Saan - Ons Worry Niks

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 дек 2024

Комментарии • 5

  • @OliverSaysay-n2n
    @OliverSaysay-n2n 3 месяца назад

    Keep grinding SAAN

  • @conanoliphant540
    @conanoliphant540 11 месяцев назад +1

    Unprecedented Rap music 🎶 🎵 👌

  • @CityBoy47
    @CityBoy47  Год назад +3

    Lyrics (UNOFFICIAL)
    S-A-A-N Saaaaaan
    HIES HAI MENSE
    Hoe gan jy die glory kry met geen guts?
    Jy't net plak as jy meng met drugs
    Blind oog, die krag is af
    Maar hy plug in die plugs
    Brand die clutch, is hy nuts?
    Aantreklik, sy wil touch
    "Saan ek like jou hare"
    Maar haar'ne is fudge
    As on hatred is spykers sit
    Hou dit met n grudge
    Ergste, eks die sterkste en such
    Ek is skerp hoor
    beweeg berge met mass
    T-R-U-S-T dais trust
    Dais wat ek nie in jou het nie
    Dit wil sê jys n las
    Soek jy pleke om jou te hang?
    Gaan hang jou in die hangkas
    Issie selfmoord nie
    Jyt gekyk of jy gaan in pas
    You better start your jet up
    Jy moet vlieg
    Want die man hy is fed-up vir jou wat likes lieg
    Kak hoog maar jou jet stuck, drasties
    Sê nou ek rap kak
    Jys verlief op druggies
    Hey Fat f*ck
    You got it all messed up
    Jy gaan jouself upset
    As jy wil vir my setup
    Set te mad pap
    Kry vir jou backup
    Wil hy challenge...
    You got served, step-up
    So is coke in jou neus
    Grandpa, eks jou backdrop
    Jou kop is kooi
    Pyp is jou headboard
    Target is on
    Sien jy die red dot?
    Headshot ×4
    He's on the run armed and he's dangerous
    Shoot to kill, dink jy ek gan myne miss
    Noem my die ruler
    Die way ek lyne los
    En met die third eye
    Lis ek tussen lyne mos
    Hulle hoor dis A-A-N
    Hulle wonder is dit Saan die
    Die laanie wat al die beats so kla hie
    Jy verstaan nie omdat jy nie vra nie
    Hy eet lyne soos Habana of Nani
    Is jy sopnat vee jou af jy geaa bre
    Issi nxa nie, as die beats my pla nie
    Van die rappers ken nie eers rappie
    Is hulle naar hie?
    Die guitar se snaar slaan ek met n blaar bre
    Rastafari, net soos Bob Marley
    Nie Mohamed nie
    Noem my Saan-Ali
    Die way ek die rappers se uitslaan
    Issi waar nie
    Totaal en alli
    Maar U aanwaar wie
    Unique schooling van S-H-A-R-P
    Is lovely jou touches can't touch me
    It must be the ganja, nasty
    Van na die is dit n ganja party
    Dies dai tiepe vak wat jy nie wil bank nie
    Is high-grades higher as port en skunk be
    Damn maak skoon gee aan dai koerant hie
    Pype, blunts bre
    Some stone, so lumpy
    Gepof, dis quick, no cough no kick
    Die blund stiek, drop hoe lyk dis magic
    Adapt is ek die rap infact correct gecheck
    Of ek collect die check
    Is step by step projek attack
    Ek bo respek dat ek sieke die zol moet dap
    Nevertheless some gêr hie se ek vir alles like yes
    Is ek depress?
    Nee die boy is relaxes
    Is maar net neer bly near by my
    Meer vir sex
    Sorry girls maar nie first gee die checks
    So moes ons af reel
    Professioneel deel
    Business before plesure niks speel
    Ek is vier keer realer as for real
    Chick magnet, balls of steel
    Ah hi captain van die Beverly hills
    You living in illusion
    Watch my movement
    Can I constant never ending improvement
    Noba hys in jou room in op jou bed
    Jy weet vir n fact
    Ek aim vir die head
    Infact ek zoom in
    Angel of death
    Die death sal ek vir jou soon bring
    Time die debt adapt die death jou moer-in
    Van weet jy van n floer kind?
    Het jy gehoor, gesien, gelees
    of het jy geloer huh?
    Wat weet jy van die floere?
    Weet jy is nat daar, glad daar
    As jy gly jy gaan sue hoor?
    Piemp jy by die boere
    Johan, Kobus, Koekemoere
    Wys weer vinger
    Hyt vervoere
    Is ons dan nie brusse?
    Was ons sy achoose huh?
    Baas screws loose hoor
    Neh, die hele workshop is weg
    The whole workshop left
    Skaars n toolbox
    The only tool is a pop we got left
    Straight red card ref
    Disapplinary hearing most def
    Van die rehabilitation centre's jag hom weg
    HIER HAI MENSE
    En ons worry niks
    Niks gaan ons worry
    1021 ons is op die grense
    Did you hear Tiekie?
    Stuur op my pos
    YA CHAISE

  • @arhiya2211
    @arhiya2211 Год назад

    Upload the new material

  • @no_anxiety
    @no_anxiety Год назад

    Wa is headshot??