slaan skrufte na en bid oor jou geestelike toestand in jou eie binne kamer.❤

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад +1

      Re Mentorminds..
      Joh 3:3 is slegs om die koninkryk van God te kan sien, te kan ervaar, want die koninkryk is iets prakties, dit moet uitgeleef word.

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      The parable in Luke 16:19-31 is a hidden message and cannot be understand literally.
      The people of Israel were "the rich man" as they had the law, the prophets and the prophecies. The beggar represents the gentiles who had nothing of that richness, as they were not "the house of Israel", but were only brought into Christ at the cross.

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      Niemand van ons is in staat om ons saak met die HERE reg te maak nie, die vlees is te swak. Ook was Jes 1:18 slegs vir die Jode geskryf, nie vir ons wie na die kruis lewe nie.
      Isaiah 1:1,18
      The vision of Isaiah the son of Amoz, which he saw CONCERNING Judah and Jerusalem in the days of Uzziah, Jotham, Ahaz, and Hezekiah, kings of Judah. The Wickedness of Judah
      18.Come now, and let us reason together,” Says the Lord, “Though your sins are like scarlet, They shall be as white as snow; Though they are red like crimson, They shall be as wool.
      Rom 5:8 But God demonstrates His own love toward us, in that while we WERE still sinners, Christ died for us.
      Nêrens in die Bybel word gepraat van "ewige hemel" wat wie ookal kan binnegaan nie. Heaven has come to us, Christ is within.

    • @mentorminds9298
      @mentorminds9298 8 месяцев назад

      @@eekay5710 Waarheid en Dankie vir jou bydrae 9m te verduidelik vlgns jou geestelike insig en kennis soos ontvang van Heilige Gees as geskenk ( 1Cor 12)
      Al verskil ek van mening oor ons Ewige Lewe na die dood en jou laaste paragraph, is dit nie moontlik om dit op die platform te bespreek. Ja beslis is jy reg dat ons Regmaak met God nie in ons eie krag moontlik is nie, maar deur Genade van Bo kom.John 3:7.

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад +1

      @@mentorminds9298
      Dankie en goeie more ☕
      Death is only an illusion. Christ has conquered sin & death. HE is alive and so are we in Him. Jesus is the Firstborn from the dead, and we are included.
      John 17:3 And this is eternal life, that they may know You, the only true God, and Jesus Christ whom You have sent.
      Right here and now!

  • @neelsduplessis1079
    @neelsduplessis1079 11 месяцев назад +1

    Ek mag van jou verskil. Hoe is dit dat die woord vir ons se dat daar nog niemand in die hel of hemel op geneem nie. Verduidelik dan wat se die woord dat die skrif se dat die gestorwenes ons wat in lewe is, hogenaamd nie sal voor wees nie. Wat die grafte wat sal oopgaan aanbetref, het dit reeds gebeur toe JESUS aan die kruis gesterf het, het die grafte oopgegaan en die gelowiges het opge staan en aan ander verskyn. Dus het dit reeds gebeur en lees jy hier nie weer in die woord van grafte wat sal oopgaan. JESUS bring die gelowige afgestorwenes saam met HOM met die wederkoms.

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      Henog & Elijah is deur God die hemele ingeneem.
      Die kruis van Jesus het alles nuut gemaak. Almal is nou in Christus, net soos almal in Adam was. Rom 5:12-21
      Niemand sal ooit in die hel beland nie, want as een persoon daar beland, dan het Jesus Christus die Christus in daardie "gemis".
      Hemel/koninkryk het aarde toe gekom. Jesus se gebed in Matt 6:10 is verhoor.
      John 11:42 (Jesus prays yo His Father).
      'And I know that You always hear Me, but because of the people who are standing by I said this, that they may believe that You sent Me'.

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      Dis reg, die grafte het reeds oopgegaan.
      Matt 27:50-54 And Jesus cried out again with a loud voice, and yielded up His spirit. Then, behold, the veil of the temple was torn in two from top to bottom; and the earth quaked, and the rocks were split, and the graves were opened; and many bodies of the saints who had fallen asleep were raised; and coming out of the graves after His resurrection, they went into the holy city and appeared to many. So when the centurion and those with him, who were guarding Jesus, saw the earthquake and the things that had happened, they feared greatly, saying, 'Truly this was the Son of God!'

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      Op jou vraag.. "verduidelik dan die skrif .. dat die gestorwenes ons wat in die lewe is, hoegenaamd nie sal voor wees nie". Sou jy belangstel, luister gerus na Rudie Roos se lesings oor..
      Opstanding van die dode.
      ruclips.net/video/gLyf0fwyP7c/видео.htmlfeature=shared
      Weggevoer in wolke, die HERE tegemoet.
      ruclips.net/video/7vd6ay810bM/видео.htmlfeature=shared

  • @eekay5710
    @eekay5710 11 месяцев назад

    Die "dag van die Here Jesus Christus" het reeds aangebreek. Hy is die Eersgeborene van die dode en ons is daarby ingesluit. As ek nog vir Sy dag wag, lewe ek nog voor die kruis.

    • @neelsduplessis1079
      @neelsduplessis1079 11 месяцев назад

      Daar word na die dag vd HERE verwys as die "WEDERKOMS" van JESUS.

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      ​@@neelsduplessis1079"Die dag van die HERE", Rudie Roos (sou jy wou luister:)
      ruclips.net/video/mR3mPzxjI2s/видео.htmlsi=Cn7FCBVW_04mKGuV

  • @pikkievanniekerk4202
    @pikkievanniekerk4202 11 месяцев назад +1

    Ek sou net graag Vir Prof Stephan wou vra wat van die Oordeelsdag......Ek is Onder die indruk dat Jesus weer Na die wéreld Moe kom Om die 'skape van die bokke' te skei, maw die wat Hemel toe Gaan en die wat hel toe Gaan. Wens Ek Kan n Antwoord daarop kry!!

    • @eekay5710
      @eekay5710 11 месяцев назад

      Die oordeelsdag was 2,000+ gelede. IT IS FINISHED!
      John 12:31-33 Jesus speaking
      'NOW is the judgment of this world; now the ruler of this world will be cast out. And I, if I am lifted up from the earth, will draw all peoples to Myself. This He said, signifying by what death He would die'.

    • @eekay5710
      @eekay5710 11 месяцев назад

      Nowhere in the Bible do we read that we are going to heaven. Heaven has come to us!

    • @neelsduplessis1079
      @neelsduplessis1079 11 месяцев назад

      ​@@eekay5710wat jy waar lees ????? Gaan lees "die laaste oordeel" in Openbaring20: 11-15. Dit vind plaas na die WEDERKOMS van JESUS.

    • @neelsduplessis1079
      @neelsduplessis1079 11 месяцев назад

      Wens ek kon hier oor met jou deel. As jy wil laat weet my dan stuur ek my nommer vir jou.

    • @user-tk5jh2et5c
      @user-tk5jh2et5c 11 месяцев назад +1

      Die mense wat jou geantwoord het verstaan nie wat hulle praat nie. Jy is heeltemal reg ,die oordeelsdag kom wanneer Jesus terugkom.

  • @monica6544
    @monica6544 10 месяцев назад

    Ek het nog nie duidelike antwoord op verassing nie. Word net gepraat van mense wat uit grafte sal opstaan soos Jesus. Of word dit geregverdig met skepping: van stof is jy gemaak en tot stof sal jy terugkeer?

    • @JacoPutter
      @JacoPutter  10 месяцев назад

      Monica Stuur jou vraag na berading@ekerk.org asb

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      Re Monica..
      Nié almal wie 'gesterf' het word óf in 'n graf neergelê óf veras nie. Wat van die vele mense wie bv verdrink het of in die see beland weens 'n vliegtuig ongeluk, of diegene wie onder puin lê weens aardbewings of sneeu-sterftes ens ens.
      Niks is vir die HERE Jesus Christus onmoontlik om te doen nie. Hy sal sorg dat elke liggaam waar dit ookal is, in 'n oogwink tot verheerliking opgewek word.
      Also.. you are not in your body. Volg Mooji of Eckhart Tolle op hdie onderwe onderwerp.
      Jesus Christus het die dood oorwin. He is the Firstborn from the dead and we are included.
      Death is only an illusion.
      We ALL are in Christ, your beloved son also. And Christ is inside of us, therefore your son as well. It's only the carnal mind that still pictures distance and separation.
      Trust you are born again as John 3:1-6 have it.

    • @heidilovellgreene9286
      @heidilovellgreene9286 26 дней назад

      Ek sal ook graag wil weet van verassing

  • @eekay5710
    @eekay5710 11 месяцев назад

    Op pad hemel toe of vanaf.. Rudie Roos.
    ruclips.net/video/uG7u_xSx4is/видео.html

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 11 месяцев назад

    Baie insiggewende gesprek.

    • @eekay5710
      @eekay5710 11 месяцев назад

      The parable in Luke 16:19-31 is a hidden message and cannot be understand literally.
      The people of Israel were "the rich man" as they had the law, the prophets and the prophecies. The beggar represents the gentiles who had nothing of that richness, as they were not "the house of Israel", but were only brought into Christ at the cross.

  • @JacoPutter
    @JacoPutter  11 месяцев назад

    Stuur asb enige navrae na berading@ekerk.org

  • @mentorminds9298
    @mentorminds9298 11 месяцев назад

    Ons is gemaak om God te Verheerlik en dit is wat ons gaan doen as Hemel wesens wat bo die engele se waarde is( mits ons geestelik wedergebore is vlgns Joh 3:3) en geestelik word reeds op aarde. Lees hele Joh 3 in konteks met geestelikheid.

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      Ons is gemaak vir 'n liefdesverhouding verhouding met Jesus Christus.
      1Cor1:9 God is faithful, by whom you were called into the fellowship of His Son, Jesus Christ our Lord.
      1John 1:3.. that which we have seen and heard we declare to you, that you also may have fellowship with us; and truly our fellowship is with the Father and with His Son Jesus Christ.

  • @eekay5710
    @eekay5710 11 месяцев назад +1

    The parable in Luke 16:19-31 is a hidden message and cannot be understand literally.
    The people of Israel were "the rich man" as they had the law, the prophets and the prophecies. The beggar represents the gentiles who had nothing of that richness, as they were not "the house of Israel", but were only brought into Christ at the cross.

  • @eekay5710
    @eekay5710 11 месяцев назад +1

    Gelowiges in die Here Jesus Christus is reeds bewustelik by Hom, dis nie iets vir die toekoms nie. Jesus speaking..
    John 14:20 At that day you will know that I am in My Father, and you in Me, and I in you.
    "That day" is the day the veil on our hearts has been removed by the Holy Spirit.

    • @mentorminds9298
      @mentorminds9298 11 месяцев назад

      That day is not when we die but when we are Born again according to John 3:3 hence why Hesus said the disciples should wait for the Holy Spirit before going out into the world (Acts 1:7-8) and as Paul also asked if the people received the Holy Spirit baptism or water baptism. Read more about the difference in Acts 19.
      Shalom

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      @@mentorminds9298
      John 3:3 is exactly the day when a person see Light, the day/moment the veil has been lifted by the Holy Spirit.

  • @eekay5710
    @eekay5710 11 месяцев назад

    Jesus was born under the law to fulfil it on the Jewish people's behalf. The New Test starts with Acts 2, the outpouring of the Holy Spirit.
    The book of Revelation was written to the people of Israel only, not to us living after the cross. All of that prophecies already took place at the cross of Jesus.. 70AD.

    • @bwkrieg-zh2fd
      @bwkrieg-zh2fd 8 месяцев назад

      You are so wrong.....Revelation is still to come

    • @eekay5710
      @eekay5710 8 месяцев назад

      @@bwkrieg-zh2fd Seriously past tens my friend, seriously.
      Rev 1:1-3 The Revelation of Jesus Christ, which God gave Him to show His servants-things WHICH MUST SHORTLY TAKE PLACE. And He sent and signified it by His angel to His servant John, who bore witness to the word of God, and to the testimony of Jesus Christ, to all things that he SAW. Blessed is he who reads and those who hear the words of this prophecy, and keep those things which are written in it; FOR THE TIME IS NEAR. Greeting the Seven Churches
      "For the time is near.." referring to the cross.

  • @lindavanniekerk9977
    @lindavanniekerk9977 10 месяцев назад

    Ek is verskriklik jammer, ek dink aan jou.

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 28 дней назад

    Baie Dankie vir jou boodskap dit beteken so baie vir my nogmaals baie dankie 🙏